Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Irak - Frankryk & Rusland se belange
|
|
|
|
|
Re: Beledigings [boodskap #74814 is 'n antwoord op boodskap #74810] |
Sat, 22 March 2003 08:21 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Oooooo. Okei. Ons het al voorheen daarvan gepraat dan. So ek hoefie te
warrie nie;))
Ek het nogal gedink die antwoord van Nommer aan jou re die GPS dinge was
goed en weldeurdag....
Ek lees hoeka gister ons hoef net onder 'n laken, kombers of duvet te sit,
en geen bom of kwaad sal ons tref nie;))
Wat betref doen wat jy nie moet nie - dis 'n moedswillige streek wat sommige
mense het, en waarvan en waaroor ek in oorvloed beskik.:))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e7bff9d.0@news1.mweb.co.za...
> Dit is nie 'n baklei nie...nie van my kant af nie. So 'n tydjie gelede het
> ek vir Katryn mooi gevra om by my verby te hou en ek sal by haar
> verbyhou....'n soort van 'gentleman's agreement'. Alles het goed gegaan
> tot sy uithaak en sy my beledig in 'n antwoord aan N470 of so iemand. Nou
> weet sy van g'n ding nie.........maar ek vra steeds vir haar mooi om my uit
> te los en my aanbod staan steeds om haar totaal te ignoreer. Dieslefde was
> Met Wouter Plaasvark ook destyds en kyk so 'n bietjie op en jy sal sien dat
> die ou drek maar net nie die versoeking kan weerstaan nie. Wat is dit dat
> 'n mens soos 'n donkie is? As jy nie mag nie, dan wil jy!
> "Annette" wrote in message
> news:b5enrj$28hhui$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoe het hierdie faait nou weer begin?
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e7ae11b.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wie het jou gevra?
>>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>> news:3e7ac99b.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Nee, Suidwester, sy maak meesal op haar intellek staat. Nie net op kru
>>>> woorde en
>>>> beledigings nie, al kom jy dit blykbaar nie agter nie. Gaan soek gerus
>>>> 'intellek' in 'n
>>>> woordeboek op, dit mag dalk net help.
>>>>
>>>> Wouter
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3e7aae3c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> En jy maak staat op die manne se kennis om jou te beskerm? DUH!?
> Pas
>>> jou
>>>> perfek. Jou baklei is soveel werd soos 'n stink poep in 'n
>>>> windstorm....niemand lag eers daaroor nie. Gaan slaap Hot
>> pants......dit
>>>> werk nie. Nie vir baklei nie en ook nie vir vry nie!
>>>> "Katryn" wrote in message
>>>> news:bnlj7voueejgvoqturfisq0ostosfg0i2k@4ax.com...
>>>> > "Suidwester" wrote:
>>>> >
>>>> > >Hmm. Katryn druk haar kop in 'n byenes in en as sy gesteek raak
> [sy
>>>> hoop!]
>>>> > >dan is dit: "Duh! Wat het ék gedoen?"
>>>> >
>>>> > Duh! ?
>>>> > En hierdie boetie is bang vir die manne met FEITE hier op die groep.
>>>> > Hy speel en baklei net met die meisies. En dan fight hy ook maar
> so
>>>> > agteraf en met 'n draai of praat in sulke onsamehangende sinne met
>>>> > soveel "nie's" in dat geen mens kan uitmaak wat hy nou eintlik
> bedoel
>>>> > nie.
>>>> > Maar toemaar boetie Ockietjie, Gloudina sal jou hier beskerm teen
> die
>>>> > wrede Katryn wat so bakleierig is. Hou goeie moed seunie.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Bladsye (3): [ 3] |
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 00:18:45 UTC 2025
|