Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Halstarrig
Halstarrig [boodskap #69272] |
Sun, 24 November 2002 13:42 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Onderwyseres vra die klas om 'n sin te maak met die woord.
Elton: Juffrou, nou die dag toe ons met die skoolbus moes ry om teen
Wellington rugby te gaan speel, toe is dit baie warm, maar die wind waai ook
vreeslik en al die bus se vensters is toe. Toe los Trevor 'n vreeslike stink
wind, en toe het ons halstarrig asem.
Annette
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Thu Dec 19 04:46:37 UTC 2024
|