|
|
|
|
|
|
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71743 is 'n antwoord op boodskap #71710] |
Fri, 10 January 2003 21:06 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
pwbotha[3]
Boodskappe: 41 Geregistreer: December 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
ferdi dink nie so nie
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e1ecd55.0@news1.mweb.co.za...
> Ek stem ook net met die onderwyser saam as hy van kragwoorde
> soos donner en bliksem praat. Vloekwoorde het op papier in
> elk geval min effek, dis heel anders wanneer dit met emosie
> persoonlik oorgedra word.
> Wouter
>
>
> Annette wrote in message
> news:avmfqi$h64ds$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek kan jou verseker, as ek sê dit gaan beroerd dan gaan dit veel
> slegter as net slegter as sleg.
>
> Ek stem natuurlik nie saam met jou onderwyser nie, maar dit is nie
> my skuld dat hy te lui was om meer woorde te leer nie, of genot
> kon put om darem 'n rede te hê om in die klas te kon vloek nie.;)
> Donner en bliksem is nie vloekwoorde nie.
> Of hoe gaan jy swaar weer beskryf?
>
> Annette
>
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3e1eacc2.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het 'n Afrikaanse onderwyser gehad in st.9 (nou graad 11), wat vir ons
>> vertel het dat dit soms beter is om 'n vloekwoord te gebruik as 'n "mooi"
>> woord. MAW as twee ouens hard besig is om te baklei, gaan die een nie
> vir
>> die ander een sê "Ek gaan jou slaan nie", dit boesem net nie die nodige
>> vrees in nie. Hy gaan eerder sê "Ek gaan jou opdonner!" of "Ek gaan jou
>> bliksem!" Dis mos baie sterker as "Ek gaan jou slaan". So, om nou
>> 'n vloekwoord te gebruik om jouself op 'n kragtiger manier uit te druk is
>> nie altyd verkeerd nie, veral met 'n medium waar ons nie mekaar
>> se stemtone, gesigsuitdrukkings en dies meer kan hoor nie. Dis nou nie
> te
>> sê elke tweede woord wat jy gebruik kan nou maar 'n vloekwoord wees nie,
>> maar as jy die dag regtig "kak" voel en nie net "sleg" nie, sal
>> 'n mens dalk beter verstaan is jy sê "Ek voel kak" i.p.v. "Ek voel sleg".
>> As dit kak gaan, gaan dit slegter as sleg :))
>>
>> Sê maar net.
>>
>> Groete
>> Elaine
>>
>>
>> "Annette" wrote:
>> paar se beskrywings kan gee,maar dan sit ek dalk met my gat in die kak!
>>>
>>> Nou daar is 'n mooi, eg Afrikaanse vloek:)
>>>
>>> Al wat ek net kan sê dat 'n mens maar taamlik eenvoudig is as jy vloek
>>> omdat jy nie die nodige taalkennis het om jou punt duidelik te kan
stel
> nie.
>>> Ek wou sê in keurige Afrikaans - maar dit kan tog so maklik verwar
word
>> met geurige;))
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71784 is 'n antwoord op boodskap #71775] |
Sat, 11 January 2003 14:23 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
DD wrote:
> In dieselfde sessie vra sy of ek weet waarvoor die
> kolletjie teen die voorkop is. Sy het gesê dat ek
> verkeerd is met die mening dat dit getroude status aandui
> want eintlik lig 'n man dit om sy afslag te sien.
Moslemvroue het natuurlik nie kolletjies
teen die voorkop nie, Hindoes wel, du
Plessis.
Tant Hessie Kolskoot
|
|
|
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71785 is 'n antwoord op boodskap #71776] |
Sat, 11 January 2003 14:26 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
DD wrote:
> pieter wrote:
> Pieter vra:
> Almal op hierdie nuusgroep wat nie ek is nie, steek julle hande op!
> die einste (verdomp ek weet nie watter naam om hier te onderteken nie)
Teken maar "die verlore seun", wat sy
persoon verloor het in sy poging om
aandag te trek.
Tant Hessie van Helshoogte
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|