Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » POP e-pos
POP e-pos [boodskap #65840] |
Sat, 31 August 2002 14:42  |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Weet iemand miskien waar ek `n betroubare gratis pop e-posadres kan
oopmaak wat met Outlook werk.
Sal goed wees indien dit onbeperkte spasie is wat ek kan gebruik vir
die stuur en aflaai van programme.
Dankie
Frikkie
|
|
|
|
|
Re: POP e-pos [boodskap #66024 is 'n antwoord op boodskap #65976] |
Thu, 05 September 2002 14:16  |
Max[1]
Boodskappe: 240 Geregistreer: February 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
10MB limiet
"krokkie" skryf in boodskap news:...
> Frik gebruik www.ananzi.co.za
>
> pop.ananzi.co.za
>
>
> Krokkie
>
>
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0209020145.32a420d2@posting.google.com...
>> Jy gaan nêrens 'n gratis pop server kry waarop jy boonop geen
>> beperking het op jou grootte van jou mailbox nie.
>>
>> Gebruik FTP om jou groot programme te versprei/op te haal.
>>
>> Of beter nog, betaal die outjies wat so hard werk om daai programme te
>> ontwikkel.
>>
>> Max_____________________________________________
>>
>> rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) wrote in message
> news:...
>>> Weet iemand miskien waar ek `n betroubare gratis pop e-posadres kan
>>> oopmaak wat met Outlook werk.
>>> Sal goed wees indien dit onbeperkte spasie is wat ek kan gebruik vir
>>> die stuur en aflaai van programme.
>>>
>>>
>>> Dankie
>>> Frikkie
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:05:09 UTC 2025
|