Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » En hier volg die weer...
En hier volg die weer... [boodskap #73885] Ma, 24 Februarie 2003 04:39 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoor dit gaan vandag 31 Grade word in Johannesburg, sonder enige kans op
reen. Inderdaad die hemel is mooi helderblou en oop vandag. Dis 'n
heerlike oggend. Die Pretorianers kan seker 'n temperatuur van so om en by
33 Grade verwag. Dis altyd so 2 of 3 grade warmer in Pretoria as in JHB.
Die van ons wat in Midrand bly het dieselfde voordeel (of sal ek dit nadeel
noem). Ongelukkig is my swembad grasgroen a.g.v. die onlangse reen so ek
sal nie eers kan swem vandag nie.
Elders sal dit mooiweer en warm wees :-))

Elaine
Re: En hier volg die weer... [boodskap #73886 is 'n antwoord op boodskap #73885] Ma, 24 Februarie 2003 04:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Elaine - o! is dit jou swembad wat mens uit die lig uit sien - die
buitelandse besoekers was nie beindruk nie - maar ons het vir hulle gesê dat
krokodille deur sekere mense as huisdiere aangehou word ...

Ja, ons Pretorianers moet die hitte verduur - ten minste het ons 'n week van
heerlike koel, nat weer gesmaak.
Sal aan jou dink as ek by die Allandale verby ry.

"Elaine" skryf in boodskap news:3e59a207.0@news1.mweb.co.za...
> Ek hoor dit gaan vandag 31 Grade word in Johannesburg, sonder enige kans op
> reen. Inderdaad die hemel is mooi helderblou en oop vandag. Dis 'n
> heerlike oggend. Die Pretorianers kan seker 'n temperatuur van so om en by
> 33 Grade verwag. Dis altyd so 2 of 3 grade warmer in Pretoria as in JHB.
> Die van ons wat in Midrand bly het dieselfde voordeel (of sal ek dit nadeel
> noem). Ongelukkig is my swembad grasgroen a.g.v. die onlangse reen so ek
> sal nie eers kan swem vandag nie.
> Elders sal dit mooiweer en warm wees :-))
>
> Elaine
>
Re: En hier volg die weer... [boodskap #73889 is 'n antwoord op boodskap #73886] Ma, 24 Februarie 2003 06:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
lolol - ons het besluit om dit 'n koi dam te maak man! Pool Blitz Blast
werk wondere maar ons sal dit eers vandag kan ingooi.
Ag dankie dat jy aan my dink hoor?

E

"Jonas" skryf in boodskap news:b3c8im$46s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine - o! is dit jou swembad wat mens uit die lig uit sien - die
> buitelandse besoekers was nie beindruk nie - maar ons het vir hulle gesê dat
> krokodille deur sekere mense as huisdiere aangehou word ...
>
> Ja, ons Pretorianers moet die hitte verduur - ten minste het ons 'n week van
> heerlike koel, nat weer gesmaak.
> Sal aan jou dink as ek by die Allandale verby ry.
Re: En hier volg die weer... [boodskap #73922 is 'n antwoord op boodskap #73886] Ma, 24 Februarie 2003 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

is dit jou swembad wat mens uit die lig uit sien

Aai rest maai kys.

Penkop van die Derde Republiek.
Re: En hier volg die weer... [boodskap #73928 is 'n antwoord op boodskap #73922] Ma, 24 Februarie 2003 14:25 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jammer - party is nie so vlug van begrip nie ...

skryf in boodskap news:3E5A22EA.50606@rogers.com...
>
>  Jonas wrote:
>
>     is dit jou swembad wat mens uit die lig uit sien
>
>
>            Aai rest maai kys.
>
>            Penkop van die Derde Republiek.
>
Vorige onderwerp: Tafelberg Brand
Volgende onderwerp: Meel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 17:27:43 MGT 2024