Boks [boodskap #86638] |
Sun, 02 November 2003 12:05 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek is 'n orakel!:)) Net verlede week skryf ek van beskrywende boksbroeke -
en so waarlik vanoggend toe ek na Peter Ndou se geverg kyk , toe is al wat
die twee boksers onderskei dat die een 'n swart broek ( baie lank) dra met
'n geriffelde valletjie reg rondom, en die ander 'n swart broek met
fraaiings en 'n naam oor die boud!:)))
Annette
|
|
|
Re: Boks [boodskap #86641 is 'n antwoord op boodskap #86638] |
Sun, 02 November 2003 14:07 |
Ben
Boodskappe: 38 Geregistreer: November 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Die kleur van die broeke het nie gepla nie - maar die feit dat arme Philip
se loopbaan daarmee heen is, is beslis.
Hy het glad nie "opgeweeg" teen Mayweather nie...
"Annette" skryf in boodskap news:bo2spc$jpc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is 'n orakel!:)) Net verlede week skryf ek van beskrywende boksbroeke -
> en so waarlik vanoggend toe ek na Peter Ndou se geverg kyk , toe is al wat
> die twee boksers onderskei dat die een 'n swart broek ( baie lank) dra met
> 'n geriffelde valletjie reg rondom, en die ander 'n swart broek met
> fraaiings en 'n naam oor die boud!:)))
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Boks [boodskap #86643 is 'n antwoord op boodskap #86638] |
Sun, 02 November 2003 14:13 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Treurige geveg ....
"Annette" skryf in boodskap news:bo2spc$jpc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is 'n orakel!:)) Net verlede week skryf ek van beskrywende boksbroeke -
> en so waarlik vanoggend toe ek na Peter Ndou se geverg kyk , toe is al wat
> die twee boksers onderskei dat die een 'n swart broek ( baie lank) dra met
> 'n geriffelde valletjie reg rondom, en die ander 'n swart broek met
> fraaiings en 'n naam oor die boud!:)))
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Boks [boodskap #86645 is 'n antwoord op boodskap #86641] |
Sun, 02 November 2003 15:16 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nog 'n arme atleet wat deur ander mense ingechat word hoe goed hy is voordat
hy dit kon bewys teen verskeie goeie opponente
Sheim ja.
--
Annette
"Ben" skryf in boodskap news:bo333v$o1i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die kleur van die broeke het nie gepla nie - maar die feit dat arme Philip
> se loopbaan daarmee heen is, is beslis.
> Hy het glad nie "opgeweeg" teen Mayweather nie...
> "Annette" wrote in message
> news:bo2spc$jpc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek is 'n orakel!:)) Net verlede week skryf ek van beskrywende boksbroeke -
>> en so waarlik vanoggend toe ek na Peter Ndou se geverg kyk , toe is al wat
>> die twee boksers onderskei dat die een 'n swart broek ( baie lank) dra met
>> 'n geriffelde valletjie reg rondom, en die ander 'n swart broek met
>> fraaiings en 'n naam oor die boud!:)))
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Boks [boodskap #86647 is 'n antwoord op boodskap #86643] |
Sun, 02 November 2003 15:25 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee - eintlik was dit 'n goeie geveg - veral die eerste drie rondtes - as
mens heeltemal sonder vooroordeel na dit gekyk het. Daardie Amerikaner is
baie goed. ( en aantreklik ook nog boonop)
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bo33em$o6s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Treurige geveg ....