Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Krieketkaartjies.
Krieketkaartjies. [boodskap #64827] Ma, 15 Julie 2002 07:08
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sedert Donderdagaand, na die aankondiging van die kaartjies vir die
krieketwêreldbeker, het mense glo by Wanderers begin toustaan winternagdeur
vir kaartjies ( daar is glo slegs 22 000 kaartjies beskikbaar vir die wat
nie wil pakette koop nie)
Nietemin Baas Ali kondig toe Vrydag af dat die kaartjies eers van Maandag
( vandag) vir verkope gereed sal wees.

Annette
Vorige onderwerp: Re: Muammar Gaddafi
Volgende onderwerp: Klim die berg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 17:24:54 MGT 2024