Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket - al weer
Krieket - al weer [boodskap #73802] |
Thu, 20 February 2003 09:15 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het 'n voorstel. As die keurders nie vir Donald uit die span wil haal
nie moet hy (Donald) die eerbare ding doen en self voorstel om terug te
staan vir die jonger (beter) spelers. Donald was 'n bedonnerde bouler op sy
tyd, maar die feit van die saak is dat hy nou net eenvoudig te sleg word om
te speel. Veral op Internasionale vlak. Maar ou Donald staan vas en hy hou
aan om verskonings vir homself te maak. Hy weier om "one for the team" te
vat. Hoe gaan ons hom onthou? Nie as die goeie bouler (en een van die
bestes in die wêreld) wat hy was nie - maar as die man wat ons 2
wêreldbekers gekos het. Ek kan nie glo dat hy dit as legacy wil hê nie
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Krieket - al weer [boodskap #73867 is 'n antwoord op boodskap #73847] |
Sat, 22 February 2003 12:13 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
hehehehehehe...
"Annette" skryf in boodskap news:b363ij$1is7ud$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Boul is Afrikaans . Die boulers boul die balle, en die kolwers slaan die
> balle. Dis die Engelse wat dit anders spel.
> Annette
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:46:33 UTC 2025
|