Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus: Danie Smuts oorlede
Nuus: Danie Smuts oorlede [boodskap #88148] |
Thu, 11 December 2003 07:09 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis nou die een met die weglêsnor en kwaai oge.
Op Witbank kom bied Truk toe een of ander verhoogstuk aan in ons skoolsaal.
Danie Smuts was die een akteur in die stuk. Ongelukkig was dit 'n uiters
vervelige verhoogstuk met min aksie en toneelwisselinge, net Danie en ek
dink Cobus Rossouw wat by 'n tafel sit en praat, Die kinders begin toe maar
rondskuif en al hoe harder onder mekaar te fluster, totdat Danie met 'n
gebalde vuis op die tafel slaan en ons daar van die verhoog af vloek en
dreig dat hulle sal ophou as ons nie ophou nie. Na die aanvanklike geskokte
stilte, en die gefluister weer begin. Met die breek vir pouse het die gehoor
geesdriftig hande geklap en uitgeloop:))))
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
Re: Danie Smuts oorlede [boodskap #88186 is 'n antwoord op boodskap #88154] |
Fri, 12 December 2003 12:18 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
http://pumamouse.com/picdananiehaus.html
"Op Kleure het Danie Niehaus (seun) 'n lied, My pa, geskryf wat hy opgedra
het aan sy bekende pa, Dana Niehaus, wat in 1995 oorlede is. Danie en sy pa
se lewe het in meer as een opsig dieselfde paadjie geloop. Albei was Pukke,
het as sportjoernaliste gewerk en uiteindelik in die vermaaklikheidswêreld
beland."
TJ
"Jonas" skryf in boodskap news:br9c9d$pc8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie het die ontbytprogram (dario) saam met Danie Smuts aangebied - was dit
> Dana Nieuhaus?
> "Spencer" wrote in message
> news:KTVBb.25886$VV6.599276@news.xtra.co.nz...
>> Ek kan my indink dat die kinders hulle koud geskrik het. Deesdae maak die
>> kinders mos so "ooooh " as 'n grootmens sy moer vir hulle strip.
>> Op watter ouderdom is Danie oorlede?
>> Iets anders: Is Harry Oppenheimer nog lewendig?
>>
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:br95co$n9s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis nou die een met die weglêsnor en kwaai oge.
>>> Op Witbank kom bied Truk toe een of ander verhoogstuk aan in ons skoolsaal.
>>> Danie Smuts was die een akteur in die stuk. Ongelukkig was dit 'n uiters
>>> vervelige verhoogstuk met min aksie en toneelwisselinge, net Danie en ek
>>> dink Cobus Rossouw wat by 'n tafel sit en praat, Die kinders begin toe maar
>>> rondskuif en al hoe harder onder mekaar te fluster, totdat Danie met 'n
>>> gebalde vuis op die tafel slaan en ons daar van die verhoog af vloek en
>>> dreig dat hulle sal ophou as ons nie ophou nie. Na die aanvanklike geskokte
>>> stilte, en die gefluister weer begin. Met die breek vir pouse het die gehoor
>>> geesdriftig hande geklap en uitgeloop:))))
>>>
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Danie Smuts oorlede [boodskap #88193 is 'n antwoord op boodskap #88186] |
Fri, 12 December 2003 13:27 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dana het nie 'n snor gehad nie...
:))
--
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:brcbm5$ohp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> http://pumamouse.com/picdananiehaus.html
>
> "Op Kleure het Danie Niehaus (seun) 'n lied, My pa, geskryf wat hy opgedra
> het aan sy bekende pa, Dana Niehaus, wat in 1995 oorlede is. Danie en sy pa
> se lewe het in meer as een opsig dieselfde paadjie geloop. Albei was Pukke,
> het as sportjoernaliste gewerk en uiteindelik in die vermaaklikheidswêreld
> beland."
>
>
> TJ
>
> "Jonas" wrote in message
> news:br9c9d$pc8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wie het die ontbytprogram (dario) saam met Danie Smuts aangebied - was dit
>> Dana Nieuhaus?
>> "Spencer" wrote in message
>> news:KTVBb.25886$VV6.599276@news.xtra.co.nz...
>>> Ek kan my indink dat die kinders hulle koud geskrik het. Deesdae maak die
>>> kinders mos so "ooooh " as 'n grootmens sy moer vir hulle strip.
>>> Op watter ouderdom is Danie oorlede?
>>> Iets anders: Is Harry Oppenheimer nog lewendig?
>>>
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:br95co$n9s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dis nou die een met die weglêsnor en kwaai oge.
>>>> Op Witbank kom bied Truk toe een of ander verhoogstuk aan in ons skoolsaal.
>>>> Danie Smuts was die een akteur in die stuk. Ongelukkig was dit 'n uiters
>>>> vervelige verhoogstuk met min aksie en toneelwisselinge, net Danie en ek
>>>> dink Cobus Rossouw wat by 'n tafel sit en praat, Die kinders begin toe maar
>>>> rondskuif en al hoe harder onder mekaar te fluster, totdat Danie met 'n
>>>> gebalde vuis op die tafel slaan en ons daar van die verhoog af vloek en
>>>> dreig dat hulle sal ophou as ons nie ophou nie. Na die aanvanklike geskokte
>>>> stilte, en die gefluister weer begin. Met die breek vir pouse het die gehoor
>>>> geesdriftig hande geklap en uitgeloop:))))
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: Danie Smuts oorlede [boodskap #88243 is 'n antwoord op boodskap #88210] |
Sat, 13 December 2003 17:50 |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 13 Dec 2003 15:40:03 +1300, "Spencer"
wrote:
> Jy soek skoor Doepie. Ek donner 'n ou wat my wil soen.
>
>
>
>
LOL....:-))))))))))))))))))))))))
Lanklaas wat ek sommer hardop uitgebars het van die lag, Spencer:-)))
Ek word aangekyk, maar lag, lag ek....(!)..:-)))
DD
ns.
vertel ons van die vetmeisie (@webmail.co.za)
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Wed Jan 01 00:22:43 UTC 2025
|