Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » DSTV Kwaliteit
DSTV Kwaliteit [boodskap #84179] |
Wed, 17 September 2003 12:28  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die van julle wat DSTV het.
Vandat Animal Planet opgekom het, lyk dit vir my asof die kwaliteit van die
"prentjie" af is. Ek kan omtrent glad nie Animal Planet kyk nie, omdat die
hele prent so "pixelated" raak as daar beweging op die skerm is dat jy nie
kan uitmaak wat aangaan nie. MM2 en E-tv (deur satelliet), se kwaliteit is
ook drasties af. Dit lyk amper soos 'n MPEG movie waarvan die kompressie te
hoog is.
Wat ek wil weet is, is dit nou net ekke of is dit almal s'n wat so maak?
Ons het Multichoice gebel en hulle het ons vertel ons moet kyk na die
"signal quality" onder "advanced options", ons het 'n 90% signal quality op
Animal Planet, maar dis nog steeds onkykbaar.
Voordat ek op Multichoice beginne skree, wil ek net weet of daar ander mense
is met dieselfde probleem, en as daar is dink ek ons moet saam staan en
hulle sommer op Hellopeter.com as "een man" gaan uitvreet.
Elaine
|
|
|
Re: DSTV Kwaliteit [boodskap #84192 is 'n antwoord op boodskap #84179] |
Wed, 17 September 2003 16:25   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het julle nie dalk nuwe, pasgetroude, bure nie - hulle reken "stêtiek" kan
snaakse dinge met 'n tv doen ... ;-))
"Elaine" skryf in boodskap news:3f68536f$0$64726@hades.is.co.za...
> Die van julle wat DSTV het.
>
> Vandat Animal Planet opgekom het, lyk dit vir my asof die kwaliteit van die
> "prentjie" af is. Ek kan omtrent glad nie Animal Planet kyk nie, omdat die
> hele prent so "pixelated" raak as daar beweging op die skerm is dat jy nie
> kan uitmaak wat aangaan nie. MM2 en E-tv (deur satelliet), se kwaliteit is
> ook drasties af. Dit lyk amper soos 'n MPEG movie waarvan die kompressie te
> hoog is.
>
> Wat ek wil weet is, is dit nou net ekke of is dit almal s'n wat so maak?
> Ons het Multichoice gebel en hulle het ons vertel ons moet kyk na die
> "signal quality" onder "advanced options", ons het 'n 90% signal quality op
> Animal Planet, maar dis nog steeds onkykbaar.
>
> Voordat ek op Multichoice beginne skree, wil ek net weet of daar ander mense
> is met dieselfde probleem, en as daar is dink ek ons moet saam staan en
> hulle sommer op Hellopeter.com as "een man" gaan uitvreet.
>
> Elaine
>
|
|
|
Re: DSTV Kwaliteit [boodskap #84205 is 'n antwoord op boodskap #84179] |
Thu, 18 September 2003 06:06   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het die probleem laasweek gehad dat die kleur weg is as jy die TV aansit.
Ek dag die TV is in sy moer, tot 'n damtjie by Multichoice vir my vertel dat
daar vir die 720i decoder 'n upgrade is. Laai hom af en alles is reg.
So, voor jy baklei, sien eers of daar nie 'n upgrade vir jou lê en wag
nie.........
"Elaine" skryf in boodskap news:3f68536f$0$64726@hades.is.co.za...
> Die van julle wat DSTV het.
>
> Vandat Animal Planet opgekom het, lyk dit vir my asof die kwaliteit van die
> "prentjie" af is. Ek kan omtrent glad nie Animal Planet kyk nie, omdat die
> hele prent so "pixelated" raak as daar beweging op die skerm is dat jy nie
> kan uitmaak wat aangaan nie. MM2 en E-tv (deur satelliet), se kwaliteit is
> ook drasties af. Dit lyk amper soos 'n MPEG movie waarvan die kompressie te
> hoog is.
>
> Wat ek wil weet is, is dit nou net ekke of is dit almal s'n wat so maak?
> Ons het Multichoice gebel en hulle het ons vertel ons moet kyk na die
> "signal quality" onder "advanced options", ons het 'n 90% signal quality op
> Animal Planet, maar dis nog steeds onkykbaar.
>
> Voordat ek op Multichoice beginne skree, wil ek net weet of daar ander mense
> is met dieselfde probleem, en as daar is dink ek ons moet saam staan en
> hulle sommer op Hellopeter.com as "een man" gaan uitvreet.
>
> Elaine
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: DSTV Kwaliteit [boodskap #84229 is 'n antwoord op boodskap #84228] |
Thu, 18 September 2003 10:55   |
skok
Boodskappe: 13 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Haha! No pun intended met daai spelfout!
Annette wrote:
> Flippit - ek het die l uitgelos!
> The Glums!
>> Het jy al die storie van The Gums gelees waar die pa die ma se
>> valstande verpand het?:)))
>> --
>> Annette
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3f69879f$0$64723@hades.is.co.za...
>>> lol, ja nee van stoute border kollies kan jy my NIKS vertel nie.
>>> Myne het al 3 pare skoene, 'n paar boeke, sproeiers en 'n bybel
>>> vernietig. Maar ek's nog steeds lief vir haar, al is sy so stout!
>>> Hulle sê border kollies is die slimste honde op aarde - seker die
>>> dat hulle so stout is. Ek weet net nie of ek 'n paar tande wat my
>>> hond probeer opvreet het weer sal wil gebruik nie!
>
>>> E
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bkc04f$jp0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Jy is reg - 'n border - haar nou dowe, haasbek en kaalkop baas is
>>>> glo nog steeds lief vir haar:))
>>>> Die onderste helfte van die gebit het hulle darem onder die bed
>>>> gekry.
>>
>>>> Laat my dink aan die Jan Spies storie van die tannie met die
>>>> valstande, die piekniekplek lang die pad, en die omie wat met mes
>>>> in die hand agter die klonkie aan is wat toe sukkel met al die
>>>> tande in sy mond;)) --
>>>> Annette
--
Samuel Kock
Pretoria, South Africa
Bio: http://go.to/skock/bio.htm
The sooner you fall behind, the more time you have to catch up.
|
|
|
|
|
|
|
Re: DSTV Kwaliteit [boodskap #84237 is 'n antwoord op boodskap #84229] |
Thu, 18 September 2003 14:34   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, tog snaaks hoe goed soms uitwerk:))
Annette
"skok" skryf in boodskap news:bkce24$t29$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Haha! No pun intended met daai spelfout!
>
> Annette wrote:
>> Flippit - ek het die l uitgelos!
>> The Glums!
>>> Het jy al die storie van The Gums gelees waar die pa die ma se
>>> valstande verpand het?:)))
>>> --
>>> Annette
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3f69879f$0$64723@hades.is.co.za...
>>>> lol, ja nee van stoute border kollies kan jy my NIKS vertel nie.
>>>> Myne het al 3 pare skoene, 'n paar boeke, sproeiers en 'n bybel
>>>> vernietig. Maar ek's nog steeds lief vir haar, al is sy so stout!
>>>> Hulle sê border kollies is die slimste honde op aarde - seker die
>>>> dat hulle so stout is. Ek weet net nie of ek 'n paar tande wat my
>>>> hond probeer opvreet het weer sal wil gebruik nie!
>>
>>>> E
>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bkc04f$jp0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Jy is reg - 'n border - haar nou dowe, haasbek en kaalkop baas is
>>>> > glo nog steeds lief vir haar:))
>>>> > Die onderste helfte van die gebit het hulle darem onder die bed
>>>> > gekry.
>>>
>>>> > Laat my dink aan die Jan Spies storie van die tannie met die
>>>> > valstande, die piekniekplek lang die pad, en die omie wat met mes
>>>> > in die hand agter die klonkie aan is wat toe sukkel met al die
>>>> > tande in sy mond;)) --
>>>> > Annette
>
> --
> Samuel Kock
> Pretoria, South Africa
> Bio: http://go.to/skock/bio.htm
> The sooner you fall behind, the more time you have to catch up.
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: DSTV Kwaliteit [boodskap #84306 is 'n antwoord op boodskap #84255] |
Fri, 19 September 2003 17:39  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sonder om die boer die kuns af te vra - vertel hom - of het jy reeds?
"Annette" skryf in boodskap news:bke0v7$pf3$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))) My ene is die moesie-sop:))
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bkdtcf$lh9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek hou my tand -storie wanneer ek ekstra "helpings" wil hê ... Goeie
>> koshuis-gereedskap ...
>> "Annette" wrote in message
>> news:bkcfvf$148$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> :))) Ma-hulle bly een aand oor by Lambertsbaai se hotel.
>>> Toe hulle by die koffie, kaas en beskuitjies kom. is daar miet in die
>>> beskuitjies. Die dame wat bedien sê toe ja hulle weet, ma moet maar die
>>> beskuitjies terug in die blik sit....
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bkcc4o$rn8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> En ken jy die een van die reisende predikant, in die ou dae, so tussen die
>>>> plase deur. Toe kom hy laatnag af op die hartbeeshuisie waar die armoedige
>>>> gesinnetjie met baieee kinders eet. Hy word ingenooi om saam te eet.
>>>> Almal sit ommie pappot en eet met die hand.
>>>> Toe hy op 'n stadium iets hard in die mond kry wys hy dit vir die boer. Die
>>>> boer seg toe maar - ag dominee, dis 'n ou tand, spoeg maar terug - ek het
>>>> hom al drie keer gehad...
>>>>
>>>> "Elaine" wrote in message
>>>> news:3f6992d7$0$64720@hades.is.co.za...
>>>> > Nee, maar ek het al die grappie gelees van die oom en tannie wat die
>>>> > valstande deel.
>>>> >
>>>> > E
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bkc1uh$kt2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Het jy al die storie van The Gums gelees waar die pa die ma se valstande
>>>> > > verpand het?:)))
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:51:35 UTC 2025
|