Re: Waar van Toepassing [boodskap #88559 is 'n antwoord op boodskap #88463] |
Ma., 22 Desember 2003 17:03   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As dit jou beter oor jouself laat voel, mag jy maar glo dat ek dof is...
After all bestuur ek nie ses besighede soos jy nie, maar werk ek vir 'n
baas...
Hoe't ek bepaal dat jy tien jaar jonger as ek moet wees...? Nou ja, ek het
begin by 16, want ek was 16 toe ek was soos jy nou is. Toe dog ek, ek sit
maar nog 'n paar jaar by, want ek was 'n baie intelligente 16, my IK bestaan
immers uit drie syfers.
Om jou as 10 jaar jonger as ek te beskryf is dus 'n bietjie van 'n
kompliment van my aan jou...
Max____________________________
"Suidwester"
> En jy weet natuurlik wie en wat ek is? Jinne maar jy ís dof! Hoe bepaal
> jy dat jy tien jaar ouer as ek is en/of ek 'n bierpens het? Rattle jou kop
> nie effe nie?
|
|
|
Re: Waar van Toepassing [boodskap #88582 is 'n antwoord op boodskap #88559] |
Di., 23 Desember 2003 07:07  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee wat, jy en DD hoort bymekaar....julle's in dieselfde klas indien nie nog
dieselfde mens ook nie wat te bang is om mense in sy eie naam aan te vat?
Maak nie saak nie....ek gee nie om of jy 6 of 60 is nie, of jy mooi of
leleik is nie. Dis jy en jou geesgenoot wat probeer om 'n fisieke voorkoms
aan my toe te dig. Jy is darem seker bly om 'n drie syfer IK te hê, dit sê
wat? Dat jy normaal is. As jy nou rêrig slim was, sou jy geweet het drie
syfers sê niks. Maak nie saak nie, DDof skaduwee, daai bruin ring sit vas!
"Max" skryf in boodskap news:3fe7246b$0$228$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> As dit jou beter oor jouself laat voel, mag jy maar glo dat ek dof is...
> After all bestuur ek nie ses besighede soos jy nie, maar werk ek vir 'n
> baas...
>
> Hoe't ek bepaal dat jy tien jaar jonger as ek moet wees...? Nou ja, ek het
> begin by 16, want ek was 16 toe ek was soos jy nou is. Toe dog ek, ek sit
> maar nog 'n paar jaar by, want ek was 'n baie intelligente 16, my IK bestaan
> immers uit drie syfers.
>
> Om jou as 10 jaar jonger as ek te beskryf is dus 'n bietjie van 'n
> kompliment van my aan jou...
>
> Max____________________________
>
> "Suidwester"
>> En jy weet natuurlik wie en wat ek is? Jinne maar jy ís dof! Hoe bepaal
>> jy dat jy tien jaar ouer as ek is en/of ek 'n bierpens het? Rattle jou kop
>> nie effe nie?
>
|
|
|
Re: Waar van Toepassing [boodskap #88583 is 'n antwoord op boodskap #88559] |