Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Steve Hofmeyer se tirade in Rapport
Re: Steve Hofmeyer se tirade in Rapport [boodskap #91472 is 'n antwoord op boodskap #91464] Do, 18 Maart 2004 05:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gelukkig is daar beter 'spiere' om te oefen!!!!!!!!!!!!!!!!!!

"Elaine" skryf in boodskap news:c3ar3b$m37$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek weet nou nie van Bles nie, maar ek dink ek het presies dieselfde oor die
> "spier" gesê :)))
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40583fd1.0@news1.mweb.co.za...
>> Net toevallig hoor ek oor die radio netnou van 'n jong sanger wat vertel dat
>> Bles Bridges se stem so ontwikkel was. Hy reken waar enige normale sanger
>> teen die mikrofoon sou moes sing, kon oorle' Bles die mikrofoon ver weg van
>> sy mond af hou en dieselfde volume voortbring. Hy sê 'n stem is soos enige
>> spier wat jy ontwikkel.
>
Re: Steve Hofmeyer se tirade in Rapport [boodskap #91473 is 'n antwoord op boodskap #91472] Do, 18 Maart 2004 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van spiere gepraat - Steve se kopspiere is nie so lekker sterk nie:))
Gister was daar 'n onderhoud in StemSaam - Toe hy verklaar dat hy nou
voortaan sal stilbly totdat iemand hom aanval, toe word dit aan hom
uitgewys dat hy al by twee vorige geleenthede dieselfde gesê het ( die
skoenbakleistorie en verlede jaar se konsertstorie) - toe kan hy nie van dit
onthou nie.
Toe word daar vir hom gevra ivm sy Staaldraad video - en hy beweer dat omdat
dit 'n sensitiewe saak is, het hy besluit om die video te maak. Miskien weet
hy nie wat sensitief beteken nie.

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:405939e3.0@news1.mweb.co.za...
> Gelukkig is daar beter 'spiere' om te oefen!!!!!!!!!!!!!!!!!!
> "Elaine" wrote in message news:c3ar3b$m37$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek weet nou nie van Bles nie, maar ek dink ek het presies dieselfde oor die
>> "spier" gesê :)))
>>
>> E
>>
>> "Suidwester" wrote in message news:40583fd1.0@news1.mweb.co.za...
>>> Net toevallig hoor ek oor die radio netnou van 'n jong sanger wat vertel dat
>>> Bles Bridges se stem so ontwikkel was. Hy reken waar enige normale sanger
>>> teen die mikrofoon sou moes sing, kon oorle' Bles die mikrofoon ver weg van
>>> sy mond af hou en dieselfde volume voortbring. Hy sê 'n stem is soos enige
>>> spier wat jy ontwikkel.
>>
>
Re: Steve Hofmeyer se tirade in Rapport [boodskap #91479 is 'n antwoord op boodskap #91473] Do, 18 Maart 2004 09:56 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Oor die stilblystorie weet ek nie, maar wat die Staaldraadstorie aanbetref,
stem ek met hom saam. Daar is baie mense wat vreeslik sensitief is oor die
hele Staaldraadstorie en eintlik is dit glad nie nodig nie. Wat by
Staaldraad gebeur het is heel normaal by meeste kontaksporte en daar is al
veel erger gedoen en daar sal nog veel erger gedoen word. Wat sal dit help
om te huil oor die hele exposê van Koekiehaan wat mooi uitgewerk is om vir
hom lekker geld te maak? Lag eerder daaroor! Ek vind daai
Staaldraadvideo baie ammuserend. Ons jeug is juis sulke vet varkies
deesdae.......

"Annette" skryf in boodskap news:c3bkqp$e2p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Van spiere gepraat - Steve se kopspiere is nie so lekker sterk nie:))
> Gister was daar 'n onderhoud in StemSaam - Toe hy verklaar dat hy nou
> voortaan sal stilbly totdat iemand hom aanval, toe word dit aan hom
> uitgewys dat hy al by twee vorige geleenthede dieselfde gesê het ( die
> skoenbakleistorie en verlede jaar se konsertstorie) - toe kan hy nie van dit
> onthou nie.
> Toe word daar vir hom gevra ivm sy Staaldraad video - en hy beweer dat omdat
> dit 'n sensitiewe saak is, het hy besluit om die video te maak. Miskien weet
> hy nie wat sensitief beteken nie.
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:405939e3.0@news1.mweb.co.za...
>> Gelukkig is daar beter 'spiere' om te oefen!!!!!!!!!!!!!!!!!!
>> "Elaine" wrote in message
>> news:c3ar3b$m37$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek weet nou nie van Bles nie, maar ek dink ek het presies dieselfde oor die
>>> "spier" gesê :)))
>>>
>>> E
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:40583fd1.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Net toevallig hoor ek oor die radio netnou van 'n jong sanger wat vertel dat
>>>> Bles Bridges se stem so ontwikkel was. Hy reken waar enige normale sanger
>>>> teen die mikrofoon sou moes sing, kon oorle' Bles die mikrofoon ver weg van
>>>> sy mond af hou en dieselfde volume voortbring. Hy sê 'n stem is soos enige
>>>> spier wat jy ontwikkel.
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: 'n Paar Miljoen?
Volgende onderwerp: Virtuele Palmlesing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 04:16:36 MGT 2024