Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Apartheid in Franse skole
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Apartheid in Franse skole [boodskap #84794 is 'n antwoord op boodskap #84789] |
Wed, 01 October 2003 14:24  |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Soos gewoonlik praat die antie 'n klomp twak. Duidelik verstaan jy nie
lekker waaroor infrastuktuur gaan nie, ou dier? Duidelik reken die antie
ook dat as jy die eerste oor 'n stuk grond gestap het, dan het jy die
eiedomsreg [of kopiereg?] op die roete? Dis tog stront man! Lewer vir my
bewys van enige geboue wat opgerig gestaan het in Afrika voor die witmense
hier geland het. So ook enige vorm van gemaakte paaie, hawens, whatever.
Daar was net nie so iets nie. Tipies tjank jy oor die uitbuiting van die
swart arbeid, maar ou antie, jou mense mag miskien kriminele gewees het,
maar dit sê nie ons ander wit nerwe is soos julle nie! Een en elke swart
mens wat nog vir my of my familie gewerk het, was nog altyd 'n billike loon
betaal vir sy werk en 'n werker wat betaal word, het GEEN reg om deel te hê
aan dit wat geskep word waarby sy arbeid 'n deel aan gehad het nie.
Miskien moet jy maar jou boeke [nie die gediggie-soort nie] nadertrek en vir
jou die woord inisiatief naslaan. Dan sal jy vind dat dit nie eintlik iets
is wat jy by die werkersklas vind nie. Dis wat entrepeneurs het en dis
waarmee lande ontwikkel raak. Dis hoe infrastuktuur tot stand kom. Vat
nou die super intelligente Duitsers in ou SWA. In 15 jaar het hulle meer
gedoen en beplan as wat die swart mense in 300 jaar kon doen.....of wat die
Suid-Afrikaners in 60 jaar kon doen! Die land is gekarteer so akkuraat met
ek dat vandag se GPS-lesings nie veel beter is nie. Damme wat vandag staan
en gebou is deur die blankes, is meeste ontwerp deur die Duitsers doerie
jare gelede. 'n Mens kan maar net spekuleer wat sou gebeur het as hulle
die land behou het en die 2de Wêreldoorlog nie gebeur het nie.
"@rogers.com" wrote in message
news:IZAeb.60550$3r1.26059@news02.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Sandvlooi" wrote
>
>> Hoekom kom wys jy my
>> nie die infrastruktuur wat die swart mense hier opgerig het in die tyd wat
>> hulle beheer gehad het nie?
>
> Hierdie "infrastruktuur" stories wat jy en jou trawante praat,
> is nog maar steeds gewoer-woer. Witnerwe kan dieselfde
> argument hier in Kanada gebruik. Maar as mens nader begin
> ondersoek, dan vind jy dat baie paaie in Noord-Amerika
> die "trails" van die Eerste Nasies volg. Dis infrastruktuur.
> Die weswaartse beweging van wit immigrante uit Europa
> het dan ook dieselfde trails en waterways gevolg wat die
> oorspronklike Eerste Nasies gebruik het om ver en wyd
> handel te dryf. Die witmense was, vir baie eeue, net parasiete
> op die arbeid van die Eerste Nasies wat pelse en ander
> dinge ingesamel het en dit dan aan die handelaars by
> optelplekke kom verkoop het. Daar was dus 'n subtiele
> infrastruktuur waarby die mense in Europa ingeskakel het.
> Maar die infrastruktuur van die Eerste Nasies was ekologies
> vriendelik. Hulle het nie verwoesting nagelaat, soos wat daar
> veral in die Amerikaanse Middeweste gebeur het, waar
> letterlik duisende der duisende buffels doodgeskiet is nie.
> Met jou infrastruktuur bedoel jy net 'n paar paaie vol teer
> en 'n treinspoor hier en daar. Don't get me started.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Bladsye (4): [ 4] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 09:02:28 UTC 2025
|