Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket - Kenia die beste span in Afrika
Krieket - Kenia die beste span in Afrika [boodskap #74457] |
Wed, 12 March 2003 15:25 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gister kon die Nieu Zeelanders teen die Aussies gewen het, maar het nie.
Vandag het die Keniane die span van Zimbabwe lag-lag kafgedraf.
Zimbabwe het vir die geleentheid weer vir Andy Flower en Henry Olonga gekies
om die span te versterk, alhoewel daar al na die eerste wedstryd laat
verstaan is dat die twee spelers nooit weer vir Zim sal speel nie omdat
hulle dit durf waag het om in die eerste wedstryd met swart armbande te
speel.
Kenia het nou deurgedring na die halfeindstryd.
Annette
|
|
|
|
|
Re: Krieket - Kenia die beste span in Afrika [boodskap #74469 is 'n antwoord op boodskap #74461] |
Wed, 12 March 2003 21:42 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is waar van Olonga, en so ver ek weet het niemand hom nog gedagvaar vir
verkragting nie! Ek dink nog steeds dis nie baie veilig vir hulle om terug
te gaan Zim toe nie. Een van die dae hoor ons hulle was in 'n kar ongeluk
of iets...
E
"Annette" skryf in boodskap news:b4nrck$21nd8e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek sal nie omgee as Olonga hier bly en speel en later die Protea-span haal
> nie. Hy is meer seksie as Ntini:)))
> Flower het al klaar sy uittrede aangekondig.
> Annette
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:36:38 UTC 2025
|