Gratis 2010 kaartjies?! [boodskap #92916] |
Ma, 17 Mei 2004 07:39 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom gratis kaartjies vir 2010 skouspel?
Die banke behoort nou kaartjie-spaarplanne te verkoop teen R15/maand en dan
behoort 'n mens een te kan bekosting in 2010 (afhangende van bankkostes
natuurlik).
R15 x 12m x 5j = R900 (plus rente?)
:-)
TJ
|
|
|
Re: Gratis 2010 kaartjies?! [boodskap #92931 is 'n antwoord op boodskap #92916] |
Ma, 17 Mei 2004 08:16 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wie sal nou spaar as jy weet jy gaan 'n gratis kaartjie kry?:))
--
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:c89q7e$s0t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom gratis kaartjies vir 2010 skouspel?
>
> Die banke behoort nou kaartjie-spaarplanne te verkoop teen R15/maand en dan
> behoort 'n mens een te kan bekosting in 2010 (afhangende van bankkostes
> natuurlik).
>
> R15 x 12m x 5j = R900 (plus rente?)
>
> :-)
>
> TJ
>
|
|
|