Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Dubbele negatief
Dubbele negatief [boodskap #73876] |
Sun, 23 February 2003 16:21  |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Geen babadoek absorbeer vinniger" ("as seen on TV")
Taalkenners, help asseblief. Moet dit nie lees "Geen babadoek absorbeer
vinniger nie" (nie)?
Gooi ons deesdae die dubbele negatief weg saam met die baba, of net die
luier?
TJ
www.artslink.co.za
|
|
|
|
Re: Dubbele negatief [boodskap #73880 is 'n antwoord op boodskap #73876] |
Sun, 23 February 2003 17:32   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
TJ wrote:
> "Geen babadoek absorbeer vinniger" ("as seen on TV")
>
> Taalkenners, help asseblief. Moet dit nie lees "Geen babadoek absorbeer
> vinniger nie" (nie)?
>
> Gooi ons deesdae die dubbele negatief weg saam met die baba, of net die
> luier?
Vireers, mag ek jou gelukwens met jou
fyn humor en die sinspeling op die
uitdrukking "moenie die baba met die
badwater weggooi" nie, (alhoewel ek
dink dat laasgenoemde uitdrukking eintlik
'n anglisisme is.)
Oor jou taalprobleem. Ja, dit moet seker
lees "Geen babadoek absorbeer vinniger nie."
Maar wanneer jy iets kort en bondig wil stel,
dink ek dis tog toelaatbaar om daardie
laaste "nie" uit te laat.
Ek het egter 'n probleem met waaroor
gepraat word. Dit kom nie duidelik uit nie.
Praat hulle oor iets anders as 'n luier/babadoek,
wat dan so goed absorbeer dat dit beter is as 'n
luier? As dit iets anders is, is dit nietemin
snaaks om te kies om dit met 'n luier se absorpsie-
vermoë te vergelyk.
Gloudina
|
|
|
Re: Dubbele negatief [boodskap #73888 is 'n antwoord op boodskap #73879] |
Mon, 24 February 2003 05:50   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is die Engelse advertensies maar nie skoon ekonomie nie? As ek die ding
reg verstaan dan kos 'n advertensie op TV iets soos R25 000 per minuut en
terwyl die spul Afrikaners in elk geval Ingels kan verstaan [moet tog net
nie dat ons dit moet praat nie!!!], hoekom twee maak? Bloot 'n
besigheidsbesluit, sou ek sê. As jy net één advertensie kan bekostig,
watter een gaan jy maak? Ter stawing van my storie, is die vraag wat ek 'n
ou van die NBC [Namibië se nasionale TV opmoerder] oor hoekom hulle so
oorwegend vir die Owambotaliges patrytrek in hulle dienste, toe sê hy vir my
dis eintlik eenvoudig. Mens bepaal waar jou oorwegende mark is en dis die
mense wat jou salaris betaal.
.......ek is verbaas dat jy enigsins na die advertensies kyk! Dis my
tyd om rond te tjirts tussen die ander kanale om te kyk wat is, en wat nog
kom.
"Annette" skryf in boodskap news:b3b12f$1krea8$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee TJ, dis die advertensiemaatskappye wat nie 'n Afrikaanse kopieskrywer in
> diens wil neem of betaal nie, en die kliënt wat met die swak Afrikaans in
> sy advertensie tevrede is, en natuurlik ons, die onwillige TV
> advertensiekyker, wat maar vir lief neem en nie daaroor by die regte mense
> kla nie.
> Vrydagaand het ek regop gesit toe ek vir die eerste keer wat ek kan onthou
> Twee Afrikaanse advertensies op eTV sien.
>
> Annette
>
>
> "TJ" wrote in message
> news:3e58f521$0$226@hades.is.co.za...
>> "Geen babadoek absorbeer vinniger" ("as seen on TV")
>>
>> Taalkenners, help asseblief. Moet dit nie lees "Geen babadoek absorbeer
>> vinniger nie" (nie)?
>>
>> Gooi ons deesdae die dubbele negatief weg saam met die baba, of net die
>> luier?
>>
>>
>> TJ
>> www.artslink.co.za
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Dubbele negatief [boodskap #73936 is 'n antwoord op boodskap #73935] |
Mon, 24 February 2003 17:49   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Sterrenkijker wrote:
> Dit doen my pyn as ek die spreekwoorde en uitdrukkings lees wat in
> Afrikaans bestaan in "Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings" deur
> J.L. van Schaik (J.L. van Schaik Uitgewers) en as ek daarby sien dat
> die meerderheid van die spreekwoorde en segswyse nog amper letterlik
> dieselfde is as in Vlaams en Nederlands, dat daar nog altyd mense is
> wat voorgee dat Afrikaans, Vlaams en Nederlands mekaar nie moet ken
> nie.
Jy ry die verkeerde perd holrug. Niemand sê dat
Afrikaans, Vlaams en Nederlands "mekaar nie
moet ken nie." Maar jy wil maak asof Afrikaans
so 'n integrale deel is van die Nederlands-scene,
dat Afrikaans nou soos die stert van 'n hond moet
volg waar Nederlands lei. En dit is waaroor mense
beswaar maak. Afrikaans is as onafhandlike taal, so
verklaar in sy eie grondgebied, het sy eie Akademie
en maak sy eie besluite, en niks wat julle in Europa
wil of kan doen om die saak te verander sal enige
hond haaraf maak nie. Hou dus op met die ewige gesanik
dat mense iets verkeerd in SA doen. Dieselfde gesanik
wat ook allerhande donkere voorspellings maak oor SA,
terwyl jy nog nooit daar was nie.
Gloudina
|
|
|
Re: Dubbele negatief [boodskap #73937 is 'n antwoord op boodskap #73936] |
Mon, 24 February 2003 18:32   |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina,
Met alle respek, geagte dame, maar ek bly by my mening.
Die groete vanweë
Norbert (uit Vlaandere)
------------------------------------------------------------ ------------------------------------------------------------
On Mon, 24 Feb 2003 17:49:25 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> Sterrenkijker wrote:
>
>
>> Dit doen my pyn as ek die spreekwoorde en uitdrukkings lees wat in
>> Afrikaans bestaan in "Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings" deur
>> J.L. van Schaik (J.L. van Schaik Uitgewers) en as ek daarby sien dat
>> die meerderheid van die spreekwoorde en segswyse nog amper letterlik
>> dieselfde is as in Vlaams en Nederlands, dat daar nog altyd mense is
>> wat voorgee dat Afrikaans, Vlaams en Nederlands mekaar nie moet ken
>> nie.
>
> Jy ry die verkeerde perd holrug. Niemand sê dat
> Afrikaans, Vlaams en Nederlands "mekaar nie
> moet ken nie." Maar jy wil maak asof Afrikaans
> so 'n integrale deel is van die Nederlands-scene,
> dat Afrikaans nou soos die stert van 'n hond moet
> volg waar Nederlands lei. En dit is waaroor mense
> beswaar maak. Afrikaans is as onafhandlike taal, so
> verklaar in sy eie grondgebied, het sy eie Akademie
> en maak sy eie besluite, en niks wat julle in Europa
> wil of kan doen om die saak te verander sal enige
> hond haaraf maak nie. Hou dus op met die ewige gesanik
> dat mense iets verkeerd in SA doen. Dieselfde gesanik
> wat ook allerhande donkere voorspellings maak oor SA,
> terwyl jy nog nooit daar was nie.
>
> Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Dubbele negatief [boodskap #73940 is 'n antwoord op boodskap #73937] |
Mon, 24 February 2003 19:46   |
Michel Martens
Boodskappe: 126 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sterrenkijker schreef op Mon, 24 Feb 2003 19:32:57 +0100 in de
nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans
> Gloudina,
>
> Met alle respek, geagte dame, maar ek bly by my mening.
>
> Die groete vanweë
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
> ------------------------------------------------------------ ------------------------------------------------------------
>
>
> On Mon, 24 Feb 2003 17:49:25 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
>> Sterrenkijker wrote:
>>> Dit doen my pyn as ek die spreekwoorde en uitdrukkings lees wat in
>>> Afrikaans bestaan in "Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings" deur
>>> J.L. van Schaik (J.L. van Schaik Uitgewers) en as ek daarby sien dat
>>> die meerderheid van die spreekwoorde en segswyse nog amper letterlik
>>> dieselfde is as in Vlaams en Nederlands, dat daar nog altyd mense is
>>> wat voorgee dat Afrikaans, Vlaams en Nederlands mekaar nie moet ken
>>> nie.
>> Jy ry die verkeerde perd holrug. Niemand sê dat
>> Afrikaans, Vlaams en Nederlands "mekaar nie
>> moet ken nie." Maar jy wil maak asof Afrikaans
>> so 'n integrale deel is van die Nederlands-scene,
>> dat Afrikaans nou soos die stert van 'n hond moet
>> volg waar Nederlands lei. En dit is waaroor mense
>> beswaar maak. Afrikaans is as onafhandlike taal, so
>> verklaar in sy eie grondgebied, het sy eie Akademie
>> en maak sy eie besluite, en niks wat julle in Europa
>> wil of kan doen om die saak te verander sal enige
>> hond haaraf maak nie. Hou dus op met die ewige gesanik
>> dat mense iets verkeerd in SA doen. Dieselfde gesanik
>> wat ook allerhande donkere voorspellings maak oor SA,
>> terwyl jy nog nooit daar was nie.
>> Gloudina
Lees nog maar eens goed wat Gloudina schrijft.
Begrijp je nou niet dat jij hier een mal figuur slaat? Jij wil per se
dat Afrikaans nog aan het handje van het Nederlands blijft lopen. Dat
is toch wel aanmatigend vind ik. Afrikaans is een aparte taal en als
er iets aan moet veranderen dan zullen de Afrikaners dat wel doen. Het
is natuurlijk taalkundig wel interessant om de evolutie van de taal te
volgen maar daar moet het bij blijven wat ons hier in Europa betreft.
--
Groeten,
Michel.
(e-mailadres = nep)
|
|
|
Re: Dubbele negatief [boodskap #73941 is 'n antwoord op boodskap #73939] |
Mon, 24 February 2003 19:49   |
Michel Martens
Boodskappe: 126 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sterrenkijker schreef op Mon, 24 Feb 2003 20:38:54 +0100 in de
nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans
> Michèèèèl!
>
> Alstublieft!.................
>
Dankjewel ... maar zou je misschien iets duidelijker kunnen zijn?
Michel.
> Norbert
>
>
>
> On Mon, 24 Feb 2003 20:31:34 +0100, Michel Martens
> wrote:
>
>> Sterrenkijker schreef op Mon, 24 Feb 2003 18:07:50 +0100 in de
>> nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans
>>> wat voorgee dat Afrikaans, Vlaams en Nederlands mekaar nie moet ken
>>> nie.
>
>> Waarom heb jij het toch steeds over Vlaams EN Nederlands? Er is
>> slechts één Nederlandse taal en die wordt gesproken in Nederland en in
>> België. Binnen dat taalgebied heb je wel regiolecten zoals het
>> Brabants, Limburgs, Vlaams, Saksisch en Hollands. Wanneer je het
>> hierboven hebt over Afrikaans, Vlaams en Nederlands danl lijkt het
>> erop dat je het over drie talen hebt. In werkelijkheid zijn het er
>> twee (Afrikaans en Nederlands) en één regiolect. Het is met dat
>> doorelkaar gebruiken van Nederlands en Vlaams dat je verwarring sticht
>> bij buitenlanders.
|
|
|
Re: Dubbele negatief [boodskap #73942 is 'n antwoord op boodskap #73941] |
Mon, 24 February 2003 20:18   |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 24 Feb 2003 20:49:30 +0100, Michel Martens
wrote:
> Dankjewel ... maar zou je misschien iets duidelijker kunnen zijn?
>
>
> Michel.
>
Jazeker! Kijk, ik wil enkel maar eens Gloudina de poten van onder d'r
stoel zagen, zodanig dat ze op haar smoel valt. Enfin, in
nieuwsgroeptechnische zin, versta je? Niet letterlijk, eeh!
Daarmee zul jij mij wel eens rustig aan de slag laten, nietwaar?
Tenminste, dat hoop ik toch.
Je hebt best wel gelijk in jouw reactie over het Vlaams en het
Nederlands, hoor, maar daar gaat het hem nu niet om.
Groeten,
Norbert
|
|
|
|
Re: Dubbele negatief [boodskap #73947 is 'n antwoord op boodskap #73942] |
Mon, 24 February 2003 20:35   |
Michel Martens
Boodskappe: 126 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sterrenkijker schreef op Mon, 24 Feb 2003 21:18:41 +0100 in de
nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans
> On Mon, 24 Feb 2003 20:49:30 +0100, Michel Martens
> wrote:
>
>
>> Dankjewel ... maar zou je misschien iets duidelijker kunnen zijn?
>> Michel.
> Jazeker! Kijk, ik wil enkel maar eens Gloudina de poten van onder d'r
> stoel zagen, zodanig dat ze op haar smoel valt. Enfin, in
> nieuwsgroeptechnische zin, versta je? Niet letterlijk, eeh!
> Daarmee zul jij mij wel eens rustig aan de slag laten, nietwaar?
> Tenminste, dat hoop ik toch.
Dit is Usenet. Ik kan je niet stoppen, zelfs als ik dat zou willen. Je
bent trouwens bezig om de poten van onder je eigen stoel te zagen.
> Je hebt best wel gelijk in jouw reactie over het Vlaams en het
> Nederlands, hoor, maar daar gaat het hem nu niet om.
Wat mij betreft ging het daar wél om.
>
> Groeten,
>
> Norbert
--
Groeten,
Michel.
(e-mailadres = nep)
|
|
|
|
Re: Dubbele negatief [boodskap #73949 is 'n antwoord op boodskap #73942] |
Mon, 24 February 2003 21:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Sterrenkijker wrote:
> Je hebt best wel gelijk in jouw reactie over het Vlaams en het
> Nederlands, hoor, maar daar gaat het hem nu niet om.
Ja, dit gaan wel daarom. Jy verkoop net
soveel strooi oor Nederlandse dinge as
wat jy strooi verkoop oor Afrikaanse dinge.
Soos byvoorbeeld nou die dag, toe jy
Frans en Frankies verwar het, en Arthur
jou moes reghelp.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Dubbele negatief [boodskap #73951 is 'n antwoord op boodskap #73947] |
Mon, 24 February 2003 21:02   |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Michel,
Je hangt mijn kloten uit!
Ik antwoord niet meer op jouw bijdragen.
Groeten,
Norbert
On Mon, 24 Feb 2003 21:35:34 +0100, Michel Martens
wrote:
> Sterrenkijker schreef op Mon, 24 Feb 2003 21:18:41 +0100 in de
> nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans
>
>> On Mon, 24 Feb 2003 20:49:30 +0100, Michel Martens
>> wrote:
>>> Dankjewel ... maar zou je misschien iets duidelijker kunnen zijn?
>
>
>>> Michel.
>
>> Jazeker! Kijk, ik wil enkel maar eens Gloudina de poten van onder d'r
>> stoel zagen, zodanig dat ze op haar smoel valt. Enfin, in
>> nieuwsgroeptechnische zin, versta je? Niet letterlijk, eeh!
>> Daarmee zul jij mij wel eens rustig aan de slag laten, nietwaar?
>> Tenminste, dat hoop ik toch.
>
> Dit is Usenet. Ik kan je niet stoppen, zelfs als ik dat zou willen. Je
> bent trouwens bezig om de poten van onder je eigen stoel te zagen.
>
>
>> Je hebt best wel gelijk in jouw reactie over het Vlaams en het
>> Nederlands, hoor, maar daar gaat het hem nu niet om.
>
> Wat mij betreft ging het daar wél om.
>
>
>> Groeten,
>> Norbert
|
|
|
|
Re: Dubbele negatief [boodskap #73955 is 'n antwoord op boodskap #73948] |
Mon, 24 February 2003 21:15   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Elaine wrote:
> Eindelik nie.
Is dit nou "eintlik" of "eindelik."
Eindelik lyk dit vir my of jy nou
eintlik nie vir jou steur aan die
fynere puntjies van Afrikaans nie.
Wat wil jy nou weer by Unisa gaan
studeer?
Tant Hessie van die Derde Republiek
se taalkomitee.
|
|
|
Re: Dubbele negatief [boodskap #73956 is 'n antwoord op boodskap #73949] |
Mon, 24 February 2003 21:34   |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 24 Feb 2003 21:00:59 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> Sterrenkijker wrote:
>
>
>> Je hebt best wel gelijk in jouw reactie over het Vlaams en het
>> Nederlands, hoor, maar daar gaat het hem nu niet om.
>
> Ja, dit gaan wel daarom. Jy verkoop net
> soveel strooi oor Nederlandse dinge as
> wat jy strooi verkoop oor Afrikaanse dinge.
> Soos byvoorbeeld nou die dag, toe jy
> Frans en Frankies verwar het, en Arthur
> jou moes reghelp.
>
> Gloudina
Gloudina,
Ek het Arthur bedank vir sy bydrae. Soos ek dit nog steeds aanneem was
my standpunt oorigens nie heeltemal onjuis nie.
Groetjies,
Norbert
|
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Apr 02 01:30:15 UTC 2025
|