|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71743 is 'n antwoord op boodskap #71710] |
Vr., 10 Januarie 2003 21:06   |
pwbotha[3]
Boodskappe: 41 Geregistreer: Desember 2002
|
Volle Lid |
|
|
ferdi dink nie so nie
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e1ecd55.0@news1.mweb.co.za...
> Ek stem ook net met die onderwyser saam as hy van kragwoorde
> soos donner en bliksem praat. Vloekwoorde het op papier in
> elk geval min effek, dis heel anders wanneer dit met emosie
> persoonlik oorgedra word.
> Wouter
>
>
> Annette wrote in message
> news:avmfqi$h64ds$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek kan jou verseker, as ek sê dit gaan beroerd dan gaan dit veel
> slegter as net slegter as sleg.
>
> Ek stem natuurlik nie saam met jou onderwyser nie, maar dit is nie
> my skuld dat hy te lui was om meer woorde te leer nie, of genot
> kon put om darem 'n rede te hê om in die klas te kon vloek nie.;)
> Donner en bliksem is nie vloekwoorde nie.
> Of hoe gaan jy swaar weer beskryf?
>
> Annette
>
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3e1eacc2.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het 'n Afrikaanse onderwyser gehad in st.9 (nou graad 11), wat vir ons
>> vertel het dat dit soms beter is om 'n vloekwoord te gebruik as 'n "mooi"
>> woord. MAW as twee ouens hard besig is om te baklei, gaan die een nie
> vir
>> die ander een sê "Ek gaan jou slaan nie", dit boesem net nie die nodige
>> vrees in nie. Hy gaan eerder sê "Ek gaan jou opdonner!" of "Ek gaan jou
>> bliksem!" Dis mos baie sterker as "Ek gaan jou slaan". So, om nou
>> 'n vloekwoord te gebruik om jouself op 'n kragtiger manier uit te druk is
>> nie altyd verkeerd nie, veral met 'n medium waar ons nie mekaar
>> se stemtone, gesigsuitdrukkings en dies meer kan hoor nie. Dis nou nie
> te
>> sê elke tweede woord wat jy gebruik kan nou maar 'n vloekwoord wees nie,
>> maar as jy die dag regtig "kak" voel en nie net "sleg" nie, sal
>> 'n mens dalk beter verstaan is jy sê "Ek voel kak" i.p.v. "Ek voel sleg".
>> As dit kak gaan, gaan dit slegter as sleg :))
>>
>> Sê maar net.
>>
>> Groete
>> Elaine
>>
>>
>> "Annette" wrote:
>> paar se beskrywings kan gee,maar dan sit ek dalk met my gat in die kak!
>>>
>>> Nou daar is 'n mooi, eg Afrikaanse vloek:)
>>>
>>> Al wat ek net kan sê dat 'n mens maar taamlik eenvoudig is as jy vloek
>>> omdat jy nie die nodige taalkennis het om jou punt duidelik te kan
stel
> nie.
>>> Ek wou sê in keurige Afrikaans - maar dit kan tog so maklik verwar
word
>> met geurige;))
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71761 is 'n antwoord op boodskap #71734] |
Sa., 11 Januarie 2003 02:51   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi? Het jy ook nou jou van verander?:))
Annette
"Davie Davis" skryf in boodskap news:3iau1vsqk6bn7j3hqsbtfj1koh17icig68@4ax.com...
> On Fri, 10 Jan 2003 16:47:24 GMT, "@rogers.com" het
> geskryf:
>
>>
>> Annette wrote:
>>
>> Dave du Plessis skryf:
>>>> Is ons Afrikaners of is ons Kafrikaners?
>>
>>> Wat bedoel jy hiermee?
>>
>
> Verwysing na waar ek dit gesê het, Annette.
> Of 'n apologie sal ook doen. Ek wag Annette.
>
> Dave Du Plessis
>
|
|
|
|
| Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71762 is 'n antwoord op boodskap #71737] |
Sa., 11 Januarie 2003 02:53   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Katryn, as dit by perde kom, kyk mens na die tande:))
Annette
"Katryn" skryf in boodskap news:9fcu1vkhg6ch1vbi69q1n49obgc3q0dtnd@4ax.com...
> "pieter" wrote:
>
>> Hoe weet 'n boedhis of 'n ander perd 'n goeie christen is ?
>
> Ek dink hulle kyk in sy oë - diep in sy oë....
>
> (Skies - konnie help nie, en ek is verveeld, en ek het ook nie 'n
> afkoel le�r soos Annette nie.) :-))
>
|
|
|
|
| Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71764 is 'n antwoord op boodskap #71741] |
Sa., 11 Januarie 2003 02:55   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hy vra haar 'n paar persoonlike vragies:))
Annette
"DD" skryf in boodskap news:53du1voclo9h070cj6dp4krabjbd6cquac@4ax.com...
> On Fri, 10 Jan 2003 22:46:47 +0200, "pieter" het
> geskryf:
>
>> Hoe weet 'n boedhis of 'n ander perd 'n goeie christen is ?
>>
>
> en 'n vriendin vra vanmiddag aan my hoe 'n verkeerskonstabel
> 'n moslemvrou identifiseer wanneer sy om haal bestuurderslisensie
> gevra word, en sy dra 'n sluier (wat sy nie voor 'n man mag lig nie).
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71784 is 'n antwoord op boodskap #71775] |
Sa., 11 Januarie 2003 14:23   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
DD wrote:
> In dieselfde sessie vra sy of ek weet waarvoor die
> kolletjie teen die voorkop is. Sy het gesê dat ek
> verkeerd is met die mening dat dit getroude status aandui
> want eintlik lig 'n man dit om sy afslag te sien.
Moslemvroue het natuurlik nie kolletjies
teen die voorkop nie, Hindoes wel, du
Plessis.
Tant Hessie Kolskoot
|
|
|
|
| Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71785 is 'n antwoord op boodskap #71776] |
Sa., 11 Januarie 2003 14:26   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
DD wrote:
> pieter wrote:
> Pieter vra:
> Almal op hierdie nuusgroep wat nie ek is nie, steek julle hande op!
> die einste (verdomp ek weet nie watter naam om hier te onderteken nie)
Teken maar "die verlore seun", wat sy
persoon verloor het in sy poging om
aandag te trek.
Tant Hessie van Helshoogte
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71815 is 'n antwoord op boodskap #71813] |
So., 12 Januarie 2003 12:17   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Al ooit gewonder hoekom Die Skim se hande al deel van sy liggaam is wat nie
bedek is nie?::)
Annette
news:hkl22vo09hu7n3i9e11mmre0amau3ctle1@4ax.com...
> On Sun, 12 Jan 2003 12:00:28 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>>
>>
>>>> Steeds sal sommige mense dink dit is my hand.
>
>>> Die Skim
>
>
>> Haai sies!:))
>> Annette
>>
>
> en dit waardeer...
>
> DD
>
|
|
|
|
| Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71816 is 'n antwoord op boodskap #71588] |
So., 12 Januarie 2003 12:42   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sodat ek beter kan voel, my kind:))
Annette
"DD" skryf in boodskap news:ono22vclet6k8kcba301s94n6eq77mgpk6@4ax.com...
> On Sun, 12 Jan 2003 14:17:16 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Al ooit gewonder hoekom Die Skim se hande al deel van sy liggaam is wat nie
>> bedek is nie?::)
>>
>> Annette
>>
>
> vertel...!
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71840 is 'n antwoord op boodskap #71828] |
So., 12 Januarie 2003 17:05   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Watter soort winkel dink jy hou healthwalker aan?
Annette
"DD" skryf in boodskap news:v8232vsqumne0ham4rumc6ut278pratibl@4ax.com...
> On Sun, 12 Jan 2003 14:42:55 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Sodat ek beter kan voel, my kind:))
>> Annette
>>
>
> Jy moet weet hoe ék nou voel
> na die afgelope gesprek tussen
> my vrou en my. Om een of ander
> rede het die kortbroeke wat ek
> Junie in Durban gekoop het
> gekrimp die afgelope Desember.
> Dit moet iets te doen hê met die
> wasmiddel wat die laundrey onder
> die woonstelblok gebruik.
>
> Toe ek haar vra of sy enige middel
> het wat dit weer kan rek het sy iets
> gemompel wat soos 'healthwalker'
> geklink het. Nou moet ek seker
> die winkels gaan deursoek vir 'n
> bottel healthwalker.
>
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|