Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Nog een dood
Nog een dood [boodskap #83632] |
Wed, 10 September 2003 06:48  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die konserve op Stellenbosch het nog 'n dosent verloor hierdie jaar.
Albert Engel - dirigent en afrigter van die koperblaasorkes van die
Universiteit, het die afgelope naweek saam met agt ander musikante
verongeluk. Hulle was in 'n minibus op pad terug van 'n musiekfees in
Namibië.
Ons koor het al twee keer saam met hom as dirigent opgetree, en hy was 'n
besondere begaafde musikus.
Annette
|
|
|
Re: Nog een dood [boodskap #83704 is 'n antwoord op boodskap #83632] |
Thu, 11 September 2003 14:31  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jammer om dit te hoor en ook omdat ons lang paaie besig is om 'n reputasie
te ontwikkel wat dit nie waardig is nie.....
"Annette" skryf in boodskap news:bjmhem$782$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die konserve op Stellenbosch het nog 'n dosent verloor hierdie jaar.
> Albert Engel - dirigent en afrigter van die koperblaasorkes van die
> Universiteit, het die afgelope naweek saam met agt ander musikante
> verongeluk. Hulle was in 'n minibus op pad terug van 'n musiekfees in
> Namibië.
> Ons koor het al twee keer saam met hom as dirigent opgetree, en hy was 'n
> besondere begaafde musikus.
>
> Annette
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 08:58:08 UTC 2025
|