Stormers sonder storm? [boodskap #74770] |
Fri, 21 March 2003 10:01 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek kyk alweer die wedstryd met 'n bottel byderhand.
Hoekom lyk die Stormers so ongeskeer en lusteloos?
Dis al asof elkeen maar net deur die motions gaan.
Fleck word blonder by die wedstryd - sy hare word al hoe ligter.
Nou het ek genoeg moed geskep om die tweede helfte te kan kyk.
Die HSBC op Waratahs se trui - wat is dit?
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: HSBC [boodskap #74808 is 'n antwoord op boodskap #74803] |
Sat, 22 March 2003 05:13 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja waarlik - ek is nie goed met afkortings en sulke goed na 'n bottel
rooiwyn nie.
Fietsry hier, rugby daar. Genoeg om my deurmekaar te maak:))
Annette
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e7b6787.0@news1.mweb.co.za...
>>> Die HSBC op Waratahs se trui - wat is dit?
>
>> Bees :
>> Hong Kong Shanghai Bank - internasionale bank.
>
> Annette
> Dankie - ek dink nie ons het daai bank hier nie.
>
> Wouter
> O ja, hulle is al jare hier. Hulle is wel nie 'n handelsbank nie.
>
> Hulle het destyds die groot makelaar Simpson Mckie oorgeneem.
> Kyk maar as jy weer by die Waterfront kom, hulle het 'n groot
> kantoorblok daar, waaruit hulle batebestuursafdeling werk.
> Sover ek weet is hulle plaaslike hoofkantoor in Gauteng.
>
> Hulle borg hier dikwels van die fietsryspanne.
>
|
|
|