Tuis » Lekker » Kos & resepte » resep
resep [boodskap #79660] |
Wed, 25 June 2003 10:42  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sit hier met my pak Knorr en alles wat ek nodig het om Zuid Afrikaanse
kip Palava te gaan maak.
Maar dit is 'n pak, met alles kant en klaar en ek is iemand wat dit liewer
almal self kook.
Ek soek in my kook en geniet boek, maar kan nie kip palava vind
nie!!!!!!!!!!!!1
Op google, ek vind palavasous as Ghanese sous.
Is kip Palava Suid Afrikaans, soos bobotie, of is dit nie reg nie.
Ek sal Knorr moet gaan aankla en 'n hofsaak aangaan, as hulle se dis Suid
Afrikaans en dis nie!
Maar my vra is, wie het 'n resep om kip Palava te maak
Gr,Rico
|
|
|
Re: resep [boodskap #79672 is 'n antwoord op boodskap #79660] |
Wed, 25 June 2003 17:32   |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Rico" skryf in boodskap news:3ef97c85$0$49098$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek sit hier met my pak Knorr en alles wat ek nodig het om Zuid Afrikaanse
> kip Palava te gaan maak.
>
> Maar dit is 'n pak, met alles kant en klaar en ek is iemand wat dit liewer
> almal self kook.
>
> Ek soek in my kook en geniet boek, maar kan nie kip palava vind
> nie!!!!!!!!!!!!1
>
> Op google, ek vind palavasous as Ghanese sous.
>
> Is kip Palava Suid Afrikaans, soos bobotie, of is dit nie reg nie.
>
> Ek sal Knorr moet gaan aankla en 'n hofsaak aangaan, as hulle se dis Suid
> Afrikaans en dis nie!
>
> Maar my vra is, wie het 'n resep om kip Palava te maak
>
> Gr,Rico
Rico, hier in Londen is dit altyd die mense van Wes-Afrika wat Palava
verkoop of na geleenthede bring. Hulle maak dit meesal met garnale, maar
mens kan seker hoender ook gebruik.
Lorinda
|
|
|
Re: resep [boodskap #79674 is 'n antwoord op boodskap #79672] |
Wed, 25 June 2003 18:03   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
oeps verskoning :-)
ek sal moet gaan soek by hoender in my Kook en Geniet en nie by die kip nie
:-)))))
Gr.Rico, die tog ook maar net 'n mens is :-))
"Lorinda" skryf in boodskap news:3ef9db8a$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3ef97c85$0$49098$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek sit hier met my pak Knorr en alles wat ek nodig het om Zuid Afrikaanse
>> kip Palava te gaan maak.
>>
>> Maar dit is 'n pak, met alles kant en klaar en ek is iemand wat dit liewer
>> almal self kook.
>>
>> Ek soek in my kook en geniet boek, maar kan nie kip palava vind
>> nie!!!!!!!!!!!!1
>>
>> Op google, ek vind palavasous as Ghanese sous.
>>
>> Is kip Palava Suid Afrikaans, soos bobotie, of is dit nie reg nie.
>>
>> Ek sal Knorr moet gaan aankla en 'n hofsaak aangaan, as hulle se dis Suid
>> Afrikaans en dis nie!
>>
>> Maar my vra is, wie het 'n resep om kip Palava te maak
>>
>> Gr,Rico
>
> Rico, hier in Londen is dit altyd die mense van Wes-Afrika wat Palava
> verkoop of na geleenthede bring. Hulle maak dit meesal met garnale, maar
> mens kan seker hoender ook gebruik.
>
> Lorinda
>
|
|
|
|
|
Re: resep [boodskap #79700 is 'n antwoord op boodskap #79660] |
Thu, 26 June 2003 12:45   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het op die Internet gaan kyk, en hoewel al die sites sê dis 'n
Suid-Afrikaanse dis, is al die sites in Hollands!! Op die Suid-Afrikaanse
sites kon ek geen inligting oor die dis kry nie. Dit sê vir my dat iemand
êrens in Nederland droog gemaak het met die herkoms van die gereg. Ek het in
elk geval nog nooit daarvan gehoor nie, en dit klink nie vir my vreeslik
lekker nie :-))
Elaine
"Rico" skryf in boodskap news:3ef97c85$0$49098$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek sit hier met my pak Knorr en alles wat ek nodig het om Zuid Afrikaanse
> kip Palava te gaan maak.
>
> Maar dit is 'n pak, met alles kant en klaar en ek is iemand wat dit liewer
> almal self kook.
>
> Ek soek in my kook en geniet boek, maar kan nie kip palava vind
> nie!!!!!!!!!!!!1
>
> Op google, ek vind palavasous as Ghanese sous.
>
> Is kip Palava Suid Afrikaans, soos bobotie, of is dit nie reg nie.
>
> Ek sal Knorr moet gaan aankla en 'n hofsaak aangaan, as hulle se dis Suid
> Afrikaans en dis nie!
>
> Maar my vra is, wie het 'n resep om kip Palava te maak
>
> Gr,Rico
>
|
|
|
Re: resep [boodskap #79702 is 'n antwoord op boodskap #79700] |
Thu, 26 June 2003 15:45   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek glo ook dis nie 'n SA resep nie, maar Wes Afrikaans, die sites se dis
Ghanees??
Maar Elaine wat dit ook is, dis baie lekker!!!
Wel of jy moet se, hoender, spinazie en rys is nie lekker nie, oke dan kan
jy se, dis nie lekker.
Annette, jy eet dit met rys.
Jy kap hoendervleis in stukkies en leg dit in 'n marinade.
dan bak jy dit en voeg 'n sous by, dis nou net wat ek wou vra, watter sous
is dit, hoe maak jy dit.
Maar die sous is pindasous, gember, peper sout knoffelhuissies.
En dan voeg jy as groente, spinasie( ek weet nie die Afrikaanse naam nie) by
en laat dit nog kort kook.
Saak is, dis baie lekker, maar ek kook niet graag uit pakkies nie, maak dit
liewer self, soos die bobotie.
Ek kan alles vir bobotie in 'n pakkie koop, maar dit nie soos die egte
bobotie met 'm bietjie Nederland van Rico nie :-))))))))))
Gr.Rico
"Elaine" skryf in boodskap news:3efaead8$0$228@hades.is.co.za...
> Ek het op die Internet gaan kyk, en hoewel al die sites sê dis 'n
> Suid-Afrikaanse dis, is al die sites in Hollands!! Op die Suid-Afrikaanse
> sites kon ek geen inligting oor die dis kry nie. Dit sê vir my dat iemand
> êrens in Nederland droog gemaak het met die herkoms van die gereg. Ek het in
> elk geval nog nooit daarvan gehoor nie, en dit klink nie vir my vreeslik
> lekker nie :-))
>
> Elaine
>
> "Rico" wrote in message
> news:3ef97c85$0$49098$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek sit hier met my pak Knorr en alles wat ek nodig het om Zuid Afrikaanse
>> kip Palava te gaan maak.
>>
>> Maar dit is 'n pak, met alles kant en klaar en ek is iemand wat dit liewer
>> almal self kook.
>>
>> Ek soek in my kook en geniet boek, maar kan nie kip palava vind
>> nie!!!!!!!!!!!!1
>>
>> Op google, ek vind palavasous as Ghanese sous.
>>
>> Is kip Palava Suid Afrikaans, soos bobotie, of is dit nie reg nie.
>>
>> Ek sal Knorr moet gaan aankla en 'n hofsaak aangaan, as hulle se dis Suid
>> Afrikaans en dis nie!
>>
>> Maar my vra is, wie het 'n resep om kip Palava te maak
>>
>> Gr,Rico
>>
>
|
|
|
Re: resep [boodskap #79703 is 'n antwoord op boodskap #79702] |
Thu, 26 June 2003 15:54   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
oeps spinazie is spinasie :-))))
Gr.Rico
"Rico" skryf in boodskap news:3efb151a$0$49110$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek glo ook dis nie 'n SA resep nie, maar Wes Afrikaans, die sites se dis
> Ghanees??
>
> Maar Elaine wat dit ook is, dis baie lekker!!!
>
> Wel of jy moet se, hoender, spinazie en rys is nie lekker nie, oke dan kan
> jy se, dis nie lekker.
>
> Annette, jy eet dit met rys.
>
> Jy kap hoendervleis in stukkies en leg dit in 'n marinade.
> dan bak jy dit en voeg 'n sous by, dis nou net wat ek wou vra, watter sous
> is dit, hoe maak jy dit.
> Maar die sous is pindasous, gember, peper sout knoffelhuissies.
> En dan voeg jy as groente, spinasie( ek weet nie die Afrikaanse naam nie) by
> en laat dit nog kort kook.
>
> Saak is, dis baie lekker, maar ek kook niet graag uit pakkies nie, maak dit
> liewer self, soos die bobotie.
> Ek kan alles vir bobotie in 'n pakkie koop, maar dit nie soos die egte
> bobotie met 'm bietjie Nederland van Rico nie :-))))))))))
>
> Gr.Rico
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3efaead8$0$228@hades.is.co.za...
>> Ek het op die Internet gaan kyk, en hoewel al die sites sê dis 'n
>> Suid-Afrikaanse dis, is al die sites in Hollands!! Op die Suid-Afrikaanse
>> sites kon ek geen inligting oor die dis kry nie. Dit sê vir my dat iemand
>> êrens in Nederland droog gemaak het met die herkoms van die gereg. Ek het in
>> elk geval nog nooit daarvan gehoor nie, en dit klink nie vir my vreeslik
>> lekker nie :-))
>>
>> Elaine
>>
>> "Rico" wrote in message
>> news:3ef97c85$0$49098$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Ek sit hier met my pak Knorr en alles wat ek nodig het om Zuid Afrikaanse
>>> kip Palava te gaan maak.
>>>
>>> Maar dit is 'n pak, met alles kant en klaar en ek is iemand wat dit liewer
>>> almal self kook.
>>>
>>> Ek soek in my kook en geniet boek, maar kan nie kip palava vind
>>> nie!!!!!!!!!!!!1
>>>
>>> Op google, ek vind palavasous as Ghanese sous.
>>>
>>> Is kip Palava Suid Afrikaans, soos bobotie, of is dit nie reg nie.
>>>
>>> Ek sal Knorr moet gaan aankla en 'n hofsaak aangaan, as hulle se dis Suid
>>> Afrikaans en dis nie!
>>>
>>> Maar my vra is, wie het 'n resep om kip Palava te maak
>>>
>>> Gr,Rico
>>>
>>
>
|
|
|
Re: resep [boodskap #79721 is 'n antwoord op boodskap #79702] |
Thu, 26 June 2003 19:28   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Spinasie is reg en baie, baie lekker Rico.
So dis hoender en spinasie met sous op rys?
Klink soos 'n halfwas Sondagmiddagete:))
Waar is die aartappels?
My Pa het altyd gesê 'n bord kos is nie een sonder aartappels nie.
Ek stem saam.:))
Annette
wrote in message news:3efb151a$0$49110$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek glo ook dis nie 'n SA resep nie, maar Wes Afrikaans, die sites se dis
> Ghanees??
>
> Maar Elaine wat dit ook is, dis baie lekker!!!
>
> Wel of jy moet se, hoender, spinazie en rys is nie lekker nie, oke dan kan
> jy se, dis nie lekker.
>
> Annette, jy eet dit met rys.
>
> Jy kap hoendervleis in stukkies en leg dit in 'n marinade.
> dan bak jy dit en voeg 'n sous by, dis nou net wat ek wou vra, watter sous
> is dit, hoe maak jy dit.
> Maar die sous is pindasous, gember, peper sout knoffelhuissies.
> En dan voeg jy as groente, spinasie( ek weet nie die Afrikaanse naam nie) by
> en laat dit nog kort kook.
>
> Saak is, dis baie lekker, maar ek kook niet graag uit pakkies nie, maak dit
> liewer self, soos die bobotie.
> Ek kan alles vir bobotie in 'n pakkie koop, maar dit nie soos die egte
> bobotie met 'm bietjie Nederland van Rico nie :-))))))))))
>
> Gr.Rico
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3efaead8$0$228@hades.is.co.za...
>> Ek het op die Internet gaan kyk, en hoewel al die sites sê dis 'n
>> Suid-Afrikaanse dis, is al die sites in Hollands!! Op die Suid-Afrikaanse
>> sites kon ek geen inligting oor die dis kry nie. Dit sê vir my dat iemand
>> êrens in Nederland droog gemaak het met die herkoms van die gereg. Ek het in
>> elk geval nog nooit daarvan gehoor nie, en dit klink nie vir my vreeslik
>> lekker nie :-))
>>
>> Elaine
>>
>> "Rico" wrote in message
>> news:3ef97c85$0$49098$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Ek sit hier met my pak Knorr en alles wat ek nodig het om Zuid Afrikaanse
>>> kip Palava te gaan maak.
>>>
>>> Maar dit is 'n pak, met alles kant en klaar en ek is iemand wat dit liewer
>>> almal self kook.
>>>
>>> Ek soek in my kook en geniet boek, maar kan nie kip palava vind
>>> nie!!!!!!!!!!!!1
>>>
>>> Op google, ek vind palavasous as Ghanese sous.
>>>
>>> Is kip Palava Suid Afrikaans, soos bobotie, of is dit nie reg nie.
>>>
>>> Ek sal Knorr moet gaan aankla en 'n hofsaak aangaan, as hulle se dis Suid
>>> Afrikaans en dis nie!
>>>
>>> Maar my vra is, wie het 'n resep om kip Palava te maak
>>>
>>> Gr,Rico
>>>
>>
>
|
|
|
Re: resep [boodskap #79722 is 'n antwoord op boodskap #79703] |
Thu, 26 June 2003 19:29   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maar spinasie is nie marog nie.
Annette
"Rico" skryf in boodskap news:3efb1719$0$49099$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> oeps spinazie is spinasie :-))))
>
> Gr.Rico
>
> "Rico" wrote in message
> news:3efb151a$0$49110$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek glo ook dis nie 'n SA resep nie, maar Wes Afrikaans, die sites se dis
>> Ghanees??
>>
>> Maar Elaine wat dit ook is, dis baie lekker!!!
>>
>> Wel of jy moet se, hoender, spinazie en rys is nie lekker nie, oke dan kan
>> jy se, dis nie lekker.
>>
>> Annette, jy eet dit met rys.
>>
>> Jy kap hoendervleis in stukkies en leg dit in 'n marinade.
>> dan bak jy dit en voeg 'n sous by, dis nou net wat ek wou vra, watter sous
>> is dit, hoe maak jy dit.
>> Maar die sous is pindasous, gember, peper sout knoffelhuissies.
>> En dan voeg jy as groente, spinasie( ek weet nie die Afrikaanse naam nie) by
>> en laat dit nog kort kook.
>>
>> Saak is, dis baie lekker, maar ek kook niet graag uit pakkies nie, maak dit
>> liewer self, soos die bobotie.
>> Ek kan alles vir bobotie in 'n pakkie koop, maar dit nie soos die egte
>> bobotie met 'm bietjie Nederland van Rico nie :-))))))))))
>>
>> Gr.Rico
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3efaead8$0$228@hades.is.co.za...
>>> Ek het op die Internet gaan kyk, en hoewel al die sites sê dis 'n
>>> Suid-Afrikaanse dis, is al die sites in Hollands!! Op die Suid-Afrikaanse
>>> sites kon ek geen inligting oor die dis kry nie. Dit sê vir my dat iemand
>>> êrens in Nederland droog gemaak het met die herkoms van die gereg. Ek het in
>>> elk geval nog nooit daarvan gehoor nie, en dit klink nie vir my vreeslik
>>> lekker nie :-))
>>>
>>> Elaine
>>>
>>> "Rico" wrote in message
>>> news:3ef97c85$0$49098$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Ek sit hier met my pak Knorr en alles wat ek nodig het om Zuid Afrikaanse
>>>> kip Palava te gaan maak.
>>>>
>>>> Maar dit is 'n pak, met alles kant en klaar en ek is iemand wat dit liewer
>>>> almal self kook.
>>>>
>>>> Ek soek in my kook en geniet boek, maar kan nie kip palava vind
>>>> nie!!!!!!!!!!!!1
>>>>
>>>> Op google, ek vind palavasous as Ghanese sous.
>>>>
>>>> Is kip Palava Suid Afrikaans, soos bobotie, of is dit nie reg nie.
>>>>
>>>> Ek sal Knorr moet gaan aankla en 'n hofsaak aangaan, as hulle se dis Suid
>>>> Afrikaans en dis nie!
>>>>
>>>> Maar my vra is, wie het 'n resep om kip Palava te maak
>>>>
>>>> Gr,Rico
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: resep [boodskap #79731 is 'n antwoord op boodskap #79721] |
Thu, 26 June 2003 20:54   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nou gaan jy vir my se, Annette, dat jy bobotie gaan eet, met rys en
aartappels???????????
Nee as ek rys eet, eet ek nie meer aartappels nie.
Jy is nog Hollandser as ek is :-)))
Spinasie is ook nog baie gesond.
Maar Annette wat jy se, is heeltemal reg, maar ek wil nou juis weet, hoe
maak ek die sous :-)
Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:bdficv$si86r$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Spinasie is reg en baie, baie lekker Rico.
> So dis hoender en spinasie met sous op rys?
> Klink soos 'n halfwas Sondagmiddagete:))
> Waar is die aartappels?
> My Pa het altyd gesê 'n bord kos is nie een sonder aartappels nie.
> Ek stem saam.:))
>
> Annette
>
>
> skryf in boodskap news:3efb151a$0$49110$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek glo ook dis nie 'n SA resep nie, maar Wes Afrikaans, die sites se dis
>> Ghanees??
>>
>> Maar Elaine wat dit ook is, dis baie lekker!!!
>>
>> Wel of jy moet se, hoender, spinazie en rys is nie lekker nie, oke dan kan
>> jy se, dis nie lekker.
>>
>> Annette, jy eet dit met rys.
>>
>> Jy kap hoendervleis in stukkies en leg dit in 'n marinade.
>> dan bak jy dit en voeg 'n sous by, dis nou net wat ek wou vra, watter sous
>> is dit, hoe maak jy dit.
>> Maar die sous is pindasous, gember, peper sout knoffelhuissies.
>> En dan voeg jy as groente, spinasie( ek weet nie die Afrikaanse naam nie) by
>> en laat dit nog kort kook.
>>
>> Saak is, dis baie lekker, maar ek kook niet graag uit pakkies nie, maak dit
>> liewer self, soos die bobotie.
>> Ek kan alles vir bobotie in 'n pakkie koop, maar dit nie soos die egte
>> bobotie met 'm bietjie Nederland van Rico nie :-))))))))))
>>
>> Gr.Rico
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3efaead8$0$228@hades.is.co.za...
>>> Ek het op die Internet gaan kyk, en hoewel al die sites sê dis 'n
>>> Suid-Afrikaanse dis, is al die sites in Hollands!! Op die Suid-Afrikaanse
>>> sites kon ek geen inligting oor die dis kry nie. Dit sê vir my dat iemand
>>> êrens in Nederland droog gemaak het met die herkoms van die gereg. Ek het in
>>> elk geval nog nooit daarvan gehoor nie, en dit klink nie vir my vreeslik
>>> lekker nie :-))
>>>
>>> Elaine
>>>
>>> "Rico" wrote in message
>>> news:3ef97c85$0$49098$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Ek sit hier met my pak Knorr en alles wat ek nodig het om Zuid Afrikaanse
>>>> kip Palava te gaan maak.
>>>>
>>>> Maar dit is 'n pak, met alles kant en klaar en ek is iemand wat dit liewer
>>>> almal self kook.
>>>>
>>>> Ek soek in my kook en geniet boek, maar kan nie kip palava vind
>>>> nie!!!!!!!!!!!!1
>>>>
>>>> Op google, ek vind palavasous as Ghanese sous.
>>>>
>>>> Is kip Palava Suid Afrikaans, soos bobotie, of is dit nie reg nie.
>>>>
>>>> Ek sal Knorr moet gaan aankla en 'n hofsaak aangaan, as hulle se dis Suid
>>>> Afrikaans en dis nie!
>>>>
>>>> Maar my vra is, wie het 'n resep om kip Palava te maak
>>>>
>>>> Gr,Rico
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: resep [boodskap #79733 is 'n antwoord op boodskap #79722] |
Thu, 26 June 2003 20:57   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat is marog???????????
Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:bdfid0$si86r$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Maar spinasie is nie marog nie.
> Annette
>
>
> "Rico" wrote in message
> news:3efb1719$0$49099$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> oeps spinazie is spinasie :-))))
>>
>> Gr.Rico
>>
>> "Rico" wrote in message
>> news:3efb151a$0$49110$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Ek glo ook dis nie 'n SA resep nie, maar Wes Afrikaans, die sites se dis
>>> Ghanees??
>>>
>>> Maar Elaine wat dit ook is, dis baie lekker!!!
>>>
>>> Wel of jy moet se, hoender, spinazie en rys is nie lekker nie, oke dan kan
>>> jy se, dis nie lekker.
>>>
>>> Annette, jy eet dit met rys.
>>>
>>> Jy kap hoendervleis in stukkies en leg dit in 'n marinade.
>>> dan bak jy dit en voeg 'n sous by, dis nou net wat ek wou vra, watter sous
>>> is dit, hoe maak jy dit.
>>> Maar die sous is pindasous, gember, peper sout knoffelhuissies.
>>> En dan voeg jy as groente, spinasie( ek weet nie die Afrikaanse naam nie) by
>>> en laat dit nog kort kook.
>>>
>>> Saak is, dis baie lekker, maar ek kook niet graag uit pakkies nie, maak dit
>>> liewer self, soos die bobotie.
>>> Ek kan alles vir bobotie in 'n pakkie koop, maar dit nie soos die egte
>>> bobotie met 'm bietjie Nederland van Rico nie :-))))))))))
>>>
>>> Gr.Rico
>>>
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3efaead8$0$228@hades.is.co.za...
>>>> Ek het op die Internet gaan kyk, en hoewel al die sites sê dis 'n
>>>> Suid-Afrikaanse dis, is al die sites in Hollands!! Op die Suid-Afrikaanse
>>>> sites kon ek geen inligting oor die dis kry nie. Dit sê vir my dat iemand
>>>> êrens in Nederland droog gemaak het met die herkoms van die gereg. Ek het in
>>>> elk geval nog nooit daarvan gehoor nie, en dit klink nie vir my vreeslik
>>>> lekker nie :-))
>>>>
>>>> Elaine
>>>>
>>>> "Rico" wrote in message
>>>> news:3ef97c85$0$49098$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > Ek sit hier met my pak Knorr en alles wat ek nodig het om Zuid Afrikaanse
>>>> > kip Palava te gaan maak.
>>>> >
>>>> > Maar dit is 'n pak, met alles kant en klaar en ek is iemand wat dit liewer
>>>> > almal self kook.
>>>> >
>>>> > Ek soek in my kook en geniet boek, maar kan nie kip palava vind
>>>> > nie!!!!!!!!!!!!1
>>>> >
>>>> > Op google, ek vind palavasous as Ghanese sous.
>>>> >
>>>> > Is kip Palava Suid Afrikaans, soos bobotie, of is dit nie reg nie.
>>>> >
>>>> > Ek sal Knorr moet gaan aankla en 'n hofsaak aangaan, as hulle se dis Suid
>>>> > Afrikaans en dis nie!
>>>> >
>>>> > Maar my vra is, wie het 'n resep om kip Palava te maak
>>>> >
>>>> > Gr,Rico
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: resep [boodskap #79742 is 'n antwoord op boodskap #79731] |
Fri, 27 June 2003 00:52   |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Rico" skryf in boodskap news:3efb5d79$0$49116$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Nou gaan jy vir my se, Annette, dat jy bobotie gaan eet, met rys en
> aartappels???????????
>
> Nee as ek rys eet, eet ek nie meer aartappels nie.
> Jy is nog Hollandser as ek is :-)))
>
> Spinasie is ook nog baie gesond.
>
> Maar Annette wat jy se, is heeltemal reg, maar ek wil nou juis weet, hoe
> maak ek die sous :-)
>
'n Vriendin se buurvrou (van Sierra Leone) gee die volgende resep, maar sy
het nog nooit van hoender in hierdie dis gehoor het nie. Dit word palava
sous genoem, maar dis meer 'n bredie as 'n sous.
Bestandele:
'n halwe koppie palm olie
'n halwe kilo bief in blokkies gesny
Een gekapte rissie
Een ui
2 koppies vleisaftreksel (jy moet eintlik hier "oriri" gebruik, wat een of
ander gegisde saad is, maar hulle kan dit nie altyd hier kry nie)
Een kilo gemengde "groengoed" (Cassava blare, soetpatat blare, spinasie,
oker blare, sorrel blare)
1 gedroogte of gerookte vis in stukkies gesny
1 koppie gedroogte garnale
'n halwe koppie egusi ('n meel gemaak van geroosterde pampoen saad)
rooi peper
sout
Metode:
Verbruin die vleis in die palm olie, en braai dan die ui en rissie
Voeg vleisaftreksel by die vleis en ui ens.
As die vleis amper gekook is voeg die "groengoed" by (behalwe die spinasie)
en rooi peper en sout na smaak
Voeg spinasie by as die ander blare amper gekook is (blykbaar 'n half uur)
Saam met die spinasie voeg ook die vis en garnale by
Meng die egusi met 'n bietjie warm water, roer dit glad, en voeg by.
Kook stadig vir 10 minute
Lorinda
|
|
|
Re: resep [boodskap #79744 is 'n antwoord op boodskap #79731] |
Fri, 27 June 2003 03:14   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien moet jy vir ene Palava bel om die sousresep te kry:))
Ek onthou nou dat ons soms praat van die heel palava, menende alles wat met
'n saak te doen het.
So miskien kan mens enige sous maak wat vir jou lekker is.
Annette
"Rico" skryf in boodskap news:3efb5d79$0$49116$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Nou gaan jy vir my se, Annette, dat jy bobotie gaan eet, met rys en
> aartappels???????????
>
> Nee as ek rys eet, eet ek nie meer aartappels nie.
> Jy is nog Hollandser as ek is :-)))
>
> Spinasie is ook nog baie gesond.
>
> Maar Annette wat jy se, is heeltemal reg, maar ek wil nou juis weet, hoe
> maak ek die sous :-)
>
> Gr.Rico
> "Annette" wrote in message
> news:bdficv$si86r$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Spinasie is reg en baie, baie lekker Rico.
>> So dis hoender en spinasie met sous op rys?
>> Klink soos 'n halfwas Sondagmiddagete:))
>> Waar is die aartappels?
>> My Pa het altyd gesê 'n bord kos is nie een sonder aartappels nie.
>> Ek stem saam.:))
>>
>> Annette
>>
>>
>> skryf in boodskap news:3efb151a$0$49110$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Ek glo ook dis nie 'n SA resep nie, maar Wes Afrikaans, die sites se dis
>>> Ghanees??
>>>
>>> Maar Elaine wat dit ook is, dis baie lekker!!!
>>>
>>> Wel of jy moet se, hoender, spinazie en rys is nie lekker nie, oke dan kan
>>> jy se, dis nie lekker.
>>>
>>> Annette, jy eet dit met rys.
>>>
>>> Jy kap hoendervleis in stukkies en leg dit in 'n marinade.
>>> dan bak jy dit en voeg 'n sous by, dis nou net wat ek wou vra, watter sous
>>> is dit, hoe maak jy dit.
>>> Maar die sous is pindasous, gember, peper sout knoffelhuissies.
>>> En dan voeg jy as groente, spinasie( ek weet nie die Afrikaanse naam nie) by
>>> en laat dit nog kort kook.
>>>
>>> Saak is, dis baie lekker, maar ek kook niet graag uit pakkies nie, maak dit
>>> liewer self, soos die bobotie.
>>> Ek kan alles vir bobotie in 'n pakkie koop, maar dit nie soos die egte
>>> bobotie met 'm bietjie Nederland van Rico nie :-))))))))))
>>>
>>> Gr.Rico
>>>
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3efaead8$0$228@hades.is.co.za...
>>>> Ek het op die Internet gaan kyk, en hoewel al die sites sê dis 'n
>>>> Suid-Afrikaanse dis, is al die sites in Hollands!! Op die Suid-Afrikaanse
>>>> sites kon ek geen inligting oor die dis kry nie. Dit sê vir my dat iemand
>>>> êrens in Nederland droog gemaak het met die herkoms van die gereg. Ek het in
>>>> elk geval nog nooit daarvan gehoor nie, en dit klink nie vir my vreeslik
>>>> lekker nie :-))
>>>>
>>>> Elaine
>>>>
>>>> "Rico" wrote in message
>>>> news:3ef97c85$0$49098$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > Ek sit hier met my pak Knorr en alles wat ek nodig het om Zuid Afrikaanse
>>>> > kip Palava te gaan maak.
>>>> >
>>>> > Maar dit is 'n pak, met alles kant en klaar en ek is iemand wat dit liewer
>>>> > almal self kook.
>>>> >
>>>> > Ek soek in my kook en geniet boek, maar kan nie kip palava vind
>>>> > nie!!!!!!!!!!!!1
>>>> >
>>>> > Op google, ek vind palavasous as Ghanese sous.
>>>> >
>>>> > Is kip Palava Suid Afrikaans, soos bobotie, of is dit nie reg nie.
>>>> >
>>>> > Ek sal Knorr moet gaan aankla en 'n hofsaak aangaan, as hulle se dis Suid
>>>> > Afrikaans en dis nie!
>>>> >
>>>> > Maar my vra is, wie het 'n resep om kip Palava te maak
>>>> >
>>>> > Gr,Rico
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: resep [boodskap #79745 is 'n antwoord op boodskap #79742] |
Fri, 27 June 2003 03:19   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Lorinda, mens sal dit seker moet eet om te kan besluit of mens
daarvan sal hou. Die gerookte vis en garnale saam met die vleis smokkel
bietjie met my kop.:))
Eintlik sal ek die gereg in sy regte vorm nooit kan eet nie, omdat ek
allergies is vir skulpvis.
Annette
"Lorinda" skryf in boodskap news:3efb9430$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3efb5d79$0$49116$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Nou gaan jy vir my se, Annette, dat jy bobotie gaan eet, met rys en
>> aartappels???????????
>>
>> Nee as ek rys eet, eet ek nie meer aartappels nie.
>> Jy is nog Hollandser as ek is :-)))
>>
>> Spinasie is ook nog baie gesond.
>>
>> Maar Annette wat jy se, is heeltemal reg, maar ek wil nou juis weet, hoe
>> maak ek die sous :-)
>>
>
> 'n Vriendin se buurvrou (van Sierra Leone) gee die volgende resep, maar sy
> het nog nooit van hoender in hierdie dis gehoor het nie. Dit word palava
> sous genoem, maar dis meer 'n bredie as 'n sous.
>
> Bestandele:
>
> 'n halwe koppie palm olie
> 'n halwe kilo bief in blokkies gesny
> Een gekapte rissie
> Een ui
> 2 koppies vleisaftreksel (jy moet eintlik hier "oriri" gebruik, wat een of
> ander gegisde saad is, maar hulle kan dit nie altyd hier kry nie)
> Een kilo gemengde "groengoed" (Cassava blare, soetpatat blare, spinasie,
> oker blare, sorrel blare)
> 1 gedroogte of gerookte vis in stukkies gesny
> 1 koppie gedroogte garnale
> 'n halwe koppie egusi ('n meel gemaak van geroosterde pampoen saad)
> rooi peper
> sout
>
> Metode:
> Verbruin die vleis in die palm olie, en braai dan die ui en rissie
> Voeg vleisaftreksel by die vleis en ui ens.
> As die vleis amper gekook is voeg die "groengoed" by (behalwe die spinasie)
> en rooi peper en sout na smaak
> Voeg spinasie by as die ander blare amper gekook is (blykbaar 'n half uur)
> Saam met die spinasie voeg ook die vis en garnale by
> Meng die egusi met 'n bietjie warm water, roer dit glad, en voeg by.
> Kook stadig vir 10 minute
>
>
> Lorinda
>
|
|
|
Re: resep [boodskap #79746 is 'n antwoord op boodskap #79731] |
Fri, 27 June 2003 03:20   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Aartappelslaai saam met bobotie is lekker.
Annette
"Rico" skryf in boodskap news:3efb5d79$0$49116$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Nou gaan jy vir my se, Annette, dat jy bobotie gaan eet, met rys en
> aartappels???????????
>
> Nee as ek rys eet, eet ek nie meer aartappels nie.
> Jy is nog Hollandser as ek is :-)))
>
> Spinasie is ook nog baie gesond.
>
> Maar Annette wat jy se, is heeltemal reg, maar ek wil nou juis weet, hoe
> maak ek die sous :-)
>
> Gr.Rico
> "Annette" wrote in message
> news:bdficv$si86r$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Spinasie is reg en baie, baie lekker Rico.
>> So dis hoender en spinasie met sous op rys?
>> Klink soos 'n halfwas Sondagmiddagete:))
>> Waar is die aartappels?
>> My Pa het altyd gesê 'n bord kos is nie een sonder aartappels nie.
>> Ek stem saam.:))
>>
>> Annette
>>
>>
>> skryf in boodskap news:3efb151a$0$49110$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Ek glo ook dis nie 'n SA resep nie, maar Wes Afrikaans, die sites se dis
>>> Ghanees??
>>>
>>> Maar Elaine wat dit ook is, dis baie lekker!!!
>>>
>>> Wel of jy moet se, hoender, spinazie en rys is nie lekker nie, oke dan kan
>>> jy se, dis nie lekker.
>>>
>>> Annette, jy eet dit met rys.
>>>
>>> Jy kap hoendervleis in stukkies en leg dit in 'n marinade.
>>> dan bak jy dit en voeg 'n sous by, dis nou net wat ek wou vra, watter sous
>>> is dit, hoe maak jy dit.
>>> Maar die sous is pindasous, gember, peper sout knoffelhuissies.
>>> En dan voeg jy as groente, spinasie( ek weet nie die Afrikaanse naam nie) by
>>> en laat dit nog kort kook.
>>>
>>> Saak is, dis baie lekker, maar ek kook niet graag uit pakkies nie, maak dit
>>> liewer self, soos die bobotie.
>>> Ek kan alles vir bobotie in 'n pakkie koop, maar dit nie soos die egte
>>> bobotie met 'm bietjie Nederland van Rico nie :-))))))))))
>>>
>>> Gr.Rico
>>>
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3efaead8$0$228@hades.is.co.za...
>>>> Ek het op die Internet gaan kyk, en hoewel al die sites sê dis 'n
>>>> Suid-Afrikaanse dis, is al die sites in Hollands!! Op die Suid-Afrikaanse
>>>> sites kon ek geen inligting oor die dis kry nie. Dit sê vir my dat iemand
>>>> êrens in Nederland droog gemaak het met die herkoms van die gereg. Ek het in
>>>> elk geval nog nooit daarvan gehoor nie, en dit klink nie vir my vreeslik
>>>> lekker nie :-))
>>>>
>>>> Elaine
>>>>
>>>> "Rico" wrote in message
>>>> news:3ef97c85$0$49098$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > Ek sit hier met my pak Knorr en alles wat ek nodig het om Zuid Afrikaanse
>>>> > kip Palava te gaan maak.
>>>> >
>>>> > Maar dit is 'n pak, met alles kant en klaar en ek is iemand wat dit liewer
>>>> > almal self kook.
>>>> >
>>>> > Ek soek in my kook en geniet boek, maar kan nie kip palava vind
>>>> > nie!!!!!!!!!!!!1
>>>> >
>>>> > Op google, ek vind palavasous as Ghanese sous.
>>>> >
>>>> > Is kip Palava Suid Afrikaans, soos bobotie, of is dit nie reg nie.
>>>> >
>>>> > Ek sal Knorr moet gaan aankla en 'n hofsaak aangaan, as hulle se dis Suid
>>>> > Afrikaans en dis nie!
>>>> >
>>>> > Maar my vra is, wie het 'n resep om kip Palava te maak
>>>> >
>>>> > Gr,Rico
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: resep [boodskap #79758 is 'n antwoord op boodskap #79742] |
Fri, 27 June 2003 09:11   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Lorinda
Dit klink lekker, maar baie werk en ek glo dat ek die goeters hier nie kan
koop nie.
Ek dink ek gaan maar net so nou en dan die pak koop :-)
dit eet met hoedervleis en gewoon dit doen soos meneer Knorr wil dat ons dit
maak :-)
Maar jy is heeltemal reg, ek gaan hulle aankla en ook vir julle tyd 'n
vergoeding vra.
Maar ek glo meneer Knorr is van Oostenryk, dus die ou weet al heeltemal niks
van SA nie :-)
Gr.Rico
"Lorinda" skryf in boodskap news:3efb9430$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3efb5d79$0$49116$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Nou gaan jy vir my se, Annette, dat jy bobotie gaan eet, met rys en
>> aartappels???????????
>>
>> Nee as ek rys eet, eet ek nie meer aartappels nie.
>> Jy is nog Hollandser as ek is :-)))
>>
>> Spinasie is ook nog baie gesond.
>>
>> Maar Annette wat jy se, is heeltemal reg, maar ek wil nou juis weet, hoe
>> maak ek die sous :-)
>>
>
> 'n Vriendin se buurvrou (van Sierra Leone) gee die volgende resep, maar sy
> het nog nooit van hoender in hierdie dis gehoor het nie. Dit word palava
> sous genoem, maar dis meer 'n bredie as 'n sous.
>
> Bestandele:
>
> 'n halwe koppie palm olie
> 'n halwe kilo bief in blokkies gesny
> Een gekapte rissie
> Een ui
> 2 koppies vleisaftreksel (jy moet eintlik hier "oriri" gebruik, wat een of
> ander gegisde saad is, maar hulle kan dit nie altyd hier kry nie)
> Een kilo gemengde "groengoed" (Cassava blare, soetpatat blare, spinasie,
> oker blare, sorrel blare)
> 1 gedroogte of gerookte vis in stukkies gesny
> 1 koppie gedroogte garnale
> 'n halwe koppie egusi ('n meel gemaak van geroosterde pampoen saad)
> rooi peper
> sout
>
> Metode:
> Verbruin die vleis in die palm olie, en braai dan die ui en rissie
> Voeg vleisaftreksel by die vleis en ui ens.
> As die vleis amper gekook is voeg die "groengoed" by (behalwe die spinasie)
> en rooi peper en sout na smaak
> Voeg spinasie by as die ander blare amper gekook is (blykbaar 'n half uur)
> Saam met die spinasie voeg ook die vis en garnale by
> Meng die egusi met 'n bietjie warm water, roer dit glad, en voeg by.
> Kook stadig vir 10 minute
>
>
> Lorinda
>
|
|
|
Re: resep [boodskap #79763 is 'n antwoord op boodskap #79754] |
Fri, 27 June 2003 13:30   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Lorinda wrote:
> "Palava" beteken blykbaar "moeilikheid" in Sierra Leone en in ander Wes
> Afrika lande
Word hier nie verwys na die huidige Engelse
woord "palaver" (van die Portugees
"palavra" - word, speech, from Latin "parabola"
speech, parable.)In Engels beteken palaver
"idle chatter, talk intended to harm or
beguile." Also - obsolete: A parley between
European explorers and representatives of
local populations, especially in Africa.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: resep [boodskap #79808 is 'n antwoord op boodskap #79801] |
Fri, 27 June 2003 22:12   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Katryn wrote:
> Terloops Lorinda - jy ken mos daardie baie bekende storie/parable van
> Oom Remus oor Br'er Rabbit en die tar baby? Ek wil maar net vir jou
> waarsku dat daardie kwaai tante van Kanada is die tar baby - wees
> versigtig!!
Dis vir tannie soos mooi as mense haar
met die nodige respek behandel. Tannie
moet sê dat jy ook nog onder die sambreel
van suspisie is, maar dan sit jy en pos
in die middel van die nag, en dis darem
bietjie ongelooflik.
Tant Hessie Athene-Poirot
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: resep [boodskap #79841 is 'n antwoord op boodskap #79828] |
Sat, 28 June 2003 12:40   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Lorinda wrote:
Dis interessant om hierdie ng met ander in die soc.culture
> goep te vergelyk. Hierdie is een van die min wat heeltemaal deur die ouer
> garde oorheers word. Op die ander is daar 'n goeie mengsel, en baie jong
> mense en selfs kinders wat oor alles en watookal gesels. Dis natuurlik om
> daardie rede ook meer chaoties, maar dis lewendig. Daar is 'n gesags ding
> aan die gang hier, so die maniere van die ou Suid-Afrika leef woord.
Dit klink vir my asof jy dus op baie internet-
groepe inloer. Dit verbaas my darem 'n bietjie,
want jy het uit jou pad gegaan om vir ons, en
selfs spesifiek vir my, te vertel waar jy in London
werk.
Ek kyk na geen ander internetnuusgroep nie, en is
ook nie op enige poslys nie, dus kan ek nie oordeel
nie. Maar ek sou dink dat hierdie nuusgroep ten
minste taamlik dinamies is, en nie deur die "ouer
garde" oorheers word nie. Daar is ook 'n taamlike
breë band van politieke oortuiginge. Die enigste
ding wat my hinder, is natuurlik dat omtrent vyf of
ses van die posters almal dieselfde persoon is, en
ek dink dis dié persoon wat mense later moegmaak en
hulle laat weggaan. Ek mis byvoorbeeld vir Wouter
Plaasvark hier, en ek dink hy het net moeg geraak
vir al die getjommel.
Gloudina
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 13 13:24:08 UTC 2025
|