|
Re: Daar gaan die plase in Namibië! [boodskap #93118 is 'n antwoord op boodskap #93080] |
Vr, 21 Mei 2004 14:15 |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 20 May 2004 11:54:12 -0700, bart...@yahoo.com (George B.) wrote:
> Ferdi Greyling wrote in message
news:...
>> On Fri, 14 May 2004 09:44:29 +0300, "Suidwester"
>> wrote:
>> > SA het die proses in die grondwetlike hof op n regsbasis geplaas en
>> die proses loop sedertdien. Soms te stadig, maar dit loop. En tot
>> dusver word dit goed gemonitor deur almal betrokke.
>
> Ag nee Ferdi - en jy glo dit alles ernstig, kom nie agter hoe hier
> politiek van klein stappies bedryf word?>
Jisis dude, jy is weird.
Gaan kyk self na die regstatus van die hof vir grondeise.
Dis die fok weet bietjie erg as jy die fisieke realiteit net eenvoug
vals verklaar om jou visie te pas.
Mnr. X. "Dis darem goed dat Mandela nie toe hy uit die tronk gekom
het, swartmense in sy eerste toespraak op die GRoentemarkplein
aangehits het om alle witteste vermoor nie."
GeorgeB: " Nee hy het! En die swartmense het dit gedoen ook! Ons is
almal doodgemaak."
|
|
|