Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe ( hersiene) skoolgodsdiensbeleid aanvaar
Nuwe ( hersiene) skoolgodsdiensbeleid aanvaar [boodskap #81771] |
Tue, 05 August 2003 06:10  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die nuwe hersiene skoolgodsdienbeleid is aanvaar. Al die kwessies waaroor
daar heftig beswaar aangeteken is, is nou weer deel van die plan.
Daar is toe 'n universele gebed voorgestel, waarmee nie al die partye
saamstem nie.
Nou is almal betrokke kop buigend tot op die grond so dankbaar vir Kader
Asmal dat hy bereid was om die reels, wat hy in die eerste plek uitgehaal
het, weer toegelaat het.
Hoeveel produktiewe tyd is nie oor hierdie kwessie gemors as hy in die
eerste plek eers besin het voordat hy sy aankondiging gemaak het nie.
Annette
|
|
|
|
|
|
Re: Nuwe ( hersiene) skoolgodsdiensbeleid aanvaar [boodskap #81846 is 'n antwoord op boodskap #81843] |
Tue, 05 August 2003 22:18  |
du plessis[1]
Boodskappe: 12 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Tue, 5 Aug 2003 23:57:36 +0200, "Fransie" wrote:
> 'n Tontelbos is nou daai bossie hare rondom die tonteldoos?
************************************************************ *************
> Behoort kinders by die skool Godsdiens te leer?
> Is dit nie iets wat in die onderskeie huise en kerke hoort nie?
>
************************************************************ *************
jou manier van skryf
en die feit dat jy van die Koning as 'die Oubaas' praat
verduidelik ook die tipe stelling van jou.
DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 16 20:04:20 UTC 2025
|