Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket - Kenia beter as ons
Krieket - Kenia beter as ons [boodskap #74164] |
Tue, 04 March 2003 05:39 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons het toe nie die volgende gehaal nie, omdat dit begin reën het ( teen die
weervoorspellers se mening), en omdat Mark Boucher glo nie besef het hy moes
nog slegs een lopie aanteken nie. Hy het dus nie eers 'n hou probeer speel
met die laaste bal nie.
Toe speel ons gelykop, en daarom is ons uit.
Help my nou hier met logika.
Die weer steek nie op met so 'n vreeslike vaart nie, en al sou dit, was daar
al klaar die stats beskikbaar hoeveel lopies aangeteken moet word om te kan
gelykop speel, sou dit reën na 15 boulbeurte.
Dus, toe Boucher en Klusener opgestap het, moes elkeen geweet het hoeveel
lopies nog benodig word.
Of die inligting is nooit aan hulle gegee deur die kaptein of die afrigter
(s) nie, of hulle het altwee vergeet, of hulle weet nie wat die verskil is
tussen gelykop en wen nie.
Annette
|
|
|
Re: Krieket - Kenia beter as ons [boodskap #74165 is 'n antwoord op boodskap #74164] |
Tue, 04 March 2003 06:11 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette - volgens Pollock was daar 'n misrekening mbt die punte/lopies wat
benodig word. Die ander dag het hy (Pollock) verklaar 2 lopies voordat 'n
rekord herskryf kan word. Wat doen hulle met die sakrekenaars wat so vryelik
vertoon word - speel hulle solitaire?
Ons krieketspelers het baie vinnig by die nuwe regstellende omgewing
aangepas met eksterne verskonings vir alle tekortkominge. Lokus van
kontrole - aanvaar verantwoordelikheid.
Kortom - hulle is elgter as die Keniane - laasgenoemde is meer gemotiveerd
as die Suid_Afrikaners.
Vraag - is hulle die ondersteuning werd wat hulle kry? Ek twyfel.
Kom ek noem 'n paar faktore wat tot die huidige toestand bygedra het - jy
kan verskil, maar jy kan ook byvoeg tot die lysie:
Die heengaan van Hansie.
Die aanstelling van Pollock as kaptein.
Die aanstelling van Simons en Van Zyl as afrigters. Indien Keppler aangestel
was het ons gewen met 'n gemotiveerde en beter span.
Alan Donald se insluiting by die groep.
Regstellende aanstelling van spelers wat kamtig op meriete gebaseer is.
Rhodes wat kon speel maar verkies het om sy vrou en kind op te pas - en
steeds gekies is.
Die regstellende bestuur van Krieket SA - Majola en Sonn.
Die besluit om wedstryde aan Zimbabwe en Kenia toe te staan ten spyte van
die onstabiele politieke en militêre toestande aldaar.
Inmenging van die ANC deur Balfour en die afdwing van 'n regstellende
bestuur.
Die gulsigheid van die SA spelers om, tot enkel dae voor die toernooi oor
verhoogde salarisse te kibbel.
Gebrek aan motivering - die redes daarvoor sal slegs die span ken.
(Nou voel ek 'n bietjie beter - maar sien steeds geen hoop nie.)
"Annette" skryf in boodskap news:b41ee1$1rg3sm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ons het toe nie die volgende gehaal nie, omdat dit begin reën het ( teen die
> weervoorspellers se mening), en omdat Mark Boucher glo nie besef het hy moes
> nog slegs een lopie aanteken nie. Hy het dus nie eers 'n hou probeer speel
> met die laaste bal nie.
> Toe speel ons gelykop, en daarom is ons uit.
> Help my nou hier met logika.
> Die weer steek nie op met so 'n vreeslike vaart nie, en al sou dit, was daar
> al klaar die stats beskikbaar hoeveel lopies aangeteken moet word om te kan
> gelykop speel, sou dit reën na 15 boulbeurte.
> Dus, toe Boucher en Klusener opgestap het, moes elkeen geweet het hoeveel
> lopies nog benodig word.
> Of die inligting is nooit aan hulle gegee deur die kaptein of die afrigter
> (s) nie, of hulle het altwee vergeet, of hulle weet nie wat die verskil is
> tussen gelykop en wen nie.
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Krieket - Kenia beter as ons [boodskap #74166 is 'n antwoord op boodskap #74165] |
Tue, 04 March 2003 11:48 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die verkeerde inligting ivm aantal lopies benodig om te wen is glo aan die
kolwers gegee. Niemand wil erken wie dit is wat nie inligting op 'n stukkie
paper kan begryp nie.
Annette
"Jonas" wrote in message
news:b41g2d$mq4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - volgens Pollock was daar 'n misrekening mbt die punte/lopies wat
> benodig word. Die ander dag het hy (Pollock) verklaar 2 lopies voordat 'n
> rekord herskryf kan word. Wat doen hulle met die sakrekenaars wat so vryelik
> vertoon word - speel hulle solitaire?
>
> Ons krieketspelers het baie vinnig by die nuwe regstellende omgewing
> aangepas met eksterne verskonings vir alle tekortkominge. Lokus van
> kontrole - aanvaar verantwoordelikheid.
> Kortom - hulle is elgter as die Keniane - laasgenoemde is meer gemotiveerd
> as die Suid_Afrikaners.
>
> Vraag - is hulle die ondersteuning werd wat hulle kry? Ek twyfel.
>
> Kom ek noem 'n paar faktore wat tot die huidige toestand bygedra het - jy
> kan verskil, maar jy kan ook byvoeg tot die lysie:
>
> Die heengaan van Hansie.
> Die aanstelling van Pollock as kaptein.
> Die aanstelling van Simons en Van Zyl as afrigters. Indien Keppler aangestel
> was het ons gewen met 'n gemotiveerde en beter span.
> Alan Donald se insluiting by die groep.
> Regstellende aanstelling van spelers wat kamtig op meriete gebaseer is.
> Rhodes wat kon speel maar verkies het om sy vrou en kind op te pas - en
> steeds gekies is.
> Die regstellende bestuur van Krieket SA - Majola en Sonn.
> Die besluit om wedstryde aan Zimbabwe en Kenia toe te staan ten spyte van
> die onstabiele politieke en militêre toestande aldaar.
> Inmenging van die ANC deur Balfour en die afdwing van 'n regstellende
> bestuur.
> Die gulsigheid van die SA spelers om, tot enkel dae voor die toernooi oor
> verhoogde salarisse te kibbel.
> Gebrek aan motivering - die redes daarvoor sal slegs die span ken.
>
>
> (Nou voel ek 'n bietjie beter - maar sien steeds geen hoop nie.)
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:b41ee1$1rg3sm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ons het toe nie die volgende gehaal nie, omdat dit begin reën het ( teen die
>> weervoorspellers se mening), en omdat Mark Boucher glo nie besef het hy moes
>> nog slegs een lopie aanteken nie. Hy het dus nie eers 'n hou probeer speel
>> met die laaste bal nie.
>> Toe speel ons gelykop, en daarom is ons uit.
>> Help my nou hier met logika.
>> Die weer steek nie op met so 'n vreeslike vaart nie, en al sou dit, was daar
>> al klaar die stats beskikbaar hoeveel lopies aangeteken moet word om te kan
>> gelykop speel, sou dit reën na 15 boulbeurte.
>> Dus, toe Boucher en Klusener opgestap het, moes elkeen geweet het hoeveel
>> lopies nog benodig word.
>> Of die inligting is nooit aan hulle gegee deur die kaptein of die afrigter
>> (s) nie, of hulle het altwee vergeet, of hulle weet nie wat die verskil is
>> tussen gelykop en wen nie.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Krieket - Kenia beter as ons [boodskap #74170 is 'n antwoord op boodskap #74165] |
Tue, 04 March 2003 13:15 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jonas, ek stem nie eintlik saam met jou nie, net omdat jy sê wat die meeste
mans dink:))
Ons het nie eintlik verdien, op grond van ons vertonings in die toernooi tot
dusver, om deur te gaan nie.
Ons het al kamstig al twee jaar gelede 'n span gekies met die oog op die
wêreldbeker, maar die plannetjie het so langs die pad skeefgeloop.
Het iemand hier die statistiek presies hoeveel lopies elkeen van die sppan
aangeteken het?
Ek is seker Kallis is nie ver van onder nie.
Duidelik is hy, net soos Donald, op die oomblik uit wans uit.
Annette
"Jonas" wrote in message
news:b41g2d$mq4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - volgens Pollock was daar 'n misrekening mbt die punte/lopies wat
> benodig word. Die ander dag het hy (Pollock) verklaar 2 lopies voordat 'n
> rekord herskryf kan word. Wat doen hulle met die sakrekenaars wat so vryelik
> vertoon word - speel hulle solitaire?
>
> Ons krieketspelers het baie vinnig by die nuwe regstellende omgewing
> aangepas met eksterne verskonings vir alle tekortkominge. Lokus van
> kontrole - aanvaar verantwoordelikheid.
> Kortom - hulle is elgter as die Keniane - laasgenoemde is meer gemotiveerd
> as die Suid_Afrikaners.
>
> Vraag - is hulle die ondersteuning werd wat hulle kry? Ek twyfel.
>
> Kom ek noem 'n paar faktore wat tot die huidige toestand bygedra het - jy
> kan verskil, maar jy kan ook byvoeg tot die lysie:
>
> Die heengaan van Hansie.
> Die aanstelling van Pollock as kaptein.
> Die aanstelling van Simons en Van Zyl as afrigters. Indien Keppler aangestel
> was het ons gewen met 'n gemotiveerde en beter span.
> Alan Donald se insluiting by die groep.
> Regstellende aanstelling van spelers wat kamtig op meriete gebaseer is.
> Rhodes wat kon speel maar verkies het om sy vrou en kind op te pas - en
> steeds gekies is.
> Die regstellende bestuur van Krieket SA - Majola en Sonn.
> Die besluit om wedstryde aan Zimbabwe en Kenia toe te staan ten spyte van
> die onstabiele politieke en militêre toestande aldaar.
> Inmenging van die ANC deur Balfour en die afdwing van 'n regstellende
> bestuur.
> Die gulsigheid van die SA spelers om, tot enkel dae voor die toernooi oor
> verhoogde salarisse te kibbel.
> Gebrek aan motivering - die redes daarvoor sal slegs die span ken.
>
>
> (Nou voel ek 'n bietjie beter - maar sien steeds geen hoop nie.)
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:b41ee1$1rg3sm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ons het toe nie die volgende gehaal nie, omdat dit begin reën het ( teen
> die
>> weervoorspellers se mening), en omdat Mark Boucher glo nie besef het hy moes
>> nog slegs een lopie aanteken nie. Hy het dus nie eers 'n hou probeer speel
>> met die laaste bal nie.
>> Toe speel ons gelykop, en daarom is ons uit.
>> Help my nou hier met logika.
>> Die weer steek nie op met so 'n vreeslike vaart nie, en al sou dit, was daar
>> al klaar die stats beskikbaar hoeveel lopies aangeteken moet word om te kan
>> gelykop speel, sou dit reën na 15 boulbeurte.
>> Dus, toe Boucher en Klusener opgestap het, moes elkeen geweet het hoeveel
>> lopies nog benodig word.
>> Of die inligting is nooit aan hulle gegee deur die kaptein of die afrigter
>> (s) nie, of hulle het altwee vergeet, of hulle weet nie wat die verskil is
>> tussen gelykop en wen nie.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Krieket - Kenia en Zimbabwe beter as ons [boodskap #74171 is 'n antwoord op boodskap #74170] |
Tue, 04 March 2003 14:03 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Janee, ons is die enigste span van Afrika wat dit nie kon maak nie.
Annette
"Annette" skryf in boodskap news:b4297a$1qna2l$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jonas, ek stem nie eintlik saam met jou nie, net omdat jy sê wat die meeste
> mans dink:))
> Ons het nie eintlik verdien, op grond van ons vertonings in die toernooi tot
> dusver, om deur te gaan nie.
> Ons het al kamstig al twee jaar gelede 'n span gekies met die oog op die
> wêreldbeker, maar die plannetjie het so langs die pad skeefgeloop.
> Het iemand hier die statistiek presies hoeveel lopies elkeen van die sppan
> aangeteken het?
> Ek is seker Kallis is nie ver van onder nie.
> Duidelik is hy, net soos Donald, op die oomblik uit wans uit.
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b41g2d$mq4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - volgens Pollock was daar 'n misrekening mbt die punte/lopies wat
>> benodig word. Die ander dag het hy (Pollock) verklaar 2 lopies voordat 'n
>> rekord herskryf kan word. Wat doen hulle met die sakrekenaars wat so
> vryelik
>> vertoon word - speel hulle solitaire?
>>
>> Ons krieketspelers het baie vinnig by die nuwe regstellende omgewing
>> aangepas met eksterne verskonings vir alle tekortkominge. Lokus van
>> kontrole - aanvaar verantwoordelikheid.
>> Kortom - hulle is elgter as die Keniane - laasgenoemde is meer gemotiveerd
>> as die Suid_Afrikaners.
>>
>> Vraag - is hulle die ondersteuning werd wat hulle kry? Ek twyfel.
>>
>> Kom ek noem 'n paar faktore wat tot die huidige toestand bygedra het - jy
>> kan verskil, maar jy kan ook byvoeg tot die lysie:
>>
>> Die heengaan van Hansie.
>> Die aanstelling van Pollock as kaptein.
>> Die aanstelling van Simons en Van Zyl as afrigters. Indien Keppler
> aangestel
>> was het ons gewen met 'n gemotiveerde en beter span.
>> Alan Donald se insluiting by die groep.
>> Regstellende aanstelling van spelers wat kamtig op meriete gebaseer is.
>> Rhodes wat kon speel maar verkies het om sy vrou en kind op te pas - en
>> steeds gekies is.
>> Die regstellende bestuur van Krieket SA - Majola en Sonn.
>> Die besluit om wedstryde aan Zimbabwe en Kenia toe te staan ten spyte van
>> die onstabiele politieke en militêre toestande aldaar.
>> Inmenging van die ANC deur Balfour en die afdwing van 'n regstellende
>> bestuur.
>> Die gulsigheid van die SA spelers om, tot enkel dae voor die toernooi oor
>> verhoogde salarisse te kibbel.
>> Gebrek aan motivering - die redes daarvoor sal slegs die span ken.
>>
>>
>> (Nou voel ek 'n bietjie beter - maar sien steeds geen hoop nie.)
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b41ee1$1rg3sm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ons het toe nie die volgende gehaal nie, omdat dit begin reën het (
teen
>> die
>>> weervoorspellers se mening), en omdat Mark Boucher glo nie besef het
hy
>> moes
>>> nog slegs een lopie aanteken nie. Hy het dus nie eers 'n hou probeer
> speel
>>> met die laaste bal nie.
>>> Toe speel ons gelykop, en daarom is ons uit.
>>> Help my nou hier met logika.
>>> Die weer steek nie op met so 'n vreeslike vaart nie, en al sou dit,
was
>> daar
>>> al klaar die stats beskikbaar hoeveel lopies aangeteken moet word om
te
>> kan
>>> gelykop speel, sou dit reën na 15 boulbeurte.
>>> Dus, toe Boucher en Klusener opgestap het, moes elkeen geweet het
> hoeveel
>>> lopies nog benodig word.
>>> Of die inligting is nooit aan hulle gegee deur die kaptein of die
> afrigter
>>> (s) nie, of hulle het altwee vergeet, of hulle weet nie wat die
verskil
> is
>>> tussen gelykop en wen nie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Krieket - Kenia en Zimbabwe beter as ons [boodskap #74172 is 'n antwoord op boodskap #74171] |
Tue, 04 March 2003 14:17 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vanuit 'n politieke oog het die ANC 'n belangrike les om te leer.
Jy speel om te wen - want, wanneer jy verloor dan versuur dit alle
verhoudings - veral tussen daardie wat aan die stuur gestaan het. Die
95-rugbywêreldbeker kan dien as voorbeeld.
Dit is net nie lekker ok te verloor nie - al verloor "almal" saam. Die SA
Krieketraad het kamtig gesê speler sal op meriete gekies word. Wie glo die
leun?
Balfour is klaarblyklik tans in Denemarke - reël seker die winterspele daar.
"Annette" skryf in boodskap news:b42bv5$1opti4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Janee, ons is die enigste span van Afrika wat dit nie kon maak nie.
>
> Annette
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:b4297a$1qna2l$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jonas, ek stem nie eintlik saam met jou nie, net omdat jy sê wat die
> meeste
>> mans dink:))
>> Ons het nie eintlik verdien, op grond van ons vertonings in die toernooi
> tot
>> dusver, om deur te gaan nie.
>> Ons het al kamstig al twee jaar gelede 'n span gekies met die oog op die
>> wêreldbeker, maar die plannetjie het so langs die pad skeefgeloop.
>> Het iemand hier die statistiek presies hoeveel lopies elkeen van die sppan
>> aangeteken het?
>> Ek is seker Kallis is nie ver van onder nie.
>> Duidelik is hy, net soos Donald, op die oomblik uit wans uit.
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b41g2d$mq4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Annette - volgens Pollock was daar 'n misrekening mbt die punte/lopies
> wat
>>> benodig word. Die ander dag het hy (Pollock) verklaar 2 lopies voordat
> 'n
>>> rekord herskryf kan word. Wat doen hulle met die sakrekenaars wat so
>> vryelik
>>> vertoon word - speel hulle solitaire?
>>>
>>> Ons krieketspelers het baie vinnig by die nuwe regstellende omgewing
>>> aangepas met eksterne verskonings vir alle tekortkominge. Lokus van
>>> kontrole - aanvaar verantwoordelikheid.
>>> Kortom - hulle is elgter as die Keniane - laasgenoemde is meer
> gemotiveerd
>>> as die Suid_Afrikaners.
>>>
>>> Vraag - is hulle die ondersteuning werd wat hulle kry? Ek twyfel.
>>>
>>> Kom ek noem 'n paar faktore wat tot die huidige toestand bygedra het -
> jy
>>> kan verskil, maar jy kan ook byvoeg tot die lysie:
>>>
>>> Die heengaan van Hansie.
>>> Die aanstelling van Pollock as kaptein.
>>> Die aanstelling van Simons en Van Zyl as afrigters. Indien Keppler
>> aangestel
>>> was het ons gewen met 'n gemotiveerde en beter span.
>>> Alan Donald se insluiting by die groep.
>>> Regstellende aanstelling van spelers wat kamtig op meriete gebaseer is.
>>> Rhodes wat kon speel maar verkies het om sy vrou en kind op te pas - en
>>> steeds gekies is.
>>> Die regstellende bestuur van Krieket SA - Majola en Sonn.
>>> Die besluit om wedstryde aan Zimbabwe en Kenia toe te staan ten spyte
> van
>>> die onstabiele politieke en militêre toestande aldaar.
>>> Inmenging van die ANC deur Balfour en die afdwing van 'n regstellende
>>> bestuur.
>>> Die gulsigheid van die SA spelers om, tot enkel dae voor die toernooi
> oor
>>> verhoogde salarisse te kibbel.
>>> Gebrek aan motivering - die redes daarvoor sal slegs die span ken.
>>>
>>>
>>> (Nou voel ek 'n bietjie beter - maar sien steeds geen hoop nie.)
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b41ee1$1rg3sm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ons het toe nie die volgende gehaal nie, omdat dit begin reën het (
> teen
>>> die
>>>> weervoorspellers se mening), en omdat Mark Boucher glo nie besef het
> hy
>>> moes
>>>> nog slegs een lopie aanteken nie. Hy het dus nie eers 'n hou probeer
>> speel
>>>> met die laaste bal nie.
>>>> Toe speel ons gelykop, en daarom is ons uit.
>>>> Help my nou hier met logika.
>>>> Die weer steek nie op met so 'n vreeslike vaart nie, en al sou dit,
> was
>>> daar
>>>> al klaar die stats beskikbaar hoeveel lopies aangeteken moet word om
> te
>>> kan
>>>> gelykop speel, sou dit reën na 15 boulbeurte.
>>>> Dus, toe Boucher en Klusener opgestap het, moes elkeen geweet het
>> hoeveel
>>>> lopies nog benodig word.
>>>> Of die inligting is nooit aan hulle gegee deur die kaptein of die
>> afrigter
>>>> (s) nie, of hulle het altwee vergeet, of hulle weet nie wat die
> verskil
>> is
>>>> tussen gelykop en wen nie.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Krieket - Kenia beter as ons [boodskap #74187 is 'n antwoord op boodskap #74164] |
Wed, 05 March 2003 06:39 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 4 Mar 2003 07:39:16 +0200, "Annette"
served the following to the group:
volgens die weervoorspelling sou die wind (ek kan nie onthou in watter
rigting) wat gewoonlik reen bring gewaai het wat by default beteken
dat daar `n redelike kans vir reen was. dit is nie net die spanne wat
berekeninge doen nie. met 'lunch' word dit deur die officials gedoen
so ek kan nie sien dat beide `n fout gemaak het nie. ek dink ook nie
dis net die kaptein se plig om vir elkeen te se wat hy moet doen nie,
hulle is pros so ek sou verwag hulle behoort te weet wat van hulle
verwag word.
kenya is nie beter as ons nie, ons is net meer laks. ons het in elk
geval nie verdien om daar te wees nie. jy kan nie verwag om droog te
maak en dan op die laaste oomblik alles te red nie. dis soos `n kind
wat die hele jaar lank niks leer nie en dan hoop om alles oor `n
naweek te cram.
> Ons het toe nie die volgende gehaal nie, omdat dit begin reën het ( teen die
> weervoorspellers se mening), en omdat Mark Boucher glo nie besef het hy moes
> nog slegs een lopie aanteken nie. Hy het dus nie eers 'n hou probeer speel
> met die laaste bal nie.
> Toe speel ons gelykop, en daarom is ons uit.
> Help my nou hier met logika.
> Die weer steek nie op met so 'n vreeslike vaart nie, en al sou dit, was daar
> al klaar die stats beskikbaar hoeveel lopies aangeteken moet word om te kan
> gelykop speel, sou dit reên na 15 boulbeurte.
> Dus, toe Boucher en Klusener opgestap het, moes elkeen geweet het hoeveel
> lopies nog benodig word.
> Of die inligting is nooit aan hulle gegee deur die kaptein of die afrigter
> (s) nie, of hulle het altwee vergeet, of hulle weet nie wat die verskil is
> tussen gelykop en wen nie.
>
> Annette
>
>
>
>
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
|
Re: Krieket - Kenia beter as ons [boodskap #74189 is 'n antwoord op boodskap #74187] |
Wed, 05 March 2003 07:21 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Skippie, Sri Lanka se kaptein het presies geweet waaroor dit gaan.
Ek stem saam dat elke speler verantwoordelikheid moet neem, maar mens kry
die indruk dat hulle soos babatjies gevoer word en gewoond geraak het
daaraan. Daarom kan hulle so maklik verskonings uitdink.
Ek wonder wie gaan op die ou end die moed hê om die blaam te dra en dit
reguit te sê. Ons is nie een perfek nie, en as 'n speler of spelers jammer
sê, kan mens nog hoop dat hy/hulle uit hul fout iets sou geleer het - maar
nou lyk dit asof niemand dink hy/hulle het 'n fout gemaak of nie
verantwoordelik opgetree nie.
Die 1994 span sou hierdie span lag-lag kafgedraf het - nie omdat hulle beter
spelers was nie, maar omdat elke speler in die span die wil gehad het om te
wen, en nie moed wou opgee voordat die laaste bal nie geboul is nie, of die
laaste moontlike lopie aangeteken kon word nie..
Ons sokkerspan ly aan dieselfde siekte. Hoekom drie doele aanteken as een
genoeg blyk te wees - en dan word hulle keer op keer geklop omdat hulle van
'n aanvallende span sonder rede oorslaan in 'n verdedigende span.
Laat jou kinders leer vir sportsielkundiges.
Annette
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:8f6b6v45ja8a8vs51v369ome6jqgr2n95j@4ax.com...
> On Tue, 4 Mar 2003 07:39:16 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
> volgens die weervoorspelling sou die wind (ek kan nie onthou in watter
> rigting) wat gewoonlik reen bring gewaai het wat by default beteken
> dat daar `n redelike kans vir reen was. dit is nie net die spanne wat
> berekeninge doen nie. met 'lunch' word dit deur die officials gedoen
> so ek kan nie sien dat beide `n fout gemaak het nie. ek dink ook nie
> dis net die kaptein se plig om vir elkeen te se wat hy moet doen nie,
> hulle is pros so ek sou verwag hulle behoort te weet wat van hulle
> verwag word.
>
> kenya is nie beter as ons nie, ons is net meer laks. ons het in elk
> geval nie verdien om daar te wees nie. jy kan nie verwag om droog te
> maak en dan op die laaste oomblik alles te red nie. dis soos `n kind
> wat die hele jaar lank niks leer nie en dan hoop om alles oor `n
> naweek te cram.
>
>
>> Ons het toe nie die volgende gehaal nie, omdat dit begin reën het ( teen die
>> weervoorspellers se mening), en omdat Mark Boucher glo nie besef het hy moes
>> nog slegs een lopie aanteken nie. Hy het dus nie eers 'n hou probeer speel
>> met die laaste bal nie.
>> Toe speel ons gelykop, en daarom is ons uit.
>> Help my nou hier met logika.
>> Die weer steek nie op met so 'n vreeslike vaart nie, en al sou dit, was daar
>> al klaar die stats beskikbaar hoeveel lopies aangeteken moet word om te kan
>> gelykop speel, sou dit reën na 15 boulbeurte.
>> Dus, toe Boucher en Klusener opgestap het, moes elkeen geweet het hoeveel
>> lopies nog benodig word.
>> Of die inligting is nooit aan hulle gegee deur die kaptein of die afrigter
>> (s) nie, of hulle het altwee vergeet, of hulle weet nie wat die verskil is
>> tussen gelykop en wen nie.
>>
>> Annette
>>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
Re: Krieket - Kenia beter as ons [boodskap #74195 is 'n antwoord op boodskap #74189] |
Wed, 05 March 2003 11:11 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Net soos ek voorspel het het ons nou weer iemand gekry om te blameer vir die
krieket penarie. Hansie en Alan was afgeslag oor hulle foute en ek staan
maar net te wonder hoe erg arme Shaun Pollock nou gaan deurloop.
Die hele gemors is nie een persoon se skuld nie maar almal moet maar deel in
die skuld. Moet ook nie die ondersteuners uitskakel nie, in my opinie moet
die krieket ondersteuners ook 'n groot deel van die blaam dra. Suid
Afrikaanse krieket ondersteuners staan nie agter hulle spelers in moeilikke
tye nie hulle is grootbek as hulle wen maar "kruisig" dieselfde helde vir
die geringste foutjie. Vra maar vir Alan & Hansie
Net om julle te help in die heksejag lees ook die volgende berig:
http://www.cricketworldcup.com/news/reuters/reuters798.htm
"Annette" skryf in boodskap news:b449br$1reh4n$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Skippie, Sri Lanka se kaptein het presies geweet waaroor dit gaan.
> Ek stem saam dat elke speler verantwoordelikheid moet neem, maar mens kry
> die indruk dat hulle soos babatjies gevoer word en gewoond geraak het
> daaraan. Daarom kan hulle so maklik verskonings uitdink.
> Ek wonder wie gaan op die ou end die moed hê om die blaam te dra en dit
> reguit te sê. Ons is nie een perfek nie, en as 'n speler of spelers jammer
> sê, kan mens nog hoop dat hy/hulle uit hul fout iets sou geleer het - maar
> nou lyk dit asof niemand dink hy/hulle het 'n fout gemaak of nie
> verantwoordelik opgetree nie.
> Die 1994 span sou hierdie span lag-lag kafgedraf het - nie omdat hulle beter
> spelers was nie, maar omdat elke speler in die span die wil gehad het om te
> wen, en nie moed wou opgee voordat die laaste bal nie geboul is nie, of die
> laaste moontlike lopie aangeteken kon word nie..
> Ons sokkerspan ly aan dieselfde siekte. Hoekom drie doele aanteken as een
> genoeg blyk te wees - en dan word hulle keer op keer geklop omdat hulle van
> 'n aanvallende span sonder rede oorslaan in 'n verdedigende span.
> Laat jou kinders leer vir sportsielkundiges.
> Annette
>
>
>
>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:8f6b6v45ja8a8vs51v369ome6jqgr2n95j@4ax.com...
>> On Tue, 4 Mar 2003 07:39:16 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>> volgens die weervoorspelling sou die wind (ek kan nie onthou in watter
>> rigting) wat gewoonlik reen bring gewaai het wat by default beteken
>> dat daar `n redelike kans vir reen was. dit is nie net die spanne wat
>> berekeninge doen nie. met 'lunch' word dit deur die officials gedoen
>> so ek kan nie sien dat beide `n fout gemaak het nie. ek dink ook nie
>> dis net die kaptein se plig om vir elkeen te se wat hy moet doen nie,
>> hulle is pros so ek sou verwag hulle behoort te weet wat van hulle
>> verwag word.
>>
>> kenya is nie beter as ons nie, ons is net meer laks. ons het in elk
>> geval nie verdien om daar te wees nie. jy kan nie verwag om droog te
>> maak en dan op die laaste oomblik alles te red nie. dis soos `n kind
>> wat die hele jaar lank niks leer nie en dan hoop om alles oor `n
>> naweek te cram.
>>
>>
>>> Ons het toe nie die volgende gehaal nie, omdat dit begin reën het (
teen
> die
>>> weervoorspellers se mening), en omdat Mark Boucher glo nie besef het hy
> moes
>>> nog slegs een lopie aanteken nie. Hy het dus nie eers 'n hou probeer
> speel
>>> met die laaste bal nie.
>>> Toe speel ons gelykop, en daarom is ons uit.
>>> Help my nou hier met logika.
>>> Die weer steek nie op met so 'n vreeslike vaart nie, en al sou dit, was
> daar
>>> al klaar die stats beskikbaar hoeveel lopies aangeteken moet word om te
> kan
>>> gelykop speel, sou dit reën na 15 boulbeurte.
>>> Dus, toe Boucher en Klusener opgestap het, moes elkeen geweet het hoeveel
>>> lopies nog benodig word.
>>> Of die inligting is nooit aan hulle gegee deur die kaptein of die
> afrigter
>>> (s) nie, of hulle het altwee vergeet, of hulle weet nie wat die verskil
> is
>>> tussen gelykop en wen nie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
|
|
|
Re: Krieket - Kenia beter as ons [boodskap #74196 is 'n antwoord op boodskap #74195] |
Wed, 05 March 2003 11:14 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee, vloek! Ek weier om enige skuld te dra dat ons krieketspan nie deur is
nie..
Annette
"Exiled" skryf in boodskap news:9Sk9a.22098$%A1.5928@fe07.atl2.webusenet.com...
> Net soos ek voorspel het het ons nou weer iemand gekry om te blameer vir die
> krieket penarie. Hansie en Alan was afgeslag oor hulle foute en ek staan
> maar net te wonder hoe erg arme Shaun Pollock nou gaan deurloop.
>
> Die hele gemors is nie een persoon se skuld nie maar almal moet maar deel in
> die skuld. Moet ook nie die ondersteuners uitskakel nie, in my opinie moet
> die krieket ondersteuners ook 'n groot deel van die blaam dra. Suid
> Afrikaanse krieket ondersteuners staan nie agter hulle spelers in moeilikke
> tye nie hulle is grootbek as hulle wen maar "kruisig" dieselfde helde vir
> die geringste foutjie. Vra maar vir Alan & Hansie
>
> Net om julle te help in die heksejag lees ook die volgende berig:
>
> http://www.cricketworldcup.com/news/reuters/reuters798.htm
>
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:b449br$1reh4n$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Skippie, Sri Lanka se kaptein het presies geweet waaroor dit gaan.
>> Ek stem saam dat elke speler verantwoordelikheid moet neem, maar mens kry
>> die indruk dat hulle soos babatjies gevoer word en gewoond geraak het
>> daaraan. Daarom kan hulle so maklik verskonings uitdink.
>> Ek wonder wie gaan op die ou end die moed hê om die blaam te dra en dit
>> reguit te sê. Ons is nie een perfek nie, en as 'n speler of spelers jammer
>> sê, kan mens nog hoop dat hy/hulle uit hul fout iets sou geleer het - maar
>> nou lyk dit asof niemand dink hy/hulle het 'n fout gemaak of nie
>> verantwoordelik opgetree nie.
>> Die 1994 span sou hierdie span lag-lag kafgedraf het - nie omdat hulle
> beter
>> spelers was nie, maar omdat elke speler in die span die wil gehad het om
> te
>> wen, en nie moed wou opgee voordat die laaste bal nie geboul is nie, of
> die
>> laaste moontlike lopie aangeteken kon word nie..
>> Ons sokkerspan ly aan dieselfde siekte. Hoekom drie doele aanteken as een
>> genoeg blyk te wees - en dan word hulle keer op keer geklop omdat hulle
> van
>> 'n aanvallende span sonder rede oorslaan in 'n verdedigende span.
>> Laat jou kinders leer vir sportsielkundiges.
>> Annette
>>
>>
>>
>>
>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>> news:8f6b6v45ja8a8vs51v369ome6jqgr2n95j@4ax.com...
>>> On Tue, 4 Mar 2003 07:39:16 +0200, "Annette"
>>> served the following to the group:
>>>
>>> volgens die weervoorspelling sou die wind (ek kan nie onthou in watter
>>> rigting) wat gewoonlik reen bring gewaai het wat by default beteken
>>> dat daar `n redelike kans vir reen was. dit is nie net die spanne wat
>>> berekeninge doen nie. met 'lunch' word dit deur die officials gedoen
>>> so ek kan nie sien dat beide `n fout gemaak het nie. ek dink ook nie
>>> dis net die kaptein se plig om vir elkeen te se wat hy moet doen nie,
>>> hulle is pros so ek sou verwag hulle behoort te weet wat van hulle
>>> verwag word.
>>>
>>> kenya is nie beter as ons nie, ons is net meer laks. ons het in elk
>>> geval nie verdien om daar te wees nie. jy kan nie verwag om droog te
>>> maak en dan op die laaste oomblik alles te red nie. dis soos `n kind
>>> wat die hele jaar lank niks leer nie en dan hoop om alles oor `n
>>> naweek te cram.
>>>
>>>
>>>> Ons het toe nie die volgende gehaal nie, omdat dit begin reën het (
> teen
>> die
>>>> weervoorspellers se mening), en omdat Mark Boucher glo nie besef het
hy
>> moes
>>>> nog slegs een lopie aanteken nie. Hy het dus nie eers 'n hou probeer
>> speel
>>>> met die laaste bal nie.
>>>> Toe speel ons gelykop, en daarom is ons uit.
>>>> Help my nou hier met logika.
>>>> Die weer steek nie op met so 'n vreeslike vaart nie, en al sou dit,
was
>> daar
>>>> al klaar die stats beskikbaar hoeveel lopies aangeteken moet word om
te
>> kan
>>>> gelykop speel, sou dit reën na 15 boulbeurte.
>>>> Dus, toe Boucher en Klusener opgestap het, moes elkeen geweet het
> hoeveel
>>>> lopies nog benodig word.
>>>> Of die inligting is nooit aan hulle gegee deur die kaptein of die
>> afrigter
>>>> (s) nie, of hulle het altwee vergeet, of hulle weet nie wat die
verskil
>> is
>>>> tussen gelykop en wen nie.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
|
|
|
|
Re: Krieket - Kenia beter as ons [boodskap #74203 is 'n antwoord op boodskap #74195] |
Wed, 05 March 2003 12:10 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daar is nie so iets soos blinde ondersteuners nie. Daar is wel iets soos
lojale kritiek
Toe die geleentheid daar was om Kepler aan te stel het almal teruggedeins -
want Kepler sou op 'n paar sensitiewe en regstellende tone getrap het.
Maar, ons sou 'n kans in die wêreldbeker gestaan het.
Gawe outjies wen nie oorloë nie. Hulle bly bloot gawe outjies.
"Exiled" skryf in boodskap news:9Sk9a.22098$%A1.5928@fe07.atl2.webusenet.com...
> Net soos ek voorspel het het ons nou weer iemand gekry om te blameer vir die
> krieket penarie. Hansie en Alan was afgeslag oor hulle foute en ek staan
> maar net te wonder hoe erg arme Shaun Pollock nou gaan deurloop.
>
> Die hele gemors is nie een persoon se skuld nie maar almal moet maar deel in
> die skuld. Moet ook nie die ondersteuners uitskakel nie, in my opinie moet
> die krieket ondersteuners ook 'n groot deel van die blaam dra. Suid
> Afrikaanse krieket ondersteuners staan nie agter hulle spelers in moeilikke
> tye nie hulle is grootbek as hulle wen maar "kruisig" dieselfde helde vir
> die geringste foutjie. Vra maar vir Alan & Hansie
>
> Net om julle te help in die heksejag lees ook die volgende berig:
>
> http://www.cricketworldcup.com/news/reuters/reuters798.htm
>
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:b449br$1reh4n$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Skippie, Sri Lanka se kaptein het presies geweet waaroor dit gaan.
>> Ek stem saam dat elke speler verantwoordelikheid moet neem, maar mens kry
>> die indruk dat hulle soos babatjies gevoer word en gewoond geraak het
>> daaraan. Daarom kan hulle so maklik verskonings uitdink.
>> Ek wonder wie gaan op die ou end die moed hê om die blaam te dra en dit
>> reguit te sê. Ons is nie een perfek nie, en as 'n speler of spelers jammer
>> sê, kan mens nog hoop dat hy/hulle uit hul fout iets sou geleer het - maar
>> nou lyk dit asof niemand dink hy/hulle het 'n fout gemaak of nie
>> verantwoordelik opgetree nie.
>> Die 1994 span sou hierdie span lag-lag kafgedraf het - nie omdat hulle
> beter
>> spelers was nie, maar omdat elke speler in die span die wil gehad het om
> te
>> wen, en nie moed wou opgee voordat die laaste bal nie geboul is nie, of
> die
>> laaste moontlike lopie aangeteken kon word nie..
>> Ons sokkerspan ly aan dieselfde siekte. Hoekom drie doele aanteken as een
>> genoeg blyk te wees - en dan word hulle keer op keer geklop omdat hulle
> van
>> 'n aanvallende span sonder rede oorslaan in 'n verdedigende span.
>> Laat jou kinders leer vir sportsielkundiges.
>> Annette
>>
>>
>>
>>
>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>> news:8f6b6v45ja8a8vs51v369ome6jqgr2n95j@4ax.com...
>>> On Tue, 4 Mar 2003 07:39:16 +0200, "Annette"
>>> served the following to the group:
>>>
>>> volgens die weervoorspelling sou die wind (ek kan nie onthou in watter
>>> rigting) wat gewoonlik reen bring gewaai het wat by default beteken
>>> dat daar `n redelike kans vir reen was. dit is nie net die spanne wat
>>> berekeninge doen nie. met 'lunch' word dit deur die officials gedoen
>>> so ek kan nie sien dat beide `n fout gemaak het nie. ek dink ook nie
>>> dis net die kaptein se plig om vir elkeen te se wat hy moet doen nie,
>>> hulle is pros so ek sou verwag hulle behoort te weet wat van hulle
>>> verwag word.
>>>
>>> kenya is nie beter as ons nie, ons is net meer laks. ons het in elk
>>> geval nie verdien om daar te wees nie. jy kan nie verwag om droog te
>>> maak en dan op die laaste oomblik alles te red nie. dis soos `n kind
>>> wat die hele jaar lank niks leer nie en dan hoop om alles oor `n
>>> naweek te cram.
>>>
>>>
>>>> Ons het toe nie die volgende gehaal nie, omdat dit begin reën het (
> teen
>> die
>>>> weervoorspellers se mening), en omdat Mark Boucher glo nie besef het
hy
>> moes
>>>> nog slegs een lopie aanteken nie. Hy het dus nie eers 'n hou probeer
>> speel
>>>> met die laaste bal nie.
>>>> Toe speel ons gelykop, en daarom is ons uit.
>>>> Help my nou hier met logika.
>>>> Die weer steek nie op met so 'n vreeslike vaart nie, en al sou dit,
was
>> daar
>>>> al klaar die stats beskikbaar hoeveel lopies aangeteken moet word om
te
>> kan
>>>> gelykop speel, sou dit reën na 15 boulbeurte.
>>>> Dus, toe Boucher en Klusener opgestap het, moes elkeen geweet het
> hoeveel
>>>> lopies nog benodig word.
>>>> Of die inligting is nooit aan hulle gegee deur die kaptein of die
>> afrigter
>>>> (s) nie, of hulle het altwee vergeet, of hulle weet nie wat die
verskil
>> is
>>>> tussen gelykop en wen nie.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: Krieket - Kenia beter as ons [boodskap #74553 is 'n antwoord op boodskap #74187] |
Sun, 16 March 2003 12:05 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Paul
Boodskappe: 163 Geregistreer: November 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daai haakneus Ali Bacher het die toernooi vir SA laat verloor met hulle
uitskop van Jonty asook die feit dat daar 'n sekere hoeveelheid tarentale
moet wees!
Wel gedaan beide Kenia en Zimbabwe!
Julle het verdien om in die Super 6 uitspeel te wees.
Jammer dat Zims nie ook tot die 1/2-eind deur is nie!
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:8f6b6v45ja8a8vs51v369ome6jqgr2n95j@4ax.com...
> On Tue, 4 Mar 2003 07:39:16 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
> volgens die weervoorspelling sou die wind (ek kan nie onthou in watter
> rigting) wat gewoonlik reen bring gewaai het wat by default beteken
> dat daar `n redelike kans vir reen was. dit is nie net die spanne wat
> berekeninge doen nie. met 'lunch' word dit deur die officials gedoen
> so ek kan nie sien dat beide `n fout gemaak het nie. ek dink ook nie
> dis net die kaptein se plig om vir elkeen te se wat hy moet doen nie,
> hulle is pros so ek sou verwag hulle behoort te weet wat van hulle
> verwag word.
>
> kenya is nie beter as ons nie, ons is net meer laks. ons het in elk
> geval nie verdien om daar te wees nie. jy kan nie verwag om droog te
> maak en dan op die laaste oomblik alles te red nie. dis soos `n kind
> wat die hele jaar lank niks leer nie en dan hoop om alles oor `n
> naweek te cram.
>
>
>> Ons het toe nie die volgende gehaal nie, omdat dit begin reën het ( teen die
>> weervoorspellers se mening), en omdat Mark Boucher glo nie besef het hy moes
>> nog slegs een lopie aanteken nie. Hy het dus nie eers 'n hou probeer speel
>> met die laaste bal nie.
>> Toe speel ons gelykop, en daarom is ons uit.
>> Help my nou hier met logika.
>> Die weer steek nie op met so 'n vreeslike vaart nie, en al sou dit, was daar
>> al klaar die stats beskikbaar hoeveel lopies aangeteken moet word om te kan
>> gelykop speel, sou dit reën na 15 boulbeurte.
>> Dus, toe Boucher en Klusener opgestap het, moes elkeen geweet het hoeveel
>> lopies nog benodig word.
>> Of die inligting is nooit aan hulle gegee deur die kaptein of die afrigter
>> (s) nie, of hulle het altwee vergeet, of hulle weet nie wat die verskil is
>> tussen gelykop en wen nie.
>>
>> Annette
>>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
|
|
|
Re: Krieket - Kenia beter as ons [boodskap #74564 is 'n antwoord op boodskap #74553] |
Sun, 16 March 2003 16:14 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Peunut! Jonty het 'n besering opgedoen - hy kon nie meer verder speel nie!
Ntini het homself in elk geval beter van sy taak gekwyt as useless Alan
Donald.
Elaine
"Paul" skryf in boodskap news:b51pfg$75s$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daai haakneus Ali Bacher het die toernooi vir SA laat verloor met hulle
> uitskop van Jonty asook die feit dat daar 'n sekere hoeveelheid tarentale
> moet wees!
>
> Wel gedaan beide Kenia en Zimbabwe!
> Julle het verdien om in die Super 6 uitspeel te wees.
> Jammer dat Zims nie ook tot die 1/2-eind deur is nie!
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:45:02 UTC 2025
|