Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Klim die berg
Klim die berg [boodskap #64825] Ma, 15 Julie 2002 06:58 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wie hier gaan saam met Nataniel en Patricia bergklim?

Annette gaan nie - die grimering is te swaar om te dra.

:-)

TJ

------------------------------------------------------------ ---

Subscribe and we'll tell you who is doing what, where and when.

Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA

The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
Re: Klim die berg [boodskap #64828 is 'n antwoord op boodskap #64825] Ma, 15 Julie 2002 07:15 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Die grimering van die kunstenaars gaan so swaar wees dat ek sal moet
help dra aan hul ander goed - daarom gaan ek nie:))

Ons sal seker net daarna 'n CD van die twee kunstenaars kry met hul unieke
verwerking van
Bobbejaan Klim Die Berg
Al lê die Berge nog so Blou
Die Blouberg Moet ek Oor
My Hart Verlang na die Boland en
Magaliesbergse Aandlied
daarop:))

Annette
Vorige onderwerp: Krieketkaartjies.
Volgende onderwerp: Krieketprobleempies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 15:22:36 MGT 2024