Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuus
Nuus [boodskap #59547] Vr, 05 April 2002 10:29 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vandag is National Cleavage Day.
Wat is Afrikaans daarvoor? Nasionale Borsoopmaakdag?:))

Kaapstad gaan nou n modelstad word.
Dit is voortaan onwettig om:
In die openbaar te
piepie
akkies
rond te lê
seks te hê
te bedel
te slaap
wasgoed op te hang.
aan iemand te raak sonder daardie persoon se toestemming

Mense mag ook nie meer goedsmoeds oor die straat stap wanneer en waar hulle
wil nie.

Alles goed en wel - maar ons tronke is alreeds oorvol.:))
Annette
Re: Nuus [boodskap #59558 is 'n antwoord op boodskap #59547] Vr, 05 April 2002 16:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Vandag is National Cleavage Day.
> Wat is Afrikaans daarvoor? Nasionale Borsoopmaakdag?:))

In Nederlands noem ons 'cleavage' 'inkijk' :)

Groete,
Arthur
Re: Nuus [boodskap #59567 is 'n antwoord op boodskap #59558] Vr, 05 April 2002 19:04 Na vorige boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 5 Apr 2002 18:40:48 +0200, "Arthur Hagen"
wrote:

> "Annette" schreef...
>> Vandag is National Cleavage Day.
>> Wat is Afrikaans daarvoor? Nasionale Borsoopmaakdag?:))
>
> In Nederlands noem ons 'cleavage' 'inkijk' :)
>
> Groete,
> Arthur
>

Kom ons noem dit die 'Duinings van Drome'.

DDD (Dromerige Davie Davis)
Vorige onderwerp: KKNK - Max du Preez
Volgende onderwerp: " Omdat daar wyn is " deur MARLISE JOUBERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:01:46 MGT 2024