Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat is jou porn-ster naam?
Wat is jou porn-ster naam? [boodskap #87458] |
Ma., 24 November 2003 14:05  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis glo 'n ongeskrewe reel by die werklike porn-"sterre" om hul skuilnaam
saam te stel uit hul hul eerste hond se naam en hul ma se van.
Spokie Marais klink nie vir my baie eroties nie;)))
Maar ek het nog meer simpatie vir die arme porn-ster man met die naam Fifi
McLaren of die vrou met die naam Blixum van Staden:)))
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wat is jou porn-ster naam? [boodskap #87528 is 'n antwoord op boodskap #87499] |
Di., 25 November 2003 17:52  |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 25 Nov 2003 10:56:38 +0200, "Suidwester"
wrote:
> Jitte, jy praat nou van lekker goed......in Afrika!
Ag ja! Julle in Suid-Afrika praat nie oor 'n 'poes' as julle eintlik
wil sê 'n "kat" nie, nè? Nou, hier in Vlaandere praat ons ook oor 'n
"poes" as ons bedoel 'vrouelike geslagsorgaan' maar dan praat ons nie
luid nie.. Verskoning, ek het hierdie eintlik nie geweet nie! Euh..,
'n "poes" is hier 'n vriendelike benaming van 'n kat.. Dis wat ek vir
my eie "poes" sê...
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 28 17:33:01 UTC 2025
|