Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Wat is die beste opsie vir 'n Intenet konneksie??
Wat is die beste opsie vir 'n Intenet konneksie?? [boodskap #76536] |
Tue, 22 April 2003 22:08 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Tufka
Boodskappe: 31 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hallo almal
ek was lanklaas hier gewees, was bitjie besig met ander goed
My vraag:
My moeder gaan nou uiteindelik 'n internet konneksie kry sodat ons
bitjie meer gereeld kan kommunikeer aangesien ek bietjie vêr van haar af
byl deesdae. Hoe id dit in SA? Het mens analoge lyne of digitales? En is
dit baie duur, want sy swem nou regtig nie in die geld nie. Kan julle my
so 'n bietjie inlig oor hoe die sake staan?
Ek sal dit baie waardeer
Dankie
A.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wat is die beste opsie vir 'n Intenet konneksie?? [boodskap #76621 is 'n antwoord op boodskap #76613] |
Thu, 24 April 2003 18:54 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Elaine wrote:
Ek sal egter nie Internet via Selfone
> aanbeveel nie. Dis net te duur, en te stadig.
Maar ag, dis so lekker as jou kind op
die pad is, en jy is bekommer oor hulle,
want hulle het eers die pad aangevat nadat
hulle die hele dag gewerk het. En hulle
het klein kindertjies in die kar. En dan
rapporteer hulle via selfoon vir jou waar
hulle nou is, en as hulle arriveer. Net
twee woordjies, maar dit laat 'n ma se
hart rustig voel.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:36:36 UTC 2025
|