Tuis » Ernstig » Troeteldiere » Honde
Honde [boodskap #71702] |
Fri, 10 January 2003 12:40  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Snippie is 4 jaar gelede dood, en ek het vandag weer vir die eerste keer 'n
hondjie gesien wat ek weet myne moet wees.
Ietwat van 'n probleem hier by die woonstel, en dit is 'n pavement special,
so ek het nie die vaagste benul hoe groot sy gaan word nie, alhoewel sy die
kleinste van die werpsel is.
Ek is seker ek sal 'n plan kan maak.
Annette
|
|
|
|
|
Re: Honde [boodskap #71773 is 'n antwoord op boodskap #71729] |
Sat, 11 January 2003 05:54  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja ek kyk ook vir 'n rustige klein brakkie, dan is dit nie so hiperaktief
later as dit groot word nie.
"Annette" skryf in boodskap news:avn7g5$hftfj$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die ma en pa is beide medium-grote honde. Hierdie enetjie dink ek sal seker
> so groot word soos 'n groot Fox terrier.
> Ek hou altyd van die een in die werpsel wat eers sit en dinge uitkyk, en nie
> soos die ander net storm om gestreel te word nie.
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e1ee006.0@news1.mweb.co.za...
>> Ai, die vreugde van 'n klein brakkie. Kan jy nie aan die ma sien hoe groot
>> die kleintjie gaan wees nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:avmfqd$h64ds$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Snippie is 4 jaar gelede dood, en ek het vandag weer vir die eerste keer 'n
>>> hondjie gesien wat ek weet myne moet wees.
>>> Ietwat van 'n probleem hier by die woonstel, en dit is 'n pavement special,
>>> so ek het nie die vaagste benul hoe groot sy gaan word nie, alhoewel sy die
>>> kleinste van die werpsel is.
>>> Ek is seker ek sal 'n plan kan maak.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 04:53:30 UTC 2025
|