Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Ken iemand....
Ken iemand.... [boodskap #74915] |
Tue, 25 March 2003 18:15  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ken iemand die 70's en 80's rock groep "The Ramones", ek het van hulle
gelees en gewonder oor hulle, want ek ken nie hulle musiek nie. Wel ek dink
nie ek ken hulle musiek nie. Wat het hulle gesing wat bekend is?
Ek gaan op die oomblik deur 'n 70's en 80's "glam rock" fase en versamel
natuurlik alles wat ek in die hande kan kry van die era. Ek het onlangs 'n
hele klomp KISS en Nazareth goed in die hande gekry, so ek sal graag meer
wil weet van die Ramones, aangesien hulle blykbaar 'n groot impak op die era
en die musiek gehad het.
Dankie en groete
Elaine
|
|
|
|
|
Re: Ken iemand.... [boodskap #74945 is 'n antwoord op boodskap #74915] |
Wed, 26 March 2003 06:20   |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 25 Mar 2003 20:15:38 +0200, "Elaine"
served the following to the group:
> Ken iemand die 70's en 80's rock groep "The Ramones", ek het van hulle
> gelees en gewonder oor hulle, want ek ken nie hulle musiek nie. Wel ek dink
> nie ek ken hulle musiek nie. Wat het hulle gesing wat bekend is?
> Ek gaan op die oomblik deur 'n 70's en 80's "glam rock" fase en versamel
> natuurlik alles wat ek in die hande kan kry van die era. Ek het onlangs 'n
> hele klomp KISS en Nazareth goed in die hande gekry, so ek sal graag meer
> wil weet van die Ramones, aangesien hulle blykbaar 'n groot impak op die era
> en die musiek gehad het.
>
> Dankie en groete
> Elaine
>
is `n klomp wat , as ek dit nie mis het nie, bekend geword het met die
blitzkrieg bop. ek is nie seker of hulle actually duitse oorsprong het
nie want hulle het nogal heelwat duitse lirieke gehad in party van
hulle songs. alhoewel van die oorspronklike lede al dood is sing hulle
nogsteeds, wel laas jaar het hulle nog.
kiss is natuurlik koning en as jy belangstel in rock musiek van die
70-80's dan is judas priest en black sabbath ook `n moet. hierdie is
die ouens wat metal op die map gesit het. behalwe natuurlik vir ozzy
ozbourne is dit nogal verbasend hoe die meeste van die ouens vandag
heel 'normaal' is.
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
Re: Ken iemand.... [boodskap #75006 is 'n antwoord op boodskap #74945] |
Wed, 26 March 2003 17:20   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, maar die hele Blitzkrieg Bop ding het gedraai om hulle manier van
konsert hou. Hulle sou 6 liedjies in 15 minute sing en dan was die konsert
verby. Ek sal maar bietjie meer moet gaan opsoek oor die groep. So ver ek
weet was hulle Amerikaners, maar ek kan verkeerd wees.
Ek's nie so gek oor Judas Priest nie, maar my man is mal oor hulle. Black
Sabbath het ek, en so hier en daar is 'n ding van Ozzy waarvan ek hou (veral
sy nuutste "Dreamer"). Moet ook nie vergeet van Guns 'n Roses, Twisted
Sister en Aerosmith nie.
Ek dink hulle was nog altyd normaal - behalwe miskien vir Ozzy, wat almal
vergeet het was dat die klere en die liedjies en die "make-up" maar net 'n
show was en niks meer nie. Kiss sing ook nog steeds, en so af en toe Black
Sabbath ook, as Ozzy hulle uitnooi vir sy "Ozfest'.
Dankie en groete
Elaine
"Threeships Mcduck" wrote :
>
> is `n klomp wat , as ek dit nie mis het nie, bekend geword het met die
> blitzkrieg bop. ek is nie seker of hulle actually duitse oorsprong het
> nie want hulle het nogal heelwat duitse lirieke gehad in party van
> hulle songs. alhoewel van die oorspronklike lede al dood is sing hulle
> nogsteeds, wel laas jaar het hulle nog.
> kiss is natuurlik koning en as jy belangstel in rock musiek van die
> 70-80's dan is judas priest en black sabbath ook `n moet. hierdie is
> die ouens wat metal op die map gesit het. behalwe natuurlik vir ozzy
> ozbourne is dit nogal verbasend hoe die meeste van die ouens vandag
> heel 'normaal' is.
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
Re: Ken iemand.... [boodskap #75097 is 'n antwoord op boodskap #75009] |
Fri, 28 March 2003 15:46   |
Max[1]
Boodskappe: 240 Geregistreer: February 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kazaa is sommer ^%$#!
Kry WinMX. Doen dit by die werk, daar't jy tog seker bandwydte...
Ek sê nog steeds MP3's is die beste ding wat in my lewe kon gebeur.
Ja, ek koop nie meer CD's nie, en dis bad vir die kunstenaars, maar ek
ondersteun hulle nou maar deur live shows te gaan kyk. Gelukkig het
ons hier 'n wyer keuse. Soms verassings, soos Marianne Faithful en
Sinead O'Connor.
Ek sien uit na Mei en Junie, want dan sien ek twee van my groot
gunstelinge, Peter Gabriel en Annie Lennox.
Verder ontdek ek meer musiek met WinMX as om na die radio te luister.
Het julle al gehoor van "Pedro the Lion"? Dis my nuutste ontdekking...
Flippen mooi musiek.
"Elaine"
> Hmmmm - dankie. Eindelik is ek nie mal daaroor om musiek te download nie.
> Dit vat te lank en jy weet nie wat jy kry nie. Meeste van die tyd, en veral
> met Kazaa, kry jy die verkeerde goed of jy sukkel jou morsdood om die goed
> gedownload te kry want jou connections breek of jou download word "remotely
> gequeue" of gekanseller. Ek gaan koop liewer die cd en spaar myself die pyn
> :o))
>
> Dankie vir die moeite
> Elaine
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3e82bdd7.111565701@news.saix.co.za...
>>
>> Punk rock. Van Queens, New York.
>> Soek MP3's by www.kazaa.com
|
|
|
|
|
Re: Openbare verassings... [boodskap #75132 is 'n antwoord op boodskap #75102] |
Mon, 31 March 2003 08:05   |
Max[1]
Boodskappe: 240 Geregistreer: February 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sorry, daai enetjie het my verbygegaan! ;-) Dit na ek al 'n paar keer
hier geroem het op my goeie spelling! En so iets kan mens nie eers op
'n tikfout blameer nie... Was dit nou op my tuisrekenaar, dan kon ek
sê dat die r nie so goed werk nie, want daar's al soveel drinkgoed oor
my sleutelbord tuis uitgegooi...
Dankie vir die hulp, ek sal seker nie gou weer mense veras nie :-)
Katryn
> maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:
>
>> Gelukkig het
>> ons hier 'n wyer keuse. Soms verassings, soos Marianne Faithful en
>> Sinead O'Connor.
>
> Rerig?
> Sjoe, julle is 'n wrede spul!!
> (Skies Max, ek is die laaste ene om ander se spelling te probeer
> korrigeer, maar hierdie ene kon ek nie laat verbygaan nie.)
> :-)))
>
>> Ek sien uit na Mei en Junie, want dan sien ek twee van my groot
>> gunstelinge, Peter Gabriel en Annie Lennox.
>
> Oh Yesssssssss....
> Goeie smaak!!
> :-)
|
|
|
Re: Ken iemand.... [boodskap #75133 is 'n antwoord op boodskap #75103] |
Mon, 31 March 2003 08:15   |
Max[1]
Boodskappe: 240 Geregistreer: February 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Elaine, ek hoop dis 'n tikfout! R6000? Telkom moet hulle nou nie
simpel hou nie. ADSL is veronderstel om vir almal op straat bereikbaar
te wees.
"Elaine"
> Nog nooit gehoor van Pedro nie.
>
> My huis is die werk en werk is die huis. Ek van die huis af :-)) Ons het
> na 'n area getrek wat nog nie ADSL ondersteun nie en ek betaal nie R6000 vir
> ISDN nie.
> Dis nog steeds vir my lekkerder om vir 'n cd te betaal as om te probeer
> download, ek encode my eie mp3's
>
> Groete
> Elaine
>
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0303280746.6d16e852@posting.google.com...
>> Kazaa is sommer ^%$#!
>>
>> Kry WinMX. Doen dit by die werk, daar't jy tog seker bandwydte...
>>
>> Ek sê nog steeds MP3's is die beste ding wat in my lewe kon gebeur.
>>
>> Ja, ek koop nie meer CD's nie, en dis bad vir die kunstenaars, maar ek
>> ondersteun hulle nou maar deur live shows te gaan kyk. Gelukkig het
>> ons hier 'n wyer keuse. Soms verassings, soos Marianne Faithful en
>> Sinead O'Connor.
>>
>> Ek sien uit na Mei en Junie, want dan sien ek twee van my groot
>> gunstelinge, Peter Gabriel en Annie Lennox.
>>
>> Verder ontdek ek meer musiek met WinMX as om na die radio te luister.
>> Het julle al gehoor van "Pedro the Lion"? Dis my nuutste ontdekking...
>> Flippen mooi musiek.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ken iemand.... [boodskap #75197 is 'n antwoord op boodskap #75180] |
Wed, 02 April 2003 11:45   |
Max[1]
Boodskappe: 240 Geregistreer: February 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
TJ, ek hoop nie jy word ook so kwaad vir my, soos Norbert gister nie,
maar daar's 'n paar dinge nie duidelik nie.
"TJ"
> Artslink.co.za ISP (www.artslink.co.za) bied ISDN vanaf R169/maand vir 64k
> en e-pos op die beste netwerk in SA.
ISDN of 'n ISDN inbelpunt? R169 is vir my bietjie duur vir 'n
inbelpunt, maar ek het niks om dit mee te vergelyk nie...
> ADSL is tans gratis beskikbaar (as jy die lyn en modem het).
Hoe lank nog? 'n Modem kos R2 000, en more sê julle mens moet betaal
vir die verbinding. Dan word ek geforseer om te betaal, of ek sit met
'n R2000 modem waarmee ek niks kan doen nie... Slim plan van julle,
maar ek wil weet dat ek dit vir so lang tydperk gratis kry, en daarna
soveel moet betaal per maand...
Wat vra Telkom om jou lyn om te sit ADSL toe? Hoeveel huur betaal jy
dan ekstra?
> Ondersteun SA Kuns en Kultuur, skakel in op die Internet met Artslink.co.za
> ISP en spaar!
>
> Hoekom meer betaal die maand (R139 of R145) as jy net R115 hoef te betaal?
Waarvoor?
> Gratis daaglikse "Artslink.co.za News" inklusief vir die wat op hoogte wil
> bly met SA kuns, kultuur en vermaak.
By wie kla mens as jou eie ISP jou SPAM?
Ek het geen probleem met jou, of met Artslink nie. Inteendeel. Maar ek
ruik iets stink onder al die mooi praatjies...
Max
|
|
|
|
|
|
Re: Ken iemand.... [boodskap #75257 is 'n antwoord op boodskap #75227] |
Thu, 03 April 2003 11:53  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hier is gemiddeld een per dorp as ek die storie so kyk, meer as een maak
gewoonlik nie geld nie, daar's net nie 'n mark daar voor nie. Die ding is
net, Telkom het 'n monopolie op alle data lyne en hulle kan daarom so te sê
vra wat hulle wil vir goed soos ISDN en ADSL lyne. MWet is ook die ander
groot ISP, en hulle het die "backing" wat die kleiner outjies nie het nie.
Mweb self maak nie veel van 'n wins nie, maar hulle is deel van Naspers wat
hulle kan dra. Kleiner ouens kan nie op daai klein winsgrens oorleef nie.
Onthou ook dat daar net iets soos 3 - 4 mil. Internet gebruikers in die land
is, as een ou hulle almal kan kry, kan hy sy pryse verlaag, maar omdat
hierdie paartjies deur 'n hele klomp ISP's gedeel moet word, moet ISP's
hulle pryse verhoog om aan die lewe te kan bly. Verder moet hulle nog
Telkom se astronomies pryse betaal, en ek vermoed maar dis hoekom hulle so
duur is.
Elaine
"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0304022313.3bc69a7b@posting.google.com...
> Dankie vir jou antwoord.
>
> Ek vind dit verskriklik dat die Internet so duur is in SA.
>
> Ek betaal hier vir 'n .nl domeinnaam, vier inbelpunte (128k ISDN) en
> vier mailboxen (elk met tot vier aliasse) net oor die EUR 20.
>
> Internet is veronderstel om binne almal se bereik te wees...
>
> Hoeveel Internetcafe's is daar nou in SA? Wat kos dit om daar te gaan
> surf?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 18:34:30 UTC 2025
|