" Lied van die lappop " deur INGRID JONKER [boodskap #89741] |
Sat, 31 January 2004 04:40 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ingrid Jonker
Lied van die lappop
Ek is die lappop wat nie praat
en maak net op jou liefde staat
Saans lê ek blind en stil en doof
en lig nie meer my semel-hoof
My hande roer nie en my lyf
word met jou weggaan koud en styf
Sonder jou hulp kan ek nie loop:
jy het my sommerso gekoop
en sal my nog een Guy Fawkes-nag
goedmoeds verbrand en daaroor lag.
Ek is die lappop sonder gees
My pyn jou luid gevierde fees.
|
|
|
Re: " Lied van die lappop " deur INGRID JONKER [boodskap #89787 is 'n antwoord op boodskap #89741] |
Sun, 01 February 2004 08:25 |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
http://www.bozzetto.com/Flash/Life.htm
"@rogers.com" schreef in bericht
news:dlGSb.80707$fgk.56569@news01.bloor.is.net.cable.rogers. com...
> Ingrid Jonker
>
> Lied van die lappop
>
> Ek is die lappop wat nie praat
> en maak net op jou liefde staat
>
> Saans lê ek blind en stil en doof
> en lig nie meer my semel-hoof
>
> My hande roer nie en my lyf
> word met jou weggaan koud en styf
>
> Sonder jou hulp kan ek nie loop:
> jy het my sommerso gekoop
>
> en sal my nog een Guy Fawkes-nag
> goedmoeds verbrand en daaroor lag.
>
> Ek is die lappop sonder gees
> My pyn jou luid gevierde fees.
>
|
|
|
|