Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Wouter - die kompulsiewe uitkryter
Vir Wouter - die kompulsiewe uitkryter [boodskap #61499] Vr, 03 Mei 2002 15:07 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Tik "kompulsie" in Yahoo in, Woutertjie my dier,
en sien hoe dit in Afrikaans in SA gebruik word,
deur akademici. Kyk ook op die lys van sielkundige
terme (wat in jou eie dorp geproduseer word) vir die
woord "kompulsie." En vra dan om verskoning.
Re: Vir Wouter - die kompulsiewe uitkryter [boodskap #61504 is 'n antwoord op boodskap #61499] Vr, 03 Mei 2002 16:54 Na vorige boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Tik "kompulsie" in Yahoo in, Woutertjie my dier,
en sien hoe dit in Afrikaans in SA gebruik word,
deur akademici. Kyk ook op die lys van sielkundige
terme (wat in jou eie dorp geproduseer word) vir die
woord "kompulsie." En vra dan om verskoning.

Wouter
Die eerste van net 6 verwysings op Google is: "sy grootste
stokperdjie is sy ongeneeslike coffeeshop-kompulsie!"

Maak dit "coffeeshop" nou ook aanvaarbare Afrikaans?

Kyk in enige moderne tweetalige woordeboek onder
compulsion en wys vir my enige een wat kompulsie as
vertaling aanbied. Dan sal ek verskoning vra.

Anders vra jy om verskoning.

En ek lei af jy weet nie waar my dorp is nie.
Ek is 35 jaar gelede weg van Stellenbosch.
Vorige onderwerp: RSG - "Sê wie? (!)"
Volgende onderwerp: Invloed van VIGS op SA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:43:57 MGT 2024