Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 100 Grootste Suid-Afrikaners -(beter opskrif) - tot dusver
100 Grootste Suid-Afrikaners -(beter opskrif) - tot dusver [boodskap #70287] Ma, 09 Desember 2002 15:58 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Okie Dokie - hier is die lys van die name wat ek het - as daar is wat genoem
is wat ek nie hier het nie - skryf dit asseblief onder by langs 'n
opvolgende nommer

Ek wonder as ek die lys sit op 'n ander internasionale ng, hoeveel van die
mense hier onder genoem sal internasionaal bekend wees, of selfs as Grootse
Suid-Afrikaners geag word. -

1) Nelson Mandela
2) Biskop Tutu
3) Johannes Kerkorrel
4)Wayne Ferreira
5)Jan Pohl
6) Dirkie de Villiers
7)Van Zyl Slabbert
8)Frew McMillan
9)Paul Kruger
10) Chris Barnard
11) Herman Charles Bosman
12) Louis Botha
13) AD Keet
14) Koos du Plessis
15) Antjie Krog
16) AG Visser
17) Steve Hofmeyer
18) Retief Goosen
19) Jody Scheckter
20) Retha Horne
21) Karen Muir
22) Zola Budd-Pieterse
23) Nico Carstens
24) Dawie Couzyn
25) James Henry Greathead
26) Hugh Masikela
27) Abdulla Ebrahim ( Dollar Brand)
28) Anton Rupert
29) Maretha Maartens
30) Dalene Matthee
31) Pieter van der Westhuizen
32) Al Debbo
33) Frederick Burgers
34) Jamie UIs
35) Breyten Breytenbach
36) Steve Biko
37) Ettienne van Heerden
38) André P Brink
39) Elizabeth Eybers
40) Genl de Wet
41) HF Verwird
42) PW Botha
43) Kevin Curren
44) Gary Player
45) Ernie Els
46) Penny Heyns
47) Francois Pienaar
48) Charmaine Fick
49) Ina van Rensburg
50) Johan Fourie
51) Evette de Klerk
52) Naas Botha
53) AP Treurnicht
54) Clive Derby-Lewis
55) Piet Rudolph
56) Robert van Tonder
57) E Terreblance
58) Anne Neethlingh-Pohl
59) Wena Naude
60) Siegfried Mynhardt
61) Ge Korsten
62) Gerrie Coetzee
63) Esther Brand
64) Gert Potgieter
65) Charmaine Gail-Weavers
66) Hestrie Storbeck-Cloete
67) John van Reenen
68) John Vorster
69) JBM Hertzog
70) Genl Beyers
71) Dr Hans de Lange
72) Dr Buthelezi
73) Dr Lucas mangope
74) Winnie Madikizela- Mandela
75) Patricia de Lille
76) Matthews Phosa
77) Tokyo Sexwale
78) Tommy bedford
79) Franz Kruger
80) Roy Campbell
81) JM Coetzee
82) Ruth First
83) Bram Fischer
84) Nadime Gordimer
85) Chris Hani
86) Jan Hofmeyer
87) C Louis Leipoldt
88) Chris Albert Luthuli
89) Eugene Marais
90) Sarah Gertrude Millin
91) Albie Sachs
92) Olive Schreiner
93) Shaka
94) Jan Smuts
95) Pierneef
96) CJ Langenhoven
97) Albert Wessels
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners -(beter opskrif) - tot dusver [boodskap #70293 is 'n antwoord op boodskap #70287] Ma, 09 Desember 2002 20:49 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink 'n hele klompie sal internationaal bekend wees. Veral ons sangers
en skrywers is nogal heel bekend in Europa. Maar op die einde van die dag
moet ons kyk watter invloed hulle op ons gehad het. Sou Johannes Kerkorrel
die lys gemaak het as hy nog geleef het? Sou hy nr.3 gewees het?

Elaine

"Annette" wrote:
>
> Ek wonder as ek die lys sit op 'n ander internasionale ng, hoeveel van die
> mense hier onder genoem sal internasionaal bekend wees, of selfs as Grootse
> Suid-Afrikaners geag word. -
Vorige onderwerp: Lag CD
Volgende onderwerp: Harry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 15:38:19 MGT 2024