SOS SMS KBD? [boodskap #85995] |
Wed, 22 October 2003 13:16 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
. . . - - - . . . = SOS
. . . - - . . . = SMS
Wat is "SMS (Short Message Service)" in Afrikaans?
KBD? Wat noem julle dit of word SMS gebruik?
:-)
TJ
|
|
|
Re: SOS SMS KBD? [boodskap #85997 is 'n antwoord op boodskap #85995] |
Wed, 22 October 2003 13:51 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maak 'n proeflopie - stuur vir 50% van jou vriende dat jy binnekort vir
hulle 'n KBD gaan stuur, en die ander 50% dat jy vir hulle 'n SMS gaan
stuur - en kyk dan volgens hul antwoorde of hulle verstaan het wat jou
boodskap was;)
--
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:bn5vv6$cpq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> . . . - - - . . . = SOS
> . . . - - . . . = SMS
>
> Wat is "SMS (Short Message Service)" in Afrikaans?
>
> KBD? Wat noem julle dit of word SMS gebruik?
>
> :-)
>
> TJ
>
|
|
|
Re: SOS SMS KBD? [boodskap #86001 is 'n antwoord op boodskap #85995] |
Wed, 22 October 2003 14:34 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ek sal jou vanaand 'ES EM ES', en vir jou sê." :o)) Ons gebruik SMS, ek
glo nie daar is eers 'n Afrikaanse weergawe nie.
"TJ" skryf in boodskap news:bn5vv6$cpq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> . . . - - - . . . = SOS
> . . . - - . . . = SMS
>
> Wat is "SMS (Short Message Service)" in Afrikaans?
>
> KBD? Wat noem julle dit of word SMS gebruik?
>
> :-)
>
> TJ
>
|
|
|
Re: SOS SMS KBD? [boodskap #86019 is 'n antwoord op boodskap #85995] |
Wed, 22 October 2003 21:56 |
cybit friendly
Boodskappe: 20 Geregistreer: February 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
dis soos sommige mense na 'n kompakskyf as 'n SEE DEE
verwys...uhm...waarvoor staan CD dan nou presies...?!
"TJ" skryf in boodskap news:bn5vv6$cpq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> . . . - - - . . . = SOS
> . . . - - . . . = SMS
>
> Wat is "SMS (Short Message Service)" in Afrikaans?
>
> KBD? Wat noem julle dit of word SMS gebruik?
>
> :-)
>
> TJ
>
|
|
|
Re: SOS SMS KBD? [boodskap #86129 is 'n antwoord op boodskap #85995] |
Fri, 24 October 2003 09:59 |
Esme Ward
Boodskappe: 3 Geregistreer: February 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
TJ is jy in engeland in london of nie
"TJ" skryf in boodskap news:bn5vv6$cpq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> . . . - - - . . . = SOS
> . . . - - . . . = SMS
>
> Wat is "SMS (Short Message Service)" in Afrikaans?
>
> KBD? Wat noem julle dit of word SMS gebruik?
>
> :-)
>
> TJ
>
|
|
|
Re: SOS SMS KBD? [boodskap #86132 is 'n antwoord op boodskap #86129] |
Fri, 24 October 2003 10:21 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Toe ek laas in die webcam gekyk het was ek nog in Gauteng, SA.
:-)
TJ
"Esme Ward" skryf in boodskap news:0K6mb.97$BK.26@newsfep3-gui.server.ntli.net...
> TJ is jy in engeland in london of nie
>
> "TJ" wrote in message
> news:bn5vv6$cpq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> . . . - - - . . . = SOS
>> . . . - - . . . = SMS
>>
>> Wat is "SMS (Short Message Service)" in Afrikaans?
>>
>> KBD? Wat noem julle dit of word SMS gebruik?
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>
|
|
|
Re: SOS SMS KBD? [boodskap #120833 is 'n antwoord op boodskap #86132] |
Sat, 20 October 2018 06:15 |
|
Jan die Man
Boodskappe: 529 Geregistreer: May 2018
Karma: 22
|
Senior Lid |
|
|
Dit lyk of die afkorting KBD (Kort Boodskap Diens) wel gebruik word, hoewel SMS (Short Messaging Service) ingeburger is. As mens dit eg Afrikaans wil hou, kan mens dalk van 'n "(selfoon)boodskap", of soos die Amerikaners van 'n "teks" praat: "Ek teks die nommer vir jou." Mense stuur in elke geval nie meer so baie SMS-boodskappe nie. Dit lyk of WhatsApp en ander toepassings oorgeneem het.
Kyk byvoorbeeld na die WET OP ELEKTRONIESE KOMMUNIKASIE van 2005:
KBD = kortboodskapdiens waardeur teks oor 'n elektroniese kommunikasienetwerk gestuur word.
|
|
|