Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Anonimiteit nuusgroep ...
Anonimiteit nuusgroep ... [boodskap #71131] |
Mon, 30 December 2002 10:45  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sal graag 'n paar menings wil toets - is dit gewensd dat deelnemers aan
die nuusgroepie anoniem bly, al dan nie.
Persoonlik glo ek dat dit nie gerade is om, en ook nie noodsaaklik is om jou
identiteit hier bekend te maak nie.
Op die manier maak mens ook seker dat jy nie deur snaaksies geteister word
nie. 'n Verdere voordeel is dat die "gesprekke" op die onderwerp afgestem
is - persoonlike op- en aanmerkings bly sodoende blote bespiegelinge?
Wie sê wat in die verband?
|
|
|
|
Re: Anonimiteit nuusgroep ... [boodskap #71136 is 'n antwoord op boodskap #71132] |
Mon, 30 December 2002 14:12   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Suidwester wrote:
as ek bedruk
> voel kan ek my verbeel die Heks van Kanada is 'n mooi 18-jarige!!!!
Ai, Suidwester, jy het darem probleme.
Eers ogies gemaak vir 'n meisie wat toe
al die tyd gay was. En nou, as jy bedruk
voel, wil jy fantaseer oor iemand op die
nuusgroep? Wêreld. Onthou, Tant Hessie
kan 'n man wees. Enigiets is moontlik in
die kuberruimte.
Die Ruiter in die Dag
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Anonimiteit nuusgroep ... [boodskap #71178 is 'n antwoord op boodskap #71174] |
Tue, 31 December 2002 08:30   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ooooeeee!!!! Annette is gay!:)))
Stuur asseblief vir my 'n lys wat die voorwaardes is om een te wees dat ek
dit punt vir punt kan afmerk om seker te maak ek kwalifiseer:))
Ek sal natuurlik , as ek een sou wees, 'n paar aanpassings moet maak.
1) My hare laat groei sodat ek milde gepermde krulle kan hê wat ek so
kort-kort met 'n ge-oefende kopbewging oor die skouer gooi.
2) Sal moet begin om gereeld swaar grimering te dra, en sal vir my vals
wimpers, lip gloss en vals naels moet aanskaf.
3) My etniese bates sal ek moet inperk met rekverbande:))
4) Sal my klerekas moet uitbrei met meer modieuse klere.
5) Kaalvoetloop is iets van die verlede.
6) My natuurlike heupbeweging as ek stap sal ek moet aanpas tot 'n meer
prominente wulpse stappie.
7) My hele natuurlike lyftaal van hoe ek my hande gebruik as ek praat sal ek
moet verander, sodat die mense kan weet met wat hul te doen het;))
Annette
> Antie, ek weet nou nie wie die gay is vir wie ek ogies gemaak het nie? Die
> enigste mens met wie ek gatskeer op die Net is Annette en miskien moet jy
> maar vir haar vertel sy's 'n gay? Ek weet nie. Wat ek sien is hier op
> die skerm en wat ek van die Gloudina karakter sien, is dat dit nie goed kan
> wees nie. Tog is dit tog lekker om daai vlak se reaksie ook te lees....so
> moenie stres nie. Ek is altyd bereid om met jou in die laagtes in te stap
> en te lees wat se scheisse loop uit!
> skryf in boodskap news:3E10554F.6020908@rogers.com...
>>
>> Suidwester wrote:
>>
>> as ek bedruk
>>> voel kan ek my verbeel die Heks van Kanada is 'n mooi 18-jarige!!!!
>>
>> Ai, Suidwester, jy het darem probleme.
>> Eers ogies gemaak vir 'n meisie wat toe
>> al die tyd gay was. En nou, as jy bedruk
>> voel, wil jy fantaseer oor iemand op die
>> nuusgroep? Wêreld. Onthou, Tant Hessie
>> kan 'n man wees. Enigiets is moontlik in
>> die kuberruimte.
>>
>> Die Ruiter in die Dag
>>
>
|
|
|
|
Re: Anonimiteit nuusgroep ... [boodskap #71181 is 'n antwoord op boodskap #71178] |
Tue, 31 December 2002 09:05   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
He-he! Ek het gedog jy sal dit amusant vind! Die ou ding se kop kap
lekker aan.....seker maar soos die boksers wat te veel houe teen die kop
gevat het. In haar geval is dit die skuldige gewete van die lafaard wat
haar breinselle vernietig.
"Annette" skryf in boodskap news:aurknm$9h2ig$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ooooeeee!!!! Annette is gay!:)))
> Stuur asseblief vir my 'n lys wat die voorwaardes is om een te wees dat ek
> dit punt vir punt kan afmerk om seker te maak ek kwalifiseer:))
> Ek sal natuurlik , as ek een sou wees, 'n paar aanpassings moet maak.
> 1) My hare laat groei sodat ek milde gepermde krulle kan hê wat ek so
> kort-kort met 'n ge-oefende kopbewging oor die skouer gooi.
> 2) Sal moet begin om gereeld swaar grimering te dra, en sal vir my vals
> wimpers, lip gloss en vals naels moet aanskaf.
> 3) My etniese bates sal ek moet inperk met rekverbande:))
> 4) Sal my klerekas moet uitbrei met meer modieuse klere.
> 5) Kaalvoetloop is iets van die verlede.
> 6) My natuurlike heupbeweging as ek stap sal ek moet aanpas tot 'n meer
> prominente wulpse stappie.
> 7) My hele natuurlike lyftaal van hoe ek my hande gebruik as ek praat sal ek
> moet verander, sodat die mense kan weet met wat hul te doen het;))
>
> Annette
>
>
>> Antie, ek weet nou nie wie die gay is vir wie ek ogies gemaak het nie?
> Die
>> enigste mens met wie ek gatskeer op die Net is Annette en miskien moet jy
>> maar vir haar vertel sy's 'n gay? Ek weet nie. Wat ek sien is hier op
>> die skerm en wat ek van die Gloudina karakter sien, is dat dit nie goed
> kan
>> wees nie. Tog is dit tog lekker om daai vlak se reaksie ook te
> lees....so
>> moenie stres nie. Ek is altyd bereid om met jou in die laagtes in te
> stap
>> en te lees wat se scheisse loop uit!
>> skryf in boodskap news:3E10554F.6020908@rogers.com...
>>>
>>> Suidwester wrote:
>>>
>>> as ek bedruk
>>>> voel kan ek my verbeel die Heks van Kanada is 'n mooi 18-jarige!!!!
>>>
>>> Ai, Suidwester, jy het darem probleme.
>>> Eers ogies gemaak vir 'n meisie wat toe
>>> al die tyd gay was. En nou, as jy bedruk
>>> voel, wil jy fantaseer oor iemand op die
>>> nuusgroep? Wêreld. Onthou, Tant Hessie
>>> kan 'n man wees. Enigiets is moontlik in
>>> die kuberruimte.
>>>
>>> Die Ruiter in die Dag
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Anonimiteit nuusgroep ... [boodskap #71182 is 'n antwoord op boodskap #71180] |
Tue, 31 December 2002 09:08   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Eintlik is jy reg, maar daar is tog professionele redes waarom mens jouself
nie sommer so kan 'oopgooi' nie. In elk geval, as dit so moes wees, sou jy
dan minder openlike gesprekvoering kry.
"Annette" skryf in boodskap news:aurl8u$9fmtc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek is al sedert 1996 by hoofsaaklik een nuusgroep betrokke, an die laaste 2
> jaarr hier.
> In geen stadium het ek 'n ander naam as my eie gebruik nie.
>
> Tot nou toe is ek nog deur niemand gepla of fisies aangeval as gevolg van my
> spelery nie.
>
> Ek is seker maar net gelukkig:)))
>
> Ek beskou myself gelukkig tot nou toe dat ek maklik kan besluit met wie ek
> wanneer wil gesels.
> Geen persoon wat ek tot dusver dmv die nuusgroepe ontmoet het verskil in die
> regte lewe van die persoonlikheid wat op die ng deurkom nie.
>
> Dit is ook wat vir my so genotvol is - dit maak nie saak hoe 'n persoon lyk
> nie, deur sy/haar skrywes word hul geken.
>
> Annette
>
>
> "Gids" wrote in message
> news:aurk4b$b98$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> My persoonlike gevoel is dat as jy met integriteit optree op die groep, jy
>> nie bang hoef te wees om jou identiteit bekend te maak nie.
>>
>> As jy alleen maar beledigend is teenoor andere en jouself op die manier
>> blootstel aan probleme, kan ek verstaan dat jy eerder wil wegkruip agter
> 'n
>> vals identiteit.....
>>
>> -Gideon-
>>
>> "Jonas" schreef in bericht
>> news:3e1023ca$0$236@hades.is.co.za...
>>> Ek sal graag 'n paar menings wil toets - is dit gewensd dat deelnemers
> aan
>>> die nuusgroepie anoniem bly, al dan nie.
>>>
>>> Persoonlik glo ek dat dit nie gerade is om, en ook nie noodsaaklik is
om
>> jou
>>> identiteit hier bekend te maak nie.
>>>
>>> Op die manier maak mens ook seker dat jy nie deur snaaksies geteister
> word
>>> nie. 'n Verdere voordeel is dat die "gesprekke" op die onderwerp
> afgestem
>>> is - persoonlike op- en aanmerkings bly sodoende blote bespiegelinge?
>>>
>>> Wie sê wat in die verband?
>>>
>>>
>>
>>
>> ---
>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>> Version: 6.0.434 / Virus Database: 243 - Release Date: 2002/12/25
>>
>
|
|
|
Re: Anonimiteit nuusgroep ... [boodskap #71186 is 'n antwoord op boodskap #71182] |
Tue, 31 December 2002 10:25   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kyk nou, Suidwester, mens praat nie met dames sommer ligweg van oopgooi
nie;))
Dit hang regtigwaar af van persoon tot persoon tot in hoe 'n mate hulle
annoniem wil wees.
Ek het nog nie op Police File verskyn nie, so ek hoef nog nie te warrie
nie.:))
Annette
.na> skryf in boodskap news:3e115e90.0@news1.mweb.co.za...
> Eintlik is jy reg, maar daar is tog professionele redes waarom mens jouself
> nie sommer so kan 'oopgooi' nie. In elk geval, as dit so moes wees, sou jy
> dan minder openlike gesprekvoering kry.
> "Annette" wrote in message
> news:aurl8u$9fmtc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek is al sedert 1996 by hoofsaaklik een nuusgroep betrokke, an die
laaste
> 2
>> jaarr hier.
>> In geen stadium het ek 'n ander naam as my eie gebruik nie.
>>
>> Tot nou toe is ek nog deur niemand gepla of fisies aangeval as gevolg
van
> my
>> spelery nie.
>>
>> Ek is seker maar net gelukkig:)))
>>
>> Ek beskou myself gelukkig tot nou toe dat ek maklik kan besluit met wie ek
>> wanneer wil gesels.
>> Geen persoon wat ek tot dusver dmv die nuusgroepe ontmoet het verskil in
> die
>> regte lewe van die persoonlikheid wat op die ng deurkom nie.
>>
>> Dit is ook wat vir my so genotvol is - dit maak nie saak hoe 'n persoon
> lyk
>> nie, deur sy/haar skrywes word hul geken.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Gids" wrote in message
>> news:aurk4b$b98$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> My persoonlike gevoel is dat as jy met integriteit optree op die
groep,
> jy
>>> nie bang hoef te wees om jou identiteit bekend te maak nie.
>>>
>>> As jy alleen maar beledigend is teenoor andere en jouself op die manier
>>> blootstel aan probleme, kan ek verstaan dat jy eerder wil wegkruip
agter
>> 'n
>>> vals identiteit.....
>>>
>>> -Gideon-
>>>
>>> "Jonas" schreef in bericht
>>> news:3e1023ca$0$236@hades.is.co.za...
>>>> Ek sal graag 'n paar menings wil toets - is dit gewensd dat
deelnemers
>> aan
>>>> die nuusgroepie anoniem bly, al dan nie.
>>>>
>>>> Persoonlik glo ek dat dit nie gerade is om, en ook nie noodsaaklik
is
> om
>>> jou
>>>> identiteit hier bekend te maak nie.
>>>>
>>>> Op die manier maak mens ook seker dat jy nie deur snaaksies
geteister
>> word
>>>> nie. 'n Verdere voordeel is dat die "gesprekke" op die onderwerp
>> afgestem
>>>> is - persoonlike op- en aanmerkings bly sodoende blote bespiegelinge?
>>>>
>>>> Wie sê wat in die verband?
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>>> ---
>>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>>> Version: 6.0.434 / Virus Database: 243 - Release Date: 2002/12/25
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Anonimiteit nuusgroep ... [boodskap #71198 is 'n antwoord op boodskap #71174] |
Tue, 31 December 2002 13:52   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Suidwester wrote:
> Antie, ek weet nou nie wie die gay is vir wie ek ogies gemaak het nie?
Jou geheue is darem baie kort. Nie lank
gelede nie het jy vertel hoe jammer jy
was om uit te vind 'n meisie, van wie
jy nogal gehou het, is gay.
Tant Mina (wat gay is)
|
|
|
|
|
|
|
Re: Anonimiteit nuusgroep ... [boodskap #71291 is 'n antwoord op boodskap #71287] |
Sat, 04 January 2003 15:08   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Plato wrote:
> Maar dis goed om te weet jy is gay. Nou kan mens jou repliek beter verstaan.
> Of is dit net jou alter ego (Tant Mina) wat gay is?
>> Tant Mina (wat gay is)
Tant Alie EN tant Mina is gay. As tant
Alie om die draai kom, kook tant Mina
stroop van die meboskonfyt met die
Wellingtonse suiker (teen 'n trippens
die pond.)
Die Ruiter in die Nag
|
|
|
|
Re: Anonimiteit nuusgroep ... [boodskap #71371 is 'n antwoord op boodskap #71322] |
Sun, 05 January 2003 23:12   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Willie Vorster wrote:
> Kook tant Mina nie stroop VIR die meboskonfyt nie?
Nee, ek het dit weer in die FAK bundel
gaan lees, en dit sê "tant Mina kook stroop
VAN die meboskonfyt..." Maar ek het ook al
baie keer gewonder hieroor. Hoekom sou mens
nou meboskonfyt vat en dit kook om stroop
te kry?
Hoeveel mense gebruik vandag nog die term
mebos? Kan mens mebos te koop kry? Wat is dit?
Ek het nie daarmee grootgeword nie. Die Dictionary
of South African English sê: "A confection of salted
and sugared dried apricots."
Snaaks genoeg, die woord mebos kom oorspronklik
van die Japannees "umeboshi" af, wat die naam is vir
"pickled plums" van die "ume" variëteit. Vandaar het
dit seker na Maleisië versprei. In SA, beteken dit
altyd dat dit met appelkose gemaak word?
Gloudina
|
|
|
|
Mebos [boodskap #71375 is 'n antwoord op boodskap #71371] |
Mon, 06 January 2003 01:55   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Elaine:
Ek het nou die dag op 'n vlooimark 'n vrou raakgeloop wat droëvrugte
verkoop - een van haar produkte was Mebos gewees. Ek moes nog my ma
vra wat dit is, want ek ken dit ook glad nie, maar ek dink as 'n mens
'n bietjie soek sal jy daarop afkom.
Katryn:
Ek ken mebos, maar ook net die van appelkose gemaak. Elaine, dan ken
jy seker ook nie Suurvye nie? Ek het dit nog nie self geeet nie, want
ek het gesien hoe ander mense hulle gesigte getrek het as hulle dit
probeer, maar ek onthou nog hoe die kleurlinge veral daar voor die
Tuine altyd Suurvye verkoop het. :-)
Het iemand al Kambro konfyt geeet?
Van: http://cwis.livjm.ac.uk/lan/teaching/japanese/oed.doc
\mebos "mi:bQs, Afrikaans "me:bOs. S. Afr. Also
meebos. Afrikaans, prob. ad. Jap. umeboshi, a dried, preserved plum. A
confection made from apricots dried, flattened or pulped, and
preserved in salt and sugar. 1793 tr. C. P. Thunberg's Trav. Europe,
Afr. & Asia III. 120, I saw several kinds of fruit, the produce of
this country sc. Japan, either dried or preserved in yeast, in a mode
which is, I fancy, only practised at Japan or China. The fruit that
was only dried, such as plumbs and the like, was called Mebos. 1899
Answers 18 Nov. 7/2 The best sort of preserve is called mebos, and is
made of stoned and sun-dried apricots, flattened out, and pickled with
salt and sugar. 1912 Northern Post 27 Sept. (Pettman), I have now come
to the conclusion that our old navigators became acquainted with this
delicacy in Japan, learned to like it, and afterwards at the Cape
attempted to imitate it, but used the fruit of apricot trees, and
that the word Meibos or Meebosje had its origin in Jap. Umeboshi. 1939
S. Cloete Watch for Dawn iii. 39 He had mebos and raisins and
sun-dried peaches. 1954 M. Kuttel Quadrilles & Konfyt i. 9 Have a jar
of mebos handy on boardin case of sea-sickness. 1959 J. Collier
Stellenbosch Revisited ii. 45 A delicacy called 'mebos' which
consisted of apricots dried, flattened and treated with salt and
sugar. 1974 Eastern Province Herald 27 Nov. 37 Mevrou Van
Niekerkfed them on mebos and honey cakes in her big farm kitchen.
Resep:
Mebos
A traditional fruit preserve, in this instance, apricots.
unblemished, ripe apricots
1 kg salt dissolved in 8 litres water
750 g sugar per 500 g mebos
Soak the apricots overnight in salted water. Next day, drain the
apricots and remove the skins. Leave the whole apricots in the sun for
12 hours, then gently force the stones out at the one end. If the
apricots are small, press 2 - 3 together into a round, flat shape. Dry
them out on racks for a few days. During the drying process, shape the
mebos by hand (dip your hands into a mixture of 30 ml salt and 2
litres water). Weigh the mebos to determine how much sugar you will
need. Pack alternative layers of the mebos and sugar neatly into small
boxes. Close the boxes securely and store the mebos in a dark place.
It will keep for several months
|
|
|
|
Re: Mebos [boodskap #71401 is 'n antwoord op boodskap #71375] |
Mon, 06 January 2003 12:15   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Al gehoor van suurvye maar nog nooit self geëst nie. Ek het al wel, wat my
ma "gifappeltjiekonfyt" genoem het, geëet, weet nie wat daar in was nie -
seker gifappeltjies :)). Ek het ook al waatlemoenskywe geëet, my Ouma maak
dit nogal gereeld vir my.
Ken nie Kambro konfyt nie, waarvan word dit gemaak?
Elaine
"Katryn" wrote:
>
> Katryn:
> Ek ken mebos, maar ook net die van appelkose gemaak. Elaine, dan ken
> jy seker ook nie Suurvye nie? Ek het dit nog nie self geeet nie, want
> ek het gesien hoe ander mense hulle gesigte getrek het as hulle dit
> probeer, maar ek onthou nog hoe die kleurlinge veral daar voor die
> Tuine altyd Suurvye verkoop het. :-)
> Het iemand al Kambro konfyt geeet?
|
|
|
|
|
|
Re: Mebos [boodskap #71420 is 'n antwoord op boodskap #71375] |
Mon, 06 January 2003 17:07   |
pwbotha[3]
Boodskappe: 41 Geregistreer: December 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Sover ek weet is Kambro sommer net deur Connie geskep om in sy liedjie in te
pas
"Katryn" skryf in boodskap news:uinh1v0reichhete35prskoumlpnmh3j3b@4ax.com...
> Elaine:
> Ek het nou die dag op 'n vlooimark 'n vrou raakgeloop wat droëvrugte
> verkoop - een van haar produkte was Mebos gewees. Ek moes nog my ma
> vra wat dit is, want ek ken dit ook glad nie, maar ek dink as 'n mens
> 'n bietjie soek sal jy daarop afkom.
>
> Katryn:
> Ek ken mebos, maar ook net die van appelkose gemaak. Elaine, dan ken
> jy seker ook nie Suurvye nie? Ek het dit nog nie self geeet nie, want
> ek het gesien hoe ander mense hulle gesigte getrek het as hulle dit
> probeer, maar ek onthou nog hoe die kleurlinge veral daar voor die
> Tuine altyd Suurvye verkoop het. :-)
> Het iemand al Kambro konfyt geeet?
>
> Van: http://cwis.livjm.ac.uk/lan/teaching/japanese/oed.doc
>
> \mebos "mi:bQs, Afrikaans "me:bOs. S. Afr. Also
> meebos. Afrikaans, prob. ad. Jap. umeboshi, a dried, preserved plum. A
> confection made from apricots dried, flattened or pulped, and
> preserved in salt and sugar. 1793 tr. C. P. Thunberg's Trav. Europe,
> Afr. & Asia III. 120, I saw several kinds of fruit, the produce of
> this country sc. Japan, either dried or preserved in yeast, in a mode
> which is, I fancy, only practised at Japan or China. The fruit that
> was only dried, such as plumbs and the like, was called Mebos. 1899
> Answers 18 Nov. 7/2 The best sort of preserve is called mebos, and is
> made of stoned and sun-dried apricots, flattened out, and pickled with
> salt and sugar. 1912 Northern Post 27 Sept. (Pettman), I have now come
> to the conclusion that our old navigators became acquainted with this
> delicacy in Japan, learned to like it, and afterwards at the Cape
> attempted to imitate it, but used the fruit of apricot trees, and
> that the word Meibos or Meebosje had its origin in Jap. Umeboshi. 1939
> S. Cloete Watch for Dawn iii. 39 He had mebos and raisins and
> sun-dried peaches. 1954 M. Kuttel Quadrilles & Konfyt i. 9 Have a jar
> of mebos handy on boardin case of sea-sickness. 1959 J. Collier
> Stellenbosch Revisited ii. 45 A delicacy called 'mebos' which
> consisted of apricots dried, flattened and treated with salt and
> sugar. 1974 Eastern Province Herald 27 Nov. 37 Mevrou Van
> Niekerkfed them on mebos and honey cakes in her big farm kitchen.
>
> Resep:
> Mebos
> A traditional fruit preserve, in this instance, apricots.
>
> unblemished, ripe apricots
> 1 kg salt dissolved in 8 litres water
> 750 g sugar per 500 g mebos
>
> Soak the apricots overnight in salted water. Next day, drain the
> apricots and remove the skins. Leave the whole apricots in the sun for
> 12 hours, then gently force the stones out at the one end. If the
> apricots are small, press 2 - 3 together into a round, flat shape. Dry
> them out on racks for a few days. During the drying process, shape the
> mebos by hand (dip your hands into a mixture of 30 ml salt and 2
> litres water). Weigh the mebos to determine how much sugar you will
> need. Pack alternative layers of the mebos and sugar neatly into small
> boxes. Close the boxes securely and store the mebos in a dark place.
> It will keep for several months
>
|
|
|
Re: Mebos [boodskap #71421 is 'n antwoord op boodskap #71420] |
Mon, 06 January 2003 17:14   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee pieter, Coenie sing van kambroo wat regtig bestaan.
Hy laat egter na om die pisbossie te besing:))))
Annette
"pieter" skryf in boodskap news:avcd6l$ctu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sover ek weet is Kambro sommer net deur Connie geskep om in sy liedjie in te
> pas
>
>
> "Katryn" wrote in message
> news:uinh1v0reichhete35prskoumlpnmh3j3b@4ax.com...
>> Elaine:
>> Ek het nou die dag op 'n vlooimark 'n vrou raakgeloop wat droëvrugte
>> verkoop - een van haar produkte was Mebos gewees. Ek moes nog my ma
>> vra wat dit is, want ek ken dit ook glad nie, maar ek dink as 'n mens
>> 'n bietjie soek sal jy daarop afkom.
>>
>> Katryn:
>> Ek ken mebos, maar ook net die van appelkose gemaak. Elaine, dan ken
>> jy seker ook nie Suurvye nie? Ek het dit nog nie self geeet nie, want
>> ek het gesien hoe ander mense hulle gesigte getrek het as hulle dit
>> probeer, maar ek onthou nog hoe die kleurlinge veral daar voor die
>> Tuine altyd Suurvye verkoop het. :-)
>> Het iemand al Kambro konfyt geeet?
>>
>> Van: http://cwis.livjm.ac.uk/lan/teaching/japanese/oed.doc
>>
>> \mebos "mi:bQs, Afrikaans "me:bOs. S. Afr. Also
>> meebos. Afrikaans, prob. ad. Jap. umeboshi, a dried, preserved plum. A
>> confection made from apricots dried, flattened or pulped, and
>> preserved in salt and sugar. 1793 tr. C. P. Thunberg's Trav. Europe,
>> Afr. & Asia III. 120, I saw several kinds of fruit, the produce of
>> this country sc. Japan, either dried or preserved in yeast, in a mode
>> which is, I fancy, only practised at Japan or China. The fruit that
>> was only dried, such as plumbs and the like, was called Mebos. 1899
>> Answers 18 Nov. 7/2 The best sort of preserve is called mebos, and is
>> made of stoned and sun-dried apricots, flattened out, and pickled with
>> salt and sugar. 1912 Northern Post 27 Sept. (Pettman), I have now come
>> to the conclusion that our old navigators became acquainted with this
>> delicacy in Japan, learned to like it, and afterwards at the Cape
>> attempted to imitate it, but used the fruit of apricot trees, and
>> that the word Meibos or Meebosje had its origin in Jap. Umeboshi. 1939
>> S. Cloete Watch for Dawn iii. 39 He had mebos and raisins and
>> sun-dried peaches. 1954 M. Kuttel Quadrilles & Konfyt i. 9 Have a jar
>> of mebos handy on boardin case of sea-sickness. 1959 J. Collier
>> Stellenbosch Revisited ii. 45 A delicacy called 'mebos' which
>> consisted of apricots dried, flattened and treated with salt and
>> sugar. 1974 Eastern Province Herald 27 Nov. 37 Mevrou Van
>> Niekerkfed them on mebos and honey cakes in her big farm kitchen.
>>
>> Resep:
>> Mebos
>> A traditional fruit preserve, in this instance, apricots.
>>
>> unblemished, ripe apricots
>> 1 kg salt dissolved in 8 litres water
>> 750 g sugar per 500 g mebos
>>
>> Soak the apricots overnight in salted water. Next day, drain the
>> apricots and remove the skins. Leave the whole apricots in the sun for
>> 12 hours, then gently force the stones out at the one end. If the
>> apricots are small, press 2 - 3 together into a round, flat shape. Dry
>> them out on racks for a few days. During the drying process, shape the
>> mebos by hand (dip your hands into a mixture of 30 ml salt and 2
>> litres water). Weigh the mebos to determine how much sugar you will
>> need. Pack alternative layers of the mebos and sugar neatly into small
>> boxes. Close the boxes securely and store the mebos in a dark place.
>> It will keep for several months
>>
>
|
|
|
Re: Mebos [boodskap #71422 is 'n antwoord op boodskap #71421] |
Mon, 06 January 2003 17:20   |
pwbotha[3]
Boodskappe: 41 Geregistreer: December 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Sorry dan het ek hom verkeerd verstaan
"Annette" skryf in boodskap news:avcdpc$e6jp9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee pieter, Coenie sing van kambroo wat regtig bestaan.
> Hy laat egter na om die pisbossie te besing:))))
> Annette
>
>
> "pieter" wrote in message
> news:avcd6l$ctu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sover ek weet is Kambro sommer net deur Connie geskep om in sy liedjie in te
>> pas
>>
>>
>> "Katryn" wrote in message
>> news:uinh1v0reichhete35prskoumlpnmh3j3b@4ax.com...
>>> Elaine:
>>> Ek het nou die dag op 'n vlooimark 'n vrou raakgeloop wat droëvrugte
>>> verkoop - een van haar produkte was Mebos gewees. Ek moes nog my ma
>>> vra wat dit is, want ek ken dit ook glad nie, maar ek dink as 'n mens
>>> 'n bietjie soek sal jy daarop afkom.
>>>
>>> Katryn:
>>> Ek ken mebos, maar ook net die van appelkose gemaak. Elaine, dan ken
>>> jy seker ook nie Suurvye nie? Ek het dit nog nie self geeet nie, want
>>> ek het gesien hoe ander mense hulle gesigte getrek het as hulle dit
>>> probeer, maar ek onthou nog hoe die kleurlinge veral daar voor die
>>> Tuine altyd Suurvye verkoop het. :-)
>>> Het iemand al Kambro konfyt geeet?
>>>
>>> Van: http://cwis.livjm.ac.uk/lan/teaching/japanese/oed.doc
>>>
>>> \mebos "mi:bQs, Afrikaans "me:bOs. S. Afr. Also
>>> meebos. Afrikaans, prob. ad. Jap. umeboshi, a dried, preserved plum. A
>>> confection made from apricots dried, flattened or pulped, and
>>> preserved in salt and sugar. 1793 tr. C. P. Thunberg's Trav. Europe,
>>> Afr. & Asia III. 120, I saw several kinds of fruit, the produce of
>>> this country sc. Japan, either dried or preserved in yeast, in a mode
>>> which is, I fancy, only practised at Japan or China. The fruit that
>>> was only dried, such as plumbs and the like, was called Mebos. 1899
>>> Answers 18 Nov. 7/2 The best sort of preserve is called mebos, and is
>>> made of stoned and sun-dried apricots, flattened out, and pickled with
>>> salt and sugar. 1912 Northern Post 27 Sept. (Pettman), I have now come
>>> to the conclusion that our old navigators became acquainted with this
>>> delicacy in Japan, learned to like it, and afterwards at the Cape
>>> attempted to imitate it, but used the fruit of apricot trees, and
>>> that the word Meibos or Meebosje had its origin in Jap. Umeboshi. 1939
>>> S. Cloete Watch for Dawn iii. 39 He had mebos and raisins and
>>> sun-dried peaches. 1954 M. Kuttel Quadrilles & Konfyt i. 9 Have a jar
>>> of mebos handy on boardin case of sea-sickness. 1959 J. Collier
>>> Stellenbosch Revisited ii. 45 A delicacy called 'mebos' which
>>> consisted of apricots dried, flattened and treated with salt and
>>> sugar. 1974 Eastern Province Herald 27 Nov. 37 Mevrou Van
>>> Niekerkfed them on mebos and honey cakes in her big farm kitchen.
>>>
>>> Resep:
>>> Mebos
>>> A traditional fruit preserve, in this instance, apricots.
>>>
>>> unblemished, ripe apricots
>>> 1 kg salt dissolved in 8 litres water
>>> 750 g sugar per 500 g mebos
>>>
>>> Soak the apricots overnight in salted water. Next day, drain the
>>> apricots and remove the skins. Leave the whole apricots in the sun for
>>> 12 hours, then gently force the stones out at the one end. If the
>>> apricots are small, press 2 - 3 together into a round, flat shape. Dry
>>> them out on racks for a few days. During the drying process, shape the
>>> mebos by hand (dip your hands into a mixture of 30 ml salt and 2
>>> litres water). Weigh the mebos to determine how much sugar you will
>>> need. Pack alternative layers of the mebos and sugar neatly into small
>>> boxes. Close the boxes securely and store the mebos in a dark place.
>>> It will keep for several months
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Mebos [boodskap #71426 is 'n antwoord op boodskap #71422] |
Mon, 06 January 2003 18:21   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die woorde is:
Ruik ek katbos en kambroo
as dit reën in die klein karoo.
Annette
"pieter" skryf in boodskap news:avcdv7$dcp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sorry dan het ek hom verkeerd verstaan
> "Annette" wrote in message
> news:avcdpc$e6jp9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee pieter, Coenie sing van kambroo wat regtig bestaan.
>> Hy laat egter na om die pisbossie te besing:))))
>> Annette
>>
>>
>> "pieter" wrote in message
>> news:avcd6l$ctu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Sover ek weet is Kambro sommer net deur Connie geskep om in sy liedjie in te
>>> pas
>>>
>>>
>>> "Katryn" wrote in message
>>> news:uinh1v0reichhete35prskoumlpnmh3j3b@4ax.com...
>>>> Elaine:
>>>> Ek het nou die dag op 'n vlooimark 'n vrou raakgeloop wat droëvrugte
>>>> verkoop - een van haar produkte was Mebos gewees. Ek moes nog my ma
>>>> vra wat dit is, want ek ken dit ook glad nie, maar ek dink as 'n mens
>>>> 'n bietjie soek sal jy daarop afkom.
>>>>
>>>> Katryn:
>>>> Ek ken mebos, maar ook net die van appelkose gemaak. Elaine, dan ken
>>>> jy seker ook nie Suurvye nie? Ek het dit nog nie self geeet nie, want
>>>> ek het gesien hoe ander mense hulle gesigte getrek het as hulle dit
>>>> probeer, maar ek onthou nog hoe die kleurlinge veral daar voor die
>>>> Tuine altyd Suurvye verkoop het. :-)
>>>> Het iemand al Kambro konfyt geeet?
>>>>
>>>> Van: http://cwis.livjm.ac.uk/lan/teaching/japanese/oed.doc
>>>>
>>>> \mebos "mi:bQs, Afrikaans "me:bOs. S. Afr. Also
>>>> meebos. Afrikaans, prob. ad. Jap. umeboshi, a dried, preserved plum. A
>>>> confection made from apricots dried, flattened or pulped, and
>>>> preserved in salt and sugar. 1793 tr. C. P. Thunberg's Trav. Europe,
>>>> Afr. & Asia III. 120, I saw several kinds of fruit, the produce of
>>>> this country sc. Japan, either dried or preserved in yeast, in a mode
>>>> which is, I fancy, only practised at Japan or China. The fruit that
>>>> was only dried, such as plumbs and the like, was called Mebos. 1899
>>>> Answers 18 Nov. 7/2 The best sort of preserve is called mebos, and is
>>>> made of stoned and sun-dried apricots, flattened out, and pickled with
>>>> salt and sugar. 1912 Northern Post 27 Sept. (Pettman), I have now come
>>>> to the conclusion that our old navigators became acquainted with this
>>>> delicacy in Japan, learned to like it, and afterwards at the Cape
>>>> attempted to imitate it, but used the fruit of apricot trees, and
>>>> that the word Meibos or Meebosje had its origin in Jap. Umeboshi. 1939
>>>> S. Cloete Watch for Dawn iii. 39 He had mebos and raisins and
>>>> sun-dried peaches. 1954 M. Kuttel Quadrilles & Konfyt i. 9 Have a jar
>>>> of mebos handy on boardin case of sea-sickness. 1959 J. Collier
>>>> Stellenbosch Revisited ii. 45 A delicacy called 'mebos' which
>>>> consisted of apricots dried, flattened and treated with salt and
>>>> sugar. 1974 Eastern Province Herald 27 Nov. 37 Mevrou Van
>>>> Niekerkfed them on mebos and honey cakes in her big farm kitchen.
>>>>
>>>> Resep:
>>>> Mebos
>>>> A traditional fruit preserve, in this instance, apricots.
>>>>
>>>> unblemished, ripe apricots
>>>> 1 kg salt dissolved in 8 litres water
>>>> 750 g sugar per 500 g mebos
>>>>
>>>> Soak the apricots overnight in salted water. Next day, drain the
>>>> apricots and remove the skins. Leave the whole apricots in the sun for
>>>> 12 hours, then gently force the stones out at the one end. If the
>>>> apricots are small, press 2 - 3 together into a round, flat shape. Dry
>>>> them out on racks for a few days. During the drying process, shape the
>>>> mebos by hand (dip your hands into a mixture of 30 ml salt and 2
>>>> litres water). Weigh the mebos to determine how much sugar you will
>>>> need. Pack alternative layers of the mebos and sugar neatly into small
>>>> boxes. Close the boxes securely and store the mebos in a dark place.
>>>> It will keep for several months
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 13 12:36:59 UTC 2025
|