Tyd vir ons om weer te wen:) [boodskap #81775] |
Tue, 05 August 2003 08:18  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
OK - laat ons ons deel doen en die noodlot weer uittart:))- Voorspel die
telling vir Saterdag se slagting teen die All Blacks.
Springbokke 6 - All Blacks 59.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Tyd vir ons om weer te wen:) [boodskap #81849 is 'n antwoord op boodskap #81840] |
Wed, 06 August 2003 04:35  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat van die Titanic ....
"Fransie" skryf in boodskap news:bgp5l6$2jn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat van Uniewording: Suid-Afrika 19-10
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f2f76fc.0@news1.mweb.co.za...
>> Watter jaar was daar 'n groot ramp? Was dit nie in 1884 nie? 1652 was
>> nou alreeds daar so wat van 18-84?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bgnqpb$qhrl4$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> OK - laat ons ons deel doen en die noodlot weer uittart:))- Voorspel die
>>> telling vir Saterdag se slagting teen die All Blacks.
>>> Springbokke 6 - All Blacks 59.
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|