Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Gloudina
Vir Gloudina [boodskap #87750] So, 30 November 2003 08:38 na volgende boodskap
WH[1]  is tans af-lyn  WH[1]
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
'n Versoekie

Nav die Titanic van MM Walters wat jy geplaas het.....

Walters het enetjie oor 'n wynproe geleentheid in die Kaapse wynland.
Vreeslik tong in die kies oor die aangeplaktheid en, en, en..

As jy hom dalk het, plaas dit hier asb. Ek het 'n fotostaat daarvan
gehad maar dit het iewers verlore gegaan.

Dankie byvoorbaat
WH
Re: Vir Gloudina [boodskap #87764 is 'n antwoord op boodskap #87750] So, 30 November 2003 14:39 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4798
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"WH" wrote

> 'n Versoekie
>
> Nav die Titanic van MM Walters wat jy geplaas het.....
>
> Walters het enetjie oor 'n wynproe geleentheid in die Kaapse wynland.
> Vreeslik tong in die kies oor die aangeplaktheid en, en, en..
>
> As jy hom dalk het, plaas dit hier asb. Ek het 'n fotostaat daarvan
> gehad maar dit het iewers verlore gegaan.

Nee, ek het nie. Maar plaas ander
tong-in-die-kieste.

Gloudina
Vorige onderwerp: "Moeg vir misdaad"-veldtog
Volgende onderwerp: Boer POW group to complain to Red Cross
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 21:32:11 MGT 2024