Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket - Kanada herskryf die rekordboeke
Krieket - Kanada herskryf die rekordboeke [boodskap #73771] |
Wed, 19 February 2003 14:12 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vandag het Kanada die krietket rekordboeke herskryf.
Hulle het teen Sri Lanka gespeel.
Die rekords wat deur hulle opgestel is was:
1) Die laagste totaal ooit wat vir 'n beurt opgestel is - 36
2) Die kortste volle wedstryd wat nog ooit gespeel is - 2 uur.
Annette
|
|
|
Re: Krieket - Kanada herskryf die rekordboeke [boodskap #73774 is 'n antwoord op boodskap #73771] |
Wed, 19 February 2003 16:21 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
> Vandag het Kanada die krietket rekordboeke herskryf.
> Hulle het teen Sri Lanka gespeel.
> Die rekords wat deur hulle opgestel is was:
> 1) Die laagste totaal ooit wat vir 'n beurt opgestel is - 36
> 2) Die kortste volle wedstryd wat nog ooit gespeel is - 2 uur.
Nou wat verwag jy van 'n krieketspan
wat vir die laaste paar maande binnes-
huis moes oefen, wat te arm was om eers
bietjie voor die tyd SA toe te gaan sodat
hulle in die opelug kon oefen, en wat
skaars kans gekry het om voor die toernooi
met mekaar te speel. Die feit dat hulle
geheel en al deelneem, is al genoeg van 'n
triomf.
Tant Hessie van die Algonquins
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Krieket - Kanada herskryf die rekordboeke [boodskap #73800 is 'n antwoord op boodskap #73792] |
Thu, 20 February 2003 07:23 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Thys de Wet
Boodskappe: 211 Geregistreer: December 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> He-he! Hulle sal almal vir die ANC stem as sy met hulle klaar is!
Suidwester:
Hulle sal so verward wees soos 'n verkleurmannetjie op 'n smartiebox dat
hulle nie sal weet waarvoor om te stem nie, nevermaaind vir wie... :-))
>>> Nou wat verwag jy van 'n krieketspan
>>> wat vir die laaste paar maande binnes-
>>> huis moes oefen, wat te arm was om eers
>>> bietjie voor die tyd SA toe te gaan sodat
>>> hulle in die opelug kon oefen, en wat
>>> skaars kans gekry het om voor die toernooi
>>> met mekaar te speel. Die feit dat hulle
>>> geheel en al deelneem, is al genoeg van 'n
>>> triomf.
>>>
>>> Tant Hessie van die Algonquins
Hessian m' dear: (siende dat sy nou so ingels geword het: - hanskakie)
Maar hulle het immers gekom om te kom speel, en gespeel het hulle.
Niemand het hulle veroordeel vir hulle gebrek aan ondervinding nie. Anette
het bloot 'n feit aangehaal.
Wat van die feit dat jy in 1947 eerstejaar was? Of is daar ook dalk 'n
verskoning voor? O, jy sê dat jy toe in die "voorblywende" groep was? :-((
Hessie, miskien moet jy maar jou agterjaart onnerdak maak solat hulle daar
by jou kan kom oefen. Dan kan jy hulle nou sommer 'n goeie verdraaide les
in Suid-Afrikaanse taal vaardighede leer, om nou nie eens te praat van die
pre-apartheid, apartheid en post-apartheid geskiedenis nie. Jy's mos die
kenner. Moet asb tog net vir hulle 'n rat voor die oë probeer draai nie.
Vertel vir hulle alles van 1947 af tot dat jy die lande verlaat het. 1966?
of wag: 1976 of nee: 1986?
Jy kan sommer vir hulle ook leer om die Suid-Afrikaanse engelse uitspraak te
gebruik: "Lekker", "braai", "Howzit" is mos nou ook ingelse ou woordjies
geloop staan en worde.
Thew on the bush. Hoe spel mens nou weer "hessie" in ingels? Of hoe spreek
mens dit nou weer in Kanadees uit? "Glaowdaaina"? :))
|
|
|
|
|
Re: Krieket - Kanada herskryf die rekordboeke [boodskap #73921 is 'n antwoord op boodskap #73893] |
Mon, 24 February 2003 13:47 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Thys de Wet wrote:
> Hessie ou dier, bly om jou weer oppie Braak te gesien het. Wassit jy wat
> teen die ingelse kerk se muur gepiepie het, want hulle soek daai een met 'n
> seer hart...
Hoe oud is daardie Engelse kerk al?
En watter denominasie is dit? Ek neem
aan dis Anglikaans?
Hessie van Helshoogte
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:34:31 UTC 2025
|