Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Afrikaanse musiek
Re: Afrikaanse musiek [boodskap #67718 is 'n antwoord op boodskap #67708] |
Di., 22 Oktober 2002 03:16  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ook maar goed smaak verskil, want anders was die ou lewe maar bra vervelig,
en het minder kunstenaars meer geld gemaak.
Ek hou ook baie van Kerkorrel se musiek.
Annette
"Willie Vorster" skryf in boodskap news:3db43cc7$0$18851@hades.is.co.za...
> Liewe hemel kyk nou net hoe laat stik jy my aan die bier waaraan ek proe.
> Johannes Kerkorrel maak mooi musiek? Nou het ek als gehoor. Neewat, hou
> verby.
>
> Willie
>
> "Rico" >
>> Natuurlijk is daar ook nog Johannes Kerkorrel, wat baie mooi musiek maak.
>>
>
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 14 22:04:01 UTC 2025
|