Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vrede Uit OZ
Vrede Uit OZ [boodskap #6054] |
Fri, 22 March 1996 00:00  |
Julius Bergh
Boodskappe: 111 Geregistreer: February 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> As die "gatsitalternatief" vereis dat jy in elk geval, in jou eie
> land in mid-loopbaan onder moet begin (die geval met Hoepel, soos ek
> verstaan - en die voorland van baie van ons) verval jou argument,
> Julius.
>
> Groete, Leendert
Nou ja, ek moet askies sê want dit was woede wat gepraat het!
Ek het ook baie ouens omgekrap met die kras taal - maar ek was regtig moerig
(of is dit mou moerrig ?)
"Die Ysterkoei Moet Sweet" het litire^re pryse in die 60's gekry - en die
taal was krasser.
Hier in OZ is die plaaslike Engelssprekendes heel verbaas as ek "thunder" en
"lightning" as kragwoorde gebruik. Hulle dink dis baie mak.
Nouja - vrede.
Laat staan die veroordeling.
Snail mail : Julius Bergh, 32 Koola Dr, Nerang QLD 4211, Australia
Email. . . : jbe...@onthenet.com.au
URL. . . . : http://www.onthenet.com.au/~jbergh
|
|
|
|
Re: Vrede Uit OZ [boodskap #6082 is 'n antwoord op boodskap #6054] |
Tue, 26 March 1996 00:00   |
Julius Bergh
Boodskappe: 111 Geregistreer: February 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
At 09:47 PM 26/3/96 SAT, you wrote:
>
>
> On Tue, 26 Mar 1996, Freek Eek wrote:
> Julius, as ek jou reg verstaan (en dit lyk asof Freek jou so verstaan
> het), loop jy in die strate rond en gebruik "thunder" en "lightning" as
> tussenwerpsels in Engels.
Groenmamba-eiers,
Frank
Partykeer dink ek julle ouens is moetswillig speel-speel onnosel! Natuurlik
nie. As ek kwaad word sê ek "bliksem" of "donder". My Oz friende/kolegas
vra dan wat dit beteken en dan sê ek . . . Dis dan laat die bulle reken
dis mak.
Ai, dis swaar om n ding aan julle te verduidelik!!!!!! Wat meer is ek is
seker jy het verstaan. :-)
Emu-eiers vir jou bok.
Snail mail : Julius Bergh, 32 Koola Dr, Nerang QLD 4211, Australia
Email. . . : jbe...@onthenet.com.au
URL. . . . : http://www.onthenet.com.au/~jbergh
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 03:19:00 UTC 2025
|