Nog 'n raai-raai. [boodskap #70414] |
Wed, 11 December 2002 08:33  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat is dit?
harig is my luf
Lank is my nek
Een twee drie-
en ek sit 'n vuil
bottel op sy plek
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nog 'n raai-raai. [boodskap #70554 is 'n antwoord op boodskap #70508] |
Fri, 13 December 2002 20:18  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 12 Dec 2002 21:21:06 +0200, "Elaine" wrote:
> Uit die aard van die saak is sy 'n meisiekind Davie, anders was sy my broer.
> My suster verwag 'n meisiekind. 'n Dogtertjie. So my sus en haar kind is
> altwee meisiekinders :)))))
>
> E
>
Toevallig né Elaine! :-))))))
DD
|
|
|