Re: Krieket - SA teen Sri Lanka [boodskap #74163] |
Tue, 04 March 2003 04:20 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Benewens die skok van die krieket wil ek nie vanoggend graag na 'n vrou
luister/lees wat vieslik vloek nie.
"Elaine" skryf in boodskap news:3e63bf58.0@news1.mweb.co.za...
> Ag Fok!
>
> Elaine
>
|
|
|
|
|
Re: Krieket - SA teen Sri Lanka [boodskap #74177 is 'n antwoord op boodskap #74173] |
Tue, 04 March 2003 15:21 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
> "Elaine" wrote in message
>> Uhm -wel dit was eindelik gisteraand
Is dit nou "eindelik gisteraand" of
"eintlik gisteraand." As jy wel
"eindelik gisteraand" bedoel het,
hoelank het jy vir gisteraand gewag?
Penkop met die veer op sy hoed.
|
|
|
|
|
Re: Krieket - SA teen Sri Lanka [boodskap #74205 is 'n antwoord op boodskap #74179] |
Wed, 05 March 2003 12:27 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Swart Simon wrote:
> "Elaine"
>> Ag Fok!
> Ek sien jou studies in 'creative writing' kom goed aan.
> (Verekskuseer die anglisismes.)
> Swart Simon
Met ander woorde, sy is nou
eindelik eintlik die herrie in.
Penkop met die veer en die geweer
|
|
|
|
|
Re: Krieket - SA teen Sri Lanka [boodskap #74221 is 'n antwoord op boodskap #74179] |
Wed, 05 March 2003 17:09 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nie juis iets anders om te sê nie is daar?
E
"Swart Simon" wrote:
>
>
> Ek sien jou studies in 'creative writing' kom goed aan.
> (Verekskuseer die anglisismes.)
>
> Swart Simon
>
|
|
|