Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » SAUK weet nie of Riaan kan nuus lees.
SAUK weet nie of Riaan kan nuus lees. [boodskap #76041] |
Mon, 14 April 2003 11:19  |
Stone
Boodskappe: 85 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek sien Riaan Cruywagen sal moet gaan vir 'n oudisie as hy na Junie nog wil
nuus lees by die SAUK TV. Wonder wie gaan die oudisies hou en of hulle hom
nog nooit sien nuus lees het oor die afgelope 28 jaar nie.
Riaan is baie positief, want hy sê hy oefen darem nou al 28 jaar vir die
oudisie.
|
|
|
|
|
Re: SAUK weet nie of Riaan kan nuus lees. [boodskap #76064 is 'n antwoord op boodskap #76058] |
Mon, 14 April 2003 17:22  |
Wilde Willem vannie W
Boodskappe: 7 Geregistreer: March 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Het ek nie al lankal oor hierdie selfde stront gepraat nie?
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:gfhl9vo121pdagg7vvf26a9gmsldmpmghs@4ax.com...
> On Mon, 14 Apr 2003 13:19:39 +0200, "Stone"
> served the following to the group:
>
>> Ek sien Riaan Cruywagen sal moet gaan vir 'n oudisie as hy na Junie nog wil
>> nuus lees by die SAUK TV. Wonder wie gaan die oudisies hou en of hulle hom
>> nog nooit sien nuus lees het oor die afgelope 28 jaar nie.
>>
>> Riaan is baie positief, want hy sê hy oefen darem nou al 28 jaar vir die
>> oudisie.
>>
>
>
> dit is pateties. tenminste lees hy nuus in afrikaans met `n aksent wat
> jy kan verstaan. wat hulle nou wil doen is om iemand te kry wat
> afrikaans met `n kak aksent praat sodat niemand verstaan nie. hoekom
> wil hulle iets forseer. as jou moedertaal engels is lees dan nuus in
> engels en as dit xhosa is.......................
>
> mense word nou ingedruk op plekke terwille van regtelling. soos die
> klot wat soms krieket uitsaai (ek weet nie eers wat sy naam is nie).
> sy engelse uitspraak is so sleg dat ek liewer ophou luister. dat hy
> iets van krieket af weet betwyfel ek nie maar laat hy dit in sy
> moedertaal doen.
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.471 / Virus Database: 269 - Release Date: 03/04/10
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Mon Mar 10 11:26:50 UTC 2025
|