Drankwinkels [boodskap #92058] |
So, 11 April 2004 05:25 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
KnopKop
Boodskappe: 13 Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Weet iemand of drankwinkels op stemdag mag oopmaak?
|
|
|
Re: Drankwinkels [boodskap #92059 is 'n antwoord op boodskap #92058] |
So, 11 April 2004 05:50 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Op watter ander publieke vakansiedae is hulle oop?
--
Annette
"KnopKop" skryf in boodskap news:bLGdncV_GMdMS-Xd4p2dnA@is.co.za...
> Weet iemand of drankwinkels op stemdag mag oopmaak?
>
|
|
|
Re: Drankwinkels [boodskap #92065 is 'n antwoord op boodskap #92059] |
So, 11 April 2004 18:52 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Anette,
Ek glo van hulle sal oop wees jong. Die voggies moet mos maar loop
nadat die kruisie getrek is.
Indien drankwinkels nie oop is nie sal shebiens wel oop wees so die
besigheid sal aangaan jong.
Drinkende Groete
Frikkie
On Sun, 11 Apr 2004 07:50:08 +0200, "Annette" wrote:
> Op watter ander publieke vakansiedae is hulle oop?
|
|
|