| Bietjie Koelerig [boodskap #64823] |
Ma., 15 Julie 2002 05:48  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vandag gaan daar glo bietjie sneeu val hier in die Kaap.
Lekker groooooot branders word by Kaap Agulhas verwag.
Ek hou van die koue soms:)
Annette
|
|
|
|
| Re: Bietjie Koelerig [boodskap #64884 is 'n antwoord op boodskap #64823] |
Wo., 17 Julie 2002 07:21  |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 438 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Shame,arme "perlemoenduikers".
Nog `n nagmerrie tyd wat vir hulle voorlê.
Frik
"Annette" skryf in boodskap news:agtnr7$o8h1a$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vandag gaan daar glo bietjie sneeu val hier in die Kaap.
> Lekker groooooot branders word by Kaap Agulhas verwag.
> Ek hou van die koue soms:)
> Annette
>
|
|
|
|