Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Broeder Leier
Broeder Leier [boodskap #64806] So, 14 Julie 2002 07:29 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Broeder Leier met sy vloot van 50 motors en 2 helikopters het elke plek op
hol waardeur hulle beweeg.
Baie gepas vir die persoon wat hom beywer om die eerste President van Afrika
te wees.
Annette
Re: Broeder Leier [boodskap #64807 is 'n antwoord op boodskap #64806] So, 14 Julie 2002 08:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy het nog niks gesien nie! Kom Namibië toe en word vermaak deur ons
presidensiële 'n eerste minister se daagslikse stoet van die huis af werk
toe.....en weer terug namiddag.....of lughawe toe, of waar ook al. Voor
kom 'n klomp speedies op bikes wat mense van die pad af druk. As jy op die
pad bly, skiet hulle op jou! Kan kom die kavalkade met flitsende ligte en
sirenes wat dreig om die dode op te wek. Windhoekers is nou al so gatvol
vir die daaglikse gemors....... Kom hulle kus toe dan word 'n antieke
lugafweerkanon bygevoeg wat nie eers 'n drol van 'n duin af kan skiet nie.
Enigiemand wat net 10% van sekuriteit af weet, weet dat as jy jouself wil
beskerm, moet jy 'loop soos die slang'.....stil en onopsigtelik. Alles net
show......om te wys dis die groot Makoela wat nou verbykom en almal moet gee
pad. Dat sulke mense 'n land regeer is verbysterend!

"Annette" skryf in boodskap news:agr9b6$obbmv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Broeder Leier met sy vloot van 50 motors en 2 helikopters het elke plek op
> hol waardeur hulle beweeg.
> Baie gepas vir die persoon wat hom beywer om die eerste President van Afrika
> te wees.
> Annette
>
Re: Broeder Leier [boodskap #64810 is 'n antwoord op boodskap #64807] So, 14 Julie 2002 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kry jy Sunday Times?
Ghadaffi word aangewys as die Mamparra van die week, om by sy ander titels
te voeg.
Skreeusnaaks - as jy wil, kan ek dit hier vir julle plaas.

Nogal interessant om die verskillende koerante se menings van verskillende
joernaliste te lees. ivm met die AU se konsert.

Dit wissel van Ghadaffi wat Mbeki se donder gesteel het tot danbaarheid vir
Mbeki se stille vertrouensinboesemende staatsmanskap.

O ja - giggeltjie - my die Groot Konsert om die Viering Van die Stigting van
die Nuwe Verbeterde AU te vier was die optrede van die Gievierde Zulu
Krygers glo besonder sonder geesdrif.
Volgens die skrywer is die mite van Die Trotse Zulu Kryger met hierdie
optrede glo die nek ingeslaan.
Nietemin - tussen die belangelose Dansende Krygers was daar 'n paar Men In
Black - swart pakkies en donker brilletjies, de lot.
Dit kom toe uit dat 'n Zulu Prins en 'n Zulu Provinsiale Minister deel was
van die Dansende Krygers, en hul sekerheidsmanne moes soos gewoonlik so na
as moontlik aan hul beskermlinge wees:)))

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d312fbe.0@news1.mweb.co.za...
> Jy het nog niks gesien nie! Kom Namibië toe en word vermaak deur ons
> presidensiële 'n eerste minister se daagslikse stoet van die huis af werk
> toe.....en weer terug namiddag.....of lughawe toe, of waar ook al. Voor
> kom 'n klomp speedies op bikes wat mense van die pad af druk. As jy op die
> pad bly, skiet hulle op jou! Kan kom die kavalkade met flitsende ligte en
> sirenes wat dreig om die dode op te wek. Windhoekers is nou al so gatvol
> vir die daaglikse gemors....... Kom hulle kus toe dan word 'n antieke
> lugafweerkanon bygevoeg wat nie eers 'n drol van 'n duin af kan skiet nie.
> Enigiemand wat net 10% van sekuriteit af weet, weet dat as jy jouself wil
> beskerm, moet jy 'loop soos die slang'.....stil en onopsigtelik. Alles net
> show......om te wys dis die groot Makoela wat nou verbykom en almal moet gee
> pad. Dat sulke mense 'n land regeer is verbysterend!
> "Annette" wrote in message
> news:agr9b6$obbmv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Broeder Leier met sy vloot van 50 motors en 2 helikopters het elke plek op
>> hol waardeur hulle beweeg.
>> Baie gepas vir die persoon wat hom beywer om die eerste President van Afrika
>> te wees.
>> Annette
>>
>
Re: Broeder Leier [boodskap #64811 is 'n antwoord op boodskap #64810] So, 14 Julie 2002 14:20 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons sukkel om die Rapport te kry! G'n niks se ST nie. Wat my altyd
bekommer van dié tipe geleenthede is die lae kwaliteit van aanbieding en die
gelatenheid waarmee dit aanvaar word. My Pa het altyd gesê: "My kind,
moet tog net nie jou naam krater maak nie," en daarmee die
verantwoordelikheid van 'n ordentlike, volwasse optrede op jouself gelaat.
Deesdae kan jy doen wat jy wil, all goes! Stem nie saam nie.....

"Annette" skryf in boodskap news:agroup$gq7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kry jy Sunday Times?
> Ghadaffi word aangewys as die Mamparra van die week, om by sy ander titels
> te voeg.
> Skreeusnaaks - as jy wil, kan ek dit hier vir julle plaas.
>
> Nogal interessant om die verskillende koerante se menings van verskillende
> joernaliste te lees. ivm met die AU se konsert.
>
> Dit wissel van Ghadaffi wat Mbeki se donder gesteel het tot danbaarheid vir
> Mbeki se stille vertrouensinboesemende staatsmanskap.
>
> O ja - giggeltjie - my die Groot Konsert om die Viering Van die Stigting van
> die Nuwe Verbeterde AU te vier was die optrede van die Gievierde Zulu
> Krygers glo besonder sonder geesdrif.
> Volgens die skrywer is die mite van Die Trotse Zulu Kryger met hierdie
> optrede glo die nek ingeslaan.
> Nietemin - tussen die belangelose Dansende Krygers was daar 'n paar Men In
> Black - swart pakkies en donker brilletjies, de lot.
> Dit kom toe uit dat 'n Zulu Prins en 'n Zulu Provinsiale Minister deel was
> van die Dansende Krygers, en hul sekerheidsmanne moes soos gewoonlik so na
> as moontlik aan hul beskermlinge wees:)))
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d312fbe.0@news1.mweb.co.za...
>> Jy het nog niks gesien nie! Kom Namibië toe en word vermaak deur ons
>> presidensiële 'n eerste minister se daagslikse stoet van die huis af werk
>> toe.....en weer terug namiddag.....of lughawe toe, of waar ook al. Voor
>> kom 'n klomp speedies op bikes wat mense van die pad af druk. As jy op die
>> pad bly, skiet hulle op jou! Kan kom die kavalkade met flitsende ligte en
>> sirenes wat dreig om die dode op te wek. Windhoekers is nou al so gatvol
>> vir die daaglikse gemors....... Kom hulle kus toe dan word 'n antieke
>> lugafweerkanon bygevoeg wat nie eers 'n drol van 'n duin af kan skiet nie.
>> Enigiemand wat net 10% van sekuriteit af weet, weet dat as jy jouself wil
>> beskerm, moet jy 'loop soos die slang'.....stil en onopsigtelik. Alles net
>> show......om te wys dis die groot Makoela wat nou verbykom en almal moet gee
>> pad. Dat sulke mense 'n land regeer is verbysterend!
>> "Annette" wrote in message
>> news:agr9b6$obbmv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Broeder Leier met sy vloot van 50 motors en 2 helikopters het elke plek op
>>> hol waardeur hulle beweeg.
>>> Baie gepas vir die persoon wat hom beywer om die eerste President van Afrika
>>> te wees.
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Bangpraat
Volgende onderwerp: Re: Muammar Gaddafi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 21:23:37 MGT 2024