Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » nou en volgende jaar:-)
nou en volgende jaar:-) [boodskap #70558] Vr, 13 Desember 2002 21:39 na volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ses uur môreoggend vertrek ek na Durban tot die eerste week in die
nuwe jaar.
Ek neem my Notebook saam waarvandaan ek gewoonlik skryf
as Paul Van Straaten.
Dit beteken natuurlik dat Davie Davis gaan verlof hou en Paul nie. Ek
sal dus steeds skryf as Paul Van Straaten maar eers vroeg in die nuwe
jaar sal Davie Davis weer sy gesig wys.

Mag God se Rykste Seën julle Kerstyd vul en mag Sy Hand vir julle
oop wees in die nuwe jaar en Hy dit die beste jaar tot dusver maak vir
elke siel op hierdie nuusgroep.

Dave Du Plessis
Re: nou en volgende jaar:-) [boodskap #70560 is 'n antwoord op boodskap #70558] Vr, 13 Desember 2002 23:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kom in een stuk terug hoor? Geniet jou vakansie, en mag jy 'n wonderlike
Kersfees hê.

Groete
Elaine

"Davie Davis" wrote:
>
> Mag God se Rykste Seën julle Kerstyd vul en mag Sy Hand vir julle
> oop wees in die nuwe jaar en Hy dit die beste jaar tot dusver maak vir
> elke siel op hierdie nuusgroep.
>
> Dave Du Plessis
Re: nou en volgende jaar:-) [boodskap #70565 is 'n antwoord op boodskap #70558] Sa, 14 Desember 2002 00:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Davie Davis wrote:

> Dit beteken natuurlik dat Davie Davis gaan verlof hou en Paul nie. Ek
> sal dus steeds skryf as Paul Van Straaten maar eers vroeg in die nuwe
> jaar sal Davie Davis weer sy gesig wys.

Ag, hoekom gee jy nie vir van Straaten
af nie. Verloor hom daar langs die kus.

Tant Hessie Tsongololo
Re: nou en volgende jaar:-) [boodskap #70570 is 'n antwoord op boodskap #70558] Sa, 14 Desember 2002 03:48 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Davie, dieselfde wense vir jou - maar meer nog - dat jy hierdie keer veilig
en ongedeerd in Natal sal aankom.
Annette

"Davie Davis" skryf in boodskap news:cekkvucgef2iag2t3up4uh8m6cbbb7di5i@4ax.com...
>
>
> Ses uur môreoggend vertrek ek na Durban tot die eerste week in die
> nuwe jaar.
> Ek neem my Notebook saam waarvandaan ek gewoonlik skryf
> as Paul Van Straaten.
> Dit beteken natuurlik dat Davie Davis gaan verlof hou en Paul nie. Ek
> sal dus steeds skryf as Paul Van Straaten maar eers vroeg in die nuwe
> jaar sal Davie Davis weer sy gesig wys.
>
> Mag God se Rykste Seën julle Kerstyd vul en mag Sy Hand vir julle
> oop wees in die nuwe jaar en Hy dit die beste jaar tot dusver maak vir
> elke siel op hierdie nuusgroep.
>
> Dave Du Plessis
Vorige onderwerp: Nog 'n raai-raai.
Volgende onderwerp: Praat met my!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 13:29:59 MGT 2024