Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby
Rugby [boodskap #74513] |
Fri, 14 March 2003 11:05 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vanoggend het die Crusaders weer 'n slag gewen, nadat hulle verlede week die
eerste keer sedert 2001 'n wedstryd verloor het.
Die Stormers (WP) het, helaas, alweer verloor - hierdie keer teen die
Brumbies.
Greeff is koelkas toe vir 'n hoogvat, en kort na sy terugkeer is hy beseer.
Fleck het 'n vyf gedruk, Boome ook.
Annette
|
|
|
|
Re: Rugby [boodskap #74533 is 'n antwoord op boodskap #74517] |
Sat, 15 March 2003 15:17 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gaffie is rugby se griekse tragedie - vra my - ons Sharks het WP betaal om
hom te vat.
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e71e508.0@news1.mweb.co.za...
> Het Fleck nie twee gedruk nie? Maar die treurigheid vir die Stormjaers kom
> nie op 'n einde nie....sien hulle voer weer vir Braam van Staaten in....eh,
> terug? Moet seker die spul kom red van Gaffie!
> "Annette" wrote in message
> news:b4sjdr$232skl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vanoggend het die Crusaders weer 'n slag gewen, nadat hulle verlede week die
>> eerste keer sedert 2001 'n wedstryd verloor het.
>> Die Stormers (WP) het, helaas, alweer verloor - hierdie keer teen die
>> Brumbies.
>> Greeff is koelkas toe vir 'n hoogvat, en kort na sy terugkeer is hy beseer.
>> Fleck het 'n vyf gedruk, Boome ook.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 17:20:12 UTC 2025
|