Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 10/7
Nuus 10/7 [boodskap #64678] |
Wed, 10 July 2002 05:36  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die ANC jeugliga het verklaar hulle gaan volgende jaar se
krieketwêreldbeker, wat hier ter plaatse aangebied word, lelik ontwrig,
omdat nog slegs 2 swart krieketspelers sedert 1994 in die SA span opgeneem
is.
Hierdie besluit is geneem omdat die Krieketraad aangekondig het dat hulle
die kwotastelsel tov nasionale spanne gaan opskort.
Ek is bly dat ek besluit het om nie aan die openeningseremonie deel te neem
nie.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nuus 10/7 [boodskap #64723 is 'n antwoord op boodskap #64709] |
Wed, 10 July 2002 16:09  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dan kan ons mos 'n plan maak om nonsens droog te maak by en of ander
konferensie, sodat ons vir goed ontslae kan wees van die alewige
konferensies wat ons aanbied.
Ek hoor Durbs het hul bes gedoen om die lot daar te ontmoedig - ek hoor die
plek is deesdae so vuil.....
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:aghd3n$s52$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek dink nie die boikotding gaan slaag nie - en sou dit gaan Suid-Afrika 'n
> klomp ander internasionale aanbiedinge moet afstaan ....
> "Annette" wrote in message
> news:agh08u$lfs8h$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wel, toe ek dit die eerste keer hoor toe maak ek my nat van die lag, want ek
>> het nie geweet ons het 'n Afrikaanse woord vir die ding nie.
>> Jy weet daardie ding wat mens laat oopspring om in die voorruit te sit sodat
>> die sitplekke nie verbrand nie?
>> Dis mos twee ronde goed.
>> Dan vou mense dit dubbeld en knak die draadjie, en dan het mens 'n klein
>> ronde dingetjie?
>> 'n Flapsie is net 'n enkel ene - en ons moes oefenenoefenenoefen om dit mooi
>> netjies te knak en rond te vou binne 3 sekondes:))
>> Die oopmaak was niks - maar om almal te kry om die ou dingetjie binne die
>> slag van 'n drom weer op te vou tot die grootte van 'n brekfisbord was
>> ietwat van 'n nagmerrie:)))
>> Niemand van die koorlede kon uitgegooi word omdat hulle nie hul flapsies gou
>> genoeg kon vou nie, omdat hulle nodig was in die koor:)
>> Annette- flopvry flapsiehanteerder:))
>>
>>
>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>> news:130oiu0djt5agv8k54uvjd27qdgjbu4fls@4ax.com...
>>> On Wed, 10 Jul 2002 11:00:16 +0200, "Annette"
>>> served the following to the group:
>>>
>>>> Ek wil nie, maar die ander koorlede gaan sing, pom-pom- toyi-toyi's doen en
>>>> flapsies oop en toe maak:)))
>>>> Ons kan veral die flapsies-ding goed doen - het dit ge-oefen en gedoen met
>>>> die opening van die Junior Wêreldfietsrytoernooi.
>>>> Annette - flapsiehanteerder by uitstek.
>>>>
>>>
>>> verskoon maar my ignorance maar wat de hel is `n flapsie?
>>>
>>>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 02:15:32 UTC 2025
|