Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Afrikaanse speltoetser
Afrikaanse speltoetser [boodskap #73842] |
Fri, 21 February 2003 18:48  |
Kwarantyn
Boodskappe: 171 Geregistreer: June 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Weet iemand dalk waar en by wie ek 'n Afrikaanse speltoetser kan koop wat ek
met MS Word XP kan gebruik?
Dankie solank.
Henry
|
|
|
|
Re: Afrikaanse speltoetser [boodskap #73855 is 'n antwoord op boodskap #73842] |
Sat, 22 February 2003 04:59  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die ene wat ek gekoop het is ontwikkel deur PU vir CHO. Maar ek weet nie of
daar ene beskikbaar is vir die MS Word XP-weergawe nie.
Skakel Potchefstroom ...
"Kwarantyn" skryf in boodskap news:Cvu5a.1514$9_3.660@newssvr16.news.prodigy.com...
> Weet iemand dalk waar en by wie ek 'n Afrikaanse speltoetser kan koop wat ek
> met MS Word XP kan gebruik?
>
> Dankie solank.
>
> Henry
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Mon Mar 10 18:37:53 UTC 2025
|