Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suid Afrika, 'n onveilige land?
|
Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58390 is 'n antwoord op boodskap #58351] |
So., 10 Maart 2002 17:23   |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kaatjie maau
> Ja wat, ek dink sal maar vir my 'n ander kuierplek soek!
En Annette skreeu...
Jou Sussie...!!!
> Ag sjeim man, jy is darem verskriklik kleinserig, en ons kan jou nie boelie
> nie - jy sit dan glo ver weg?:))
> Ek kan jou nie dwing om hier te bly nie, maar ons is 'n gawe klomp hier as
> jy hare op jou tande het;)))
> Annette
>
en DD troos toe:
Kaatjie, jy sal dit geniet hier. Hier is werklik van alle soorte
karakters. Hier is Boere en hier is Nederlanders. Hier is Afrikaners
en hier is Amerikaners. Hier is inwoners van Suid Afrika en hier is
inwoners van Australië. Hier is ordentlike mense en Gloudina is hier.
Hier is nice mense... maar dan weer, hier is meer mense as net ek.
Sluit aan, verdra Davie Davis (dis moeilik maar moontlik) Strip moer
vir Annette (jy sal nie alleen wees nie) vind uit in watter bui
Danielle is ( dit sien jy gewoonlik aan haar eerste plasing) ignoreer
Gloudina (want jy lyk ordentlik) aanvaar dat Lou nie altyd so ernstig
is nie (Gloudina het al jare 'n ogie op hom) en glo jy maar dat
me&bobbymagee nie so aggresief is soos dit somtyds voorkom nie
(Annette en Danielle sal dit moeiliker glo) weet wanneer jy Tobie sien
dat die man skaarser en skaarser word (wat gaan aan Tobie?) en wanneer
Swart Siemon met jou praat, ignoreer hom ook, kyk anderpad en hou jou
neus hoog.
|
|
|
|
Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58398 is 'n antwoord op boodskap #58390] |
So., 10 Maart 2002 18:06   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek skreeu nooit, maar smaail baie.
En wie het al ooit hul moer gestrip vir my? Ek is die stripper:)))
En wat van Dahlink Ferdi?:)))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
Davie Davis skryf in boodskap news:gq1n8u4ua9q5sq5qfg7a9kati9k99ptliu@4ax.com...
>
>
> Kaatjie maau
>
>> Ja wat, ek dink sal maar vir my 'n ander kuierplek soek!
>
>
> En Annette skreeu...
>
> Jou Sussie...!!!
>> Ag sjeim man, jy is darem verskriklik kleinserig, en ons kan jou nie boelie
>> nie - jy sit dan glo ver weg?:))
>> Ek kan jou nie dwing om hier te bly nie, maar ons is 'n gawe klomp hier as
>> jy hare op jou tande het;)))
>> Annette
>>
>
>
> en DD troos toe:
>
> Kaatjie, jy sal dit geniet hier. Hier is werklik van alle soorte
> karakters. Hier is Boere en hier is Nederlanders. Hier is Afrikaners
> en hier is Amerikaners. Hier is inwoners van Suid Afrika en hier is
> inwoners van Australië. Hier is ordentlike mense en Gloudina is hier.
> Hier is nice mense... maar dan weer, hier is meer mense as net ek.
> Sluit aan, verdra Davie Davis (dis moeilik maar moontlik) Strip moer
> vir Annette (jy sal nie alleen wees nie) vind uit in watter bui
> Danielle is ( dit sien jy gewoonlik aan haar eerste plasing) ignoreer
> Gloudina (want jy lyk ordentlik) aanvaar dat Lou nie altyd so ernstig
> is nie (Gloudina het al jare 'n ogie op hom) en glo jy maar dat
> me&bobbymagee nie so aggresief is soos dit somtyds voorkom nie
> (Annette en Danielle sal dit moeiliker glo) weet wanneer jy Tobie sien
> dat die man skaarser en skaarser word (wat gaan aan Tobie?) en wanneer
> Swart Siemon met jou praat, ignoreer hom ook, kyk anderpad en hou jou
> neus hoog.
>
|
|
|
|
|
|
Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58420 is 'n antwoord op boodskap #58370] |
So., 10 Maart 2002 23:16   |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hallo, elkeen,
Ek vind Sakkie het gelyk..
Dis nie meer die saak van swartmense en ook nie meer die saak van
witmense alleen nie. Dis 'n saak van die beide partye.
Maar as die swartmense daar nie in slaag om orde op sake te stel
nie dan vind ek dat die witmense die reg het om dit oor te neem. As
ek hoor en lees hoeveel menselewes die laksheid en onmag van die
swarte regering al gekos het dan mag die witmense gerus die wapens
gryp en daarteen optreed. Want dit is sonder meer duidlik: daar is n'
soort van mafia werksaam onder die swartmense wat niemand spaar,
ook nie hulle eie volk nie. Misdaad is die dood van die ekonomie. As
jy eens in 'n klein bedryf gewerk het weet je wel hoe een dief die
ratwerk van 'n ganse fabriek kan ontreël.
Ons, Belge, het Kongo verlaat in die jare 60. Agteraf het ons gesien
dat ons eintlik te vroeg is weggegaan. Meer as 40 jare nadien is
die land 'n puinhoop. As die Afrikaners verstaan wat ek hiermee wil
sê dan moet hulle nie dieselfde historiese fout maak nie. Dit is nie
meer 'n saak van Apartheid nie. Dit is 'n saak van leef en oorleef.
Die groete van
Norbert (uit Vlaanderen)
"Sakkie" schreef:
>
> "*Sterrenkijker*" wrote in message
> news:3c890a9d.3494892@news.skynet.be...
>> Hallo, elkeen,
>> Ek het 'n vraagjie vir die Afrikaners hier...
>> Suid Afrika is nou bekend as 'n baie onveilige land met baie misdaad
>> daarin...... [Knip]
>
> Hallo Norbert,
> Die ernstige misdaad in ons land was nog altyd hier. Ons blankes was al die
> jare beskerm daarteen deur 'n baie goeie polisiemag. Hulle was op 'n
> stadium beskou as van die bestes in die wêreld. Ongelukkig het hulle
> hoofsaaklik gekonsentreer op die veiligheid van blankes, en misdaad van
> swart teen swart het nie altyd dieselfde aandag gekry nie. Die situasie op
> hierdie stadium is dat die beskerming wat ons blankes al die jare geniet het
> nie meer bestaan nie en dus spoel die geweld en misdaad nou oor in die
> (voorheen) blanke gebiede in. Daarmee saam het die effektiwiteit van ons
> polisiemag drasties verminder en daar is 'n paar redes daarvoor.
> Ons nuwe menseregte beskerm kriminele.
> Ons polisie afrigting is nie aangepas om by die nuwe menseregte aan te pas
> nie.
> Die dissipline en moraal van ons polisie is swak as gevolg van die gevoel
> van magteloosheid.
> Wanneer mense gevang word, kom hulle los op klein tegniese onbenullighede.
> Wanneer mense skuldig gevind word op ernstige misdade, word hulle goedsmoeds
> losgelaat om net weer aan te gaan met waarmee hulle besig was.
>
> Sinies? Nee, ek is nie sinies nie. Uiters bekommerd ja.
>
|
|
|
Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58430 is 'n antwoord op boodskap #58294] |
Ma., 11 Maart 2002 08:14   |
Threeships 'did you s
Boodskappe: 200 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
ongelukkig bestaan misdaad nog altyd in sa. probleem is dat dit sedert
94' nie meer beheer word nie. nou is dit makliker om `n bordtjie op te
sit wat jou waarsku dat hulle jou gaan hi-jack. dit het niks met
apartheid self te doen nie dis net dat die regering van die dag soveel
klem plaas op human right dat die krimineel meer rights het as die
slagoffer. die misdaad het `n impak op alle rasse in sa, wit, bruin en
swart. die antwoord op die probleem is eenvoudig, as jy iemand se
regte aantas verloor jy joune. soos in die cowboy flieks, hang met
sonopkoms.
dinge wat natuurlik help is daar baie geld spandeer word om apartheid
te probeer uitwis deur name te verander terwyl hierdie geld aan dinge
soos veiligheid en siektes gespandeer kan word. `n naam irreteer baie
mense maar het nog niemand dood gemaak nie. aids en hi-jackers wel.
maar dis baie makliker om dit op apartheid te blameer.
On Fri, 08 Mar 2002 19:20:26 GMT, sterre...@skynet.be
(*Sterrenkijker*) served the following to the group:
> Hallo, elkeen,
>
> Ek het 'n vraagjie vir die Afrikaners hier...
> Suid Afrika is nou bekend as 'n baie onveilige land met baie misdaad
> daarin. Ek het gister nog 'n praatjie gehad met my vriendin in Port
> Elizabeth via 'n webchat en sy het gesê dis waar.
> Maar nou sou ek tog wou geweet het of dit in vroeër jare ook altyd so
> gewees het. Wanneer is die onveiligheid in die land gekom? Is dit deur
> die afskaffing van die Apartheid gekom of is dit 'n fenomeen wat altyd
> bestaan het? Ek hoor van me vriendin sy kan daarmee leef en sy sê
> ook dat die meeste mense in SA daar eintlik nou al nie meer van opkyk
> nie. Nou, neen, egt: ek sou dit nie wou geweet het nie! Ek wil slegs
> leef in 'n land waar ek vry oor die straat kan wandel en waar ek my
> gerus voel soos in me eie land. Me vriendin sê sy woon slegs 800 meter
> van haar werk vandaan maar sy stap elke môre snel door totdat sy
> haar werk bereik. Hm.., dit sou ek nie wou geweet het nie! Hier in
> Vlaanderen kan ek kilometers deur die strate kuier sonder dat ek deur
> iemand lastig geval word.
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
Re: Suid Afrika ....'ek sien eerst nog die land heeltemal te gronde gaan' [boodskap #58470 is 'n antwoord op boodskap #58418] |
Ma., 11 Maart 2002 19:43   |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'n Goeie dag, Tobie,
Dit gaan hier nie om links nie, ook nie om regs nie. Dit gaan ook nie
om progressief of conserwatief nie. Dit gaan slegs daarom dat 'n mens
in veiligheid kan leef en dat mense as hulle saans terug van hulle
werk kom hulle meubels, geld en andere goedere nog weervind in
hulle huis.
Ek leef nou al 47 jare op dieselfde plek hier in my munisipaliteit
hier in Vlaanderen. Me pa het in al van hierdie jare saans die deure
op slot gedoen maar voor sover ek dit weet het hier nog nooit
iemand geprobeer binnen te dring. Daar is geen verskansing rondom
die huis van ons en ons het ook geen aansluiting by 'n bewakingsfirma.
Natuurlik is daar ook in Vlaanderen diewery, roof en moord maar ons
het daarmee, glo ek, nie so'n probleem as julle daar in SA nie. Maar
as julle daar met daardie situasie kan leef, ja, dan gaan julle maar
julle gang, hoor. Maar ek twyfel daaraan of julle dit dan wel julle
hele lewe gaan volhou. Die Apartheid was nie om vol te hou
nie en die swartmense het uiteindelik die moed gehad om vir hulle
regte op te kom. Maar ek vra my nou alleenlik af wanneer JULLE
eens vir julle eie regte gaan opkom! Want dis natuurlik baie mooi
om te stel dat julle so an Afrika verknog is, maar die vraag is
alleen: is Afrika dan ook so verknog an julle? So ek die sakes sien
is daarvoor nie veel aanwysinge nie. Die swartmense speel nogal
met die blankes hulle klote, haha!!! Uiteindlik het ook mr Bush die
besluit gemaak toe in 11 September die vliegtuige op die WTC
gestuik is: nou moet dit maar eens afgelope wees! As me verstand
in me broeksak sit mag jy nou praat.
Norbert (uit Vlaanderen)
"Tobie" schreef:
> Om te dink ek het destyds vir Norbert ge-'block' oor sy
> uitlatings teenoor
> regses so paar jaar gelede.
> --
> ek hoop van harte dat jy verkeerd is Norbert, ek sien die res van
> die wêreld
> dink ook soos jy dink ..... as jy nou na die rand / dollar / pond
> verskil kyk.
> Hierdie ou toppie kan nie meer teruggaan vanwaar sy voorouers
> vandaan
> gekom het nie. My voorouers het gevlug vir hulle geloof en nie om
> politiek nie.
> Ek is van dieselfde stofasie gemaak. Daarom sal jy sien dat ons
> opregte
> Afrikaners klipkoppe is en hulle bly hier, 'for better or worse'
> :-)
>
> --
> "*Sterrenkijker*"
> ---knip---
>> Die swartmense is nog nie
>> ryp vir hierdie staatsvorm nie. Dit gaan kom maar ek sien eerst
>> nog die land heeltemal te gronde gaan, soos dit in Zimbabwe
>> nou aan die gang is.
> ---knip---
>
|
|
|
|
|
Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58504 is 'n antwoord op boodskap #58492] |
Di., 12 Maart 2002 12:49   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
*Sterrenkijker* wrote:
> Voordat ek dit vergeet te sê op hierdie nuusgroep: by ons in
> Vlaanderen word nie elke maand 'n boer vermoor nie.
Nou hoekom lees ek dan in die
koerante van hoeveel kinder-
molesteerders daar in België
kinders vermoor?
Gloudina
|
|
|
|
Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58513 is 'n antwoord op boodskap #58510] |
Di., 12 Maart 2002 14:49   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
*Sterrenkijker* wrote:
> Tot op vandag het ek nog nie gehoor daar was honderdduisend
> blanke manifestante op 'n betoging in JSB om te protesteer teen
> die geweld, verkragtings, moord en politieke laksheid in eie land.
> Dit was eintlik ook me vraag hier op hierdie nuusgroep: wanneer
> kom julle eens na buite? Moet daar nie lank meer mee wag nie!
Wel Norbert, ek dink nie dis jou plek
om vir die Suid-Afrikaners in SA te
vertel wat hulle moet doen nie. En jy
kom oor as 'n geweldige rassis, wat
wit woede wil aanja teen sogenaamde
swart geweld. Besef jy dat daar persentasie
gewys amper net soveel wit geweld ook is.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58520 is 'n antwoord op boodskap #58516] |
Di., 12 Maart 2002 15:23   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Sakkie wrote:
> Te minste is hulle nie twee maande oud om seker te maak dat dit nog 'n maagd
> is nie.
Ek wil jou weer daaraan herinner
dat die ophef wat julle daarvan
gemaak het, dat dit toe 'n gang
rape was, heeltemal foutief is.
Die ou wat nou daarvoor voor die
hof kom, lyk ook maar asof hy
nie al sy varkies in die hok het
nie. Hierdie storie dat swartes
maagde verkrag, hoeveel is dit nie
ook maar 'n urban legend in die
monde van wit omies en tannies nie?
Gloudina
|
|
|
Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58526 is 'n antwoord op boodskap #58513] |
Di., 12 Maart 2002 17:19   |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina,
Die swartmense, nie slegs daardie swartmense van Suid-Afrika nie maar
ook al die andere van heel Afrika is me beste vriende..., voor sover
hulle me geld en me goed met rus laat, me familielede nie verkrag,
besteel of vermoor nie en ook as ek met hulle sake kan doen op 'n
billyke en ordentlike wyse. Veur my maak dit nie die verskil of me
buurman 'n swartmens dan wel wit is nie. Ek wil met hom in vrede
leef en ek sou wou geweet het dat hy dit goed maak in se lewe. Is ek
nou 'n rassies?
Maar ek het ook wel begryp dat die dinge in SA nie so gaan soos
Mandela homself dat voorgestel het. Ek lees in die Vlaamse koerante
dat hy van tyd tot tyd baie teleurgestel is in se eie volk. Ek is
daarvan oortuig dat die respek vir elkeen in SA (van swartes teenoor
blankes en omgekeerd) slegs kan terugkom as die blankes die wapens
gryp om paal en perk te stel an die misdaad in SA. Ek het daarmee nie
gesê dat ik rassehaat en Apartheid terug wil herstel nie. Dis belaglik
om daaroor te praat, dit is verlede tyd wat nooit meer terugkom nie.
Die misdaad is nou julle probleem en dis die misdaad wat julle moet
bestry.
As die andere mense van hierdie nuusgroep ook wil dat ek verder me
mond hou dan is dit veur my geen probleem nie.
Die groete van
Norbert (uit Vlaanderen)
"@rogers.com" schreef:
>
> *Sterrenkijker* wrote:
>
>> Tot op vandag het ek nog nie gehoor daar was honderdduisend
>> blanke manifestante op 'n betoging in JSB om te protesteer teen
>> die geweld, verkragtings, moord en politieke laksheid in eie land.
>> Dit was eintlik ook me vraag hier op hierdie nuusgroep: wanneer
>> kom julle eens na buite? Moet daar nie lank meer mee wag nie!
>
>
>
> Wel Norbert, ek dink nie dis jou plek
> om vir die Suid-Afrikaners in SA te
> vertel wat hulle moet doen nie. En jy
> kom oor as 'n geweldige rassis, wat
> wit woede wil aanja teen sogenaamde
> swart geweld. Besef jy dat daar persentasie
> gewys amper net soveel wit geweld ook is.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58551 is 'n antwoord op boodskap #58526] |
Wo., 13 Maart 2002 00:05   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
*Sterrenkijker* wrote:
> Die swartmense, nie slegs daardie swartmense van Suid-Afrika nie maar
> ook al die andere van heel Afrika is me beste vriende..., voor sover
> hulle me geld en me goed met rus laat, me familielede nie verkrag,
> besteel of vermoor nie
Wel, jy klink soos 'n ou wit omie,
'n hovaardige ou wit omie, wat in
Europa sit, maar net klink soos
die ou wit omies wat in SA sit en
kla oor alles en nog wat. Sit en
bekommer jou maar oor die Belgiese
verkragters.
Gloudina
|
|
|
Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58552 is 'n antwoord op boodskap #58529] |
Wo., 13 Maart 2002 02:11   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Davie Davis wrote:
> Aan my mede landgenote - het julle gesien dat die
> Suid-Afrikaanse regering(s woordvoerder) bestempel
> die Rhodesiëse verkiesing as vry en regverdig? (of ten
> minste meer regverdig as vele ander verkiesings in Afrika?)
Definitief meer regverdig as die verkiesings
gedurende die apartheidsjare waaraan jy deel-
geneem het (dit volgens Dawie van die Burger.)
Gloudina
|
|
|
|
Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58570 is 'n antwoord op boodskap #58551] |
Wo., 13 Maart 2002 07:12   |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ons het 'n geregsapparaat wat homself daaroor bekommer en wat se plig
doen. Voor sover ek dit al gehoor het mankeer daar in SA wel een en
ander an...
Verskoning as dit bots soos dit klink.
Die groete van
Norbert (uit Vlaanderen)
"@rogers.com" schreef:
>
> *Sterrenkijker* wrote:
>
>
>> Die swartmense, nie slegs daardie swartmense van Suid-Afrika nie maar
>> ook al die andere van heel Afrika is me beste vriende..., voor sover
>> hulle me geld en me goed met rus laat, me familielede nie verkrag,
>> besteel of vermoor nie
>
>
> Wel, jy klink soos 'n ou wit omie,
> 'n hovaardige ou wit omie, wat in
> Europa sit, maar net klink soos
> die ou wit omies wat in SA sit en
> kla oor alles en nog wat. Sit en
> bekommer jou maar oor die Belgiese
> verkragters.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58604 is 'n antwoord op boodskap #58551] |
Wo., 13 Maart 2002 19:29   |
Michel Martens
Boodskappe: 126 Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" schreef op Wed, 13 Mar 2002 00:05:53 GMT
in nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans:
>
> *Sterrenkijker* wrote:
>
>
>> Die swartmense, nie slegs daardie swartmense van Suid-Afrika nie maar
>> ook al die andere van heel Afrika is me beste vriende..., voor sover
>> hulle me geld en me goed met rus laat, me familielede nie verkrag,
>> besteel of vermoor nie
>
>
> Wel, jy klink soos 'n ou wit omie,
> 'n hovaardige ou wit omie, wat in
> Europa sit, maar net klink soos
> die ou wit omies wat in SA sit en
> kla oor alles en nog wat. Sit en
> bekommer jou maar oor die Belgiese
> verkragters.
>
> Gloudina
Neem mij niet kwalijk Gloudina, maar er zijn in België niet méér of
minder kindermisbruikers dan in andere landen. Vijf jaar geleden
echter is België in het wereldnieuws gekomen door de zaak-Dutroux.
Sindsdien is het gerecht onverbiddelijk alle mogelijke pedofiliezaken
gaan onderzoeken, ook diegene die vroeger door bepaalde invloeden
verborgen werden gehouden. Er zijn sinds de zaak-Dutroux in het
buitenland ook verschrikkelijke zaken aan het licht gekomen, maar geen
enkele heeft een weerklank gevonden zoals genoemde. Ik vind het dus
niet eerlijk en niet fair dat je België nu afschilderdt als een
verkrachtersstaat, want dan zou je dat van Frankrijk en Engeland ook
kunnen zeggen, want wat daar gebeurd is, is ook niet heel fraai.
--
Groeten,
Michel.
|
|
|
|
Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58610 is 'n antwoord op boodskap #58604] |
Wo., 13 Maart 2002 22:20   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Michel Martens wrote:
Ik vind het dus
> niet eerlijk en niet fair dat je België nu afschilderdt als een
> verkrachtersstaat, want dan zou je dat van Frankrijk en Engeland ook
> kunnen zeggen, want wat daar gebeurd is, is ook niet heel fraai.
Wel, ek wou maar net vir jou vertel dat
as jy daar so sit en koning kraai in
België, dan kraai jy miskien koning maar
ook daar op 'n mishoop.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58629 is 'n antwoord op boodskap #58517] |
Do., 14 Maart 2002 09:49   |
Sakkie[4]
Boodskappe: 383 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Emmy, ons nuwe Suid-Afrika sit met drie geslagte van mense wat van kindsbeen
geleer is om weerstand te bied teen alles wat staan vir gesag. Die rede is
dat die gesag in die hande van blankes was. Nou is die gesag in die hande
van swartes, maar gaan jy nie sommer net 'n skakelaar oorgooi en almal is
skielik wetsgehoorsaam nie. Die menslike psige werk net eenvoudig nie so
nie. Baie van die kriminele elemente het die swart/wit magstryd gebruik om
hul dade te regverdig. Ek hoop nou dat die stryd nie meer daar is nie gaan
mense hulle begin sien vir wie hulle werklik is.
"Sakkie" skryf in boodskap news:3c8e1991$0$228@hades.is.co.za...
> Ek het nie nou tyd nie Emmy, ek gaan jou beslis more antwoord.
> Sakkie
>
>
> "emmy" wrote in message
> news:a6j5nr$ri5$2@scavenger.euro.net...
>>
>> "*Sterrenkijker*"
>>> Hallo, elkeen,
>>> Ek vind Sakkie het gelyk..
>>> Dis nie meer die saak van swartmense en ook nie meer die saak van
>>> witmense alleen nie. Dis 'n saak van die beide partye.
>>
>> Dat klopt..
>>
>>> Maar as die swartmense daar nie in slaag om orde op sake te stel
>>> nie dan vind ek dat die witmense die reg het om dit oor te neem.
>>
>> Wat klets je nou.. de witmensen hebben jaren gehad om niet alleen
>> bij eigen de misdaad te bestrijden maar ook in de zwarte woonbuurten maar
>> dat lieten ze over aan corrupte chiefs.. stromannen van de blanke
> regering.
>> Ze hadden er toen wat aan moeten doen en nu het uit de hand loopt en
>> zichtbaar
>> is ook voor hun alleen nu maar jammeren dat alles zo slecht is..
>> Dit probleem los je niet op met een politiestaat dat roept net verzet op.
>> Kijk maar eens naar het verleden en in landen waar de strafwetten hoog
> zijn.
>> Daar is de misdaad niet minder.
>> Misdaad kan welen als de omstandigheden gunstig zijn oa armoede en geen
>> toekomst
>> hebben en alle kenmerken die ellende met zich meebrengt
>>
>>
>>> Want dit is sonder meer duidlik: daar is n'
>>> soort van mafia werksaam onder die swartmense wat niemand spaar,
>>> ook nie hulle eie volk nie. Misdaad is die dood van die ekonomie.
>>
>> De echte maffia komt uit het buitenland ze infiltreren in arme woonwijken
>> waar
>> niemand een toekomst heeft.
>> Deze maffiosi hebben belang bij een ontregelde en slecht economie met veel
>> arme en domme
>> mensen.
>> Alleen de grootmachten USA EU VN Rusland
>> China
>> kunnen hier iets aan doen.
>> Het geld van deze maffiosi is namelijk geinvesteerd in het rijke westen..
>>
>>> Ons, Belge, het Kongo verlaat in die jare 60. Agteraf het ons gesien
>>> dat ons eintlik te vroeg is weggegaan. Meer as 40 jare nadien is
>>> die land 'n puinhoop. As die Afrikaners verstaan wat ek hiermee wil
>>> sê dan moet hulle nie dieselfde historiese fout maak nie. Dit is nie
>>> meer 'n saak van Apartheid nie. Dit is 'n saak van leef en oorleef.
>>
>> De Belgen hebben Kongo geplunderd de mensen in grote armoede en chaos
>> achterlatend
>> met een onstabiel regering..trouwens de militaire macht was nog lang onder
>> Belgische leiding.
>> Lumumba was een socialist en een gevaar voor de rijkdom die België nog had
>> in de Kongo
>> hij moest daarom vermoord worden een opdracht vanuit België
>> Ze zeggen dat zelfs de koning Leopold wist dat Lumumba vermoord werd en
> hij
>> heeft dat niet
>> tegen willen houden ( misschien heeft hij wel opdracht gegeven maar die
>> bewijzen zullen wel verdwenen zijn.)
>> Lumumba was een idealist en je kan hem vergelijken met Mandela.
>> Vertel me nu niet dat onze blanke beschaving gedeugd heeft hou dat voor
> ogen
>> voordat je kritiek uit
>> aan ander gekleurde.
>> Wij zijn niet beter of slechter wij camoufleren het beter..
>>
>> grt emmy
>>
>
|
|
|
Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58630 is 'n antwoord op boodskap #58610] |
Do., 14 Maart 2002 10:45   |
Michel Martens
Boodskappe: 126 Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" schreef op Wed, 13 Mar 2002 22:20:52 GMT
in nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans:
>
> Michel Martens wrote:
>
> Ik vind het dus
>> niet eerlijk en niet fair dat je België nu afschilderdt als een
>> verkrachtersstaat, want dan zou je dat van Frankrijk en Engeland ook
>> kunnen zeggen, want wat daar gebeurd is, is ook niet heel fraai.
>
> Wel, ek wou maar net vir jou vertel dat
> as jy daar so sit en koning kraai in
> België, dan kraai jy miskien koning maar
> ook daar op 'n mishoop.
>
> Gloudina
Het spijt mij voor jou, Gloudina, maar jouw visie op bepaalde dingen
is verkeerd, vooringenomen en verstard. Ik vind het dan ook nutteloos
om er met jou verder over te discussiëren.
--
Groeten,
Michel.
|
|
|
Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58633 is 'n antwoord op boodskap #58630] |
Do., 14 Maart 2002 11:06   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Michel, ontspan. Ons het die roerders en opstokers hier nodig sodat die
bespreking lewendig kan bly;))
Ek dink Belge is oulike mense, om die waarheid te sê daar is tot Kanadese
wat oulik is:)))
Annette
Michel Martens skryf in boodskap news:1jv09u0te5378t93dre3fsf1orv5ggut3e@4ax.com...
> "@rogers.com" schreef op Wed, 13 Mar 2002 22:20:52 GMT
> in nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans:
>
>>
>> Michel Martens wrote:
>>
>> Ik vind het dus
>>> niet eerlijk en niet fair dat je België nu afschilderdt als een
>>> verkrachtersstaat, want dan zou je dat van Frankrijk en Engeland ook
>>> kunnen zeggen, want wat daar gebeurd is, is ook niet heel fraai.
>>
>> Wel, ek wou maar net vir jou vertel dat
>> as jy daar so sit en koning kraai in
>> België, dan kraai jy miskien koning maar
>> ook daar op 'n mishoop.
>>
>> Gloudina
>
> Het spijt mij voor jou, Gloudina, maar jouw visie op bepaalde dingen
> is verkeerd, vooringenomen en verstard. Ik vind het dan ook nutteloos
> om er met jou verder over te discussiëren.
>
> --
> Groeten,
> Michel.
|
|
|
Re: Suid Afrika, 'n onveilige land? [boodskap #58634 is 'n antwoord op boodskap #58629] |
Do., 14 Maart 2002 11:09   |
emmy[3]
Boodskappe: 23 Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Sakkie" skryf in boodskap news:3c90732b$0$236@hades.is.co.za...
> Emmy, ons nuwe Suid-Afrika sit met drie geslagte van mense wat van kindsbeen
> geleer is om weerstand te bied teen alles wat staan vir gesag. Die rede is
> dat die gesag in die hande van blankes was. Nou is die gesag in die hande
> van swartes, maar gaan jy nie sommer net 'n skakelaar oorgooi en almal is
> skielik wetsgehoorsaam nie. Die menslike psige werk net eenvoudig nie so
> nie. Baie van die kriminele elemente het die swart/wit magstryd gebruik om
> hul dade te regverdig. Ek hoop nou dat die stryd nie meer daar is nie gaan
> mense hulle begin sien vir wie hulle werklik is.
Ik geef de apartheid niet de schuld van de toestand in ZA ik val
alleen een zinloze mening aan om een bevolkingsgroep aan te wijzen als
schuldigen.
Er is namelijk geen verschil van handelen onder dezelfde omstandigheden
die het leven biedt.
Als en blanke arm is verslaafd is geen huis en geen toekomst ziet enz..
handelt hij precies hetzelfde..als zwarte aziaten indianen .........
Wij Europeanen hebben eeuwenlang gevochten tegen machthebbers
waaronder koningen keizers en kerken en dictaturen..deze ontwikkeling
heb je nu in Afrika..
Je moet toch toegeven dat Mbeki voor een immens probleem staat en dat
hij niet al zijn uitvoerende ( ministers ambtenaren enz..) in zijn macht
kan hebben en kan controleren.
Dat wil niet zeggen dat je geen kritiek mag geven op het ANC
democratie ontwikkeld zich met vallen en opstaan. Hopelijk wordt ZA geen
dictatuur net als Zimbabwe...dat was pas erg.. alhoewel een goede dictator
sneller beslissingen kan nemen en dus goed kan zijn voor een land
.. maar geen dictator die alleen maar eigenbelang ( rijkdom macht )
nastreeft..
Mandela zou geschikt zijn ..als hij jonger was..
Denk je dan werkelijk als NU een blanke regering er was deze p[roblemen
sneller kon oplossen met gelijke rechten voor iedereen ?
Grt emmy
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3c8e1991$0$228@hades.is.co.za...
>> Ek het nie nou tyd nie Emmy, ek gaan jou beslis more antwoord.
>> Sakkie
>>
>>
>> "emmy" wrote in message
>> news:a6j5nr$ri5$2@scavenger.euro.net...
>>>
>>> "*Sterrenkijker*"
>>>> Hallo, elkeen,
>>>> Ek vind Sakkie het gelyk..
>>>> Dis nie meer die saak van swartmense en ook nie meer die saak van
>>>> witmense alleen nie. Dis 'n saak van die beide partye.
>>>
>>> Dat klopt..
>>>
>>>> Maar as die swartmense daar nie in slaag om orde op sake te stel
>>>> nie dan vind ek dat die witmense die reg het om dit oor te neem.
>>>
>>> Wat klets je nou.. de witmensen hebben jaren gehad om niet alleen
>>> bij eigen de misdaad te bestrijden maar ook in de zwarte woonbuurten
> maar
>>> dat lieten ze over aan corrupte chiefs.. stromannen van de blanke
>> regering.
>>> Ze hadden er toen wat aan moeten doen en nu het uit de hand loopt en
>>> zichtbaar
>>> is ook voor hun alleen nu maar jammeren dat alles zo slecht is..
>>> Dit probleem los je niet op met een politiestaat dat roept net verzet
> op.
>>> Kijk maar eens naar het verleden en in landen waar de strafwetten hoog
>> zijn.
>>> Daar is de misdaad niet minder.
>>> Misdaad kan welen als de omstandigheden gunstig zijn oa armoede en geen
>>> toekomst
>>> hebben en alle kenmerken die ellende met zich meebrengt
>>>
>>>
>>>> Want dit is sonder meer duidlik: daar is n'
>>>> soort van mafia werksaam onder die swartmense wat niemand spaar,
>>>> ook nie hulle eie volk nie. Misdaad is die dood van die ekonomie.
>>>
>>> De echte maffia komt uit het buitenland ze infiltreren in arme
> woonwijken
>>> waar
>>> niemand een toekomst heeft.
>>> Deze maffiosi hebben belang bij een ontregelde en slecht economie met
> veel
>>> arme en domme
>>> mensen.
>>> Alleen de grootmachten USA EU VN Rusland
>>> China
>>> kunnen hier iets aan doen.
>>> Het geld van deze maffiosi is namelijk geinvesteerd in het rijke
> westen..
>>>
>>>> Ons, Belge, het Kongo verlaat in die jare 60. Agteraf het ons gesien
>>>> dat ons eintlik te vroeg is weggegaan. Meer as 40 jare nadien is
>>>> die land 'n puinhoop. As die Afrikaners verstaan wat ek hiermee wil
>>>> sê dan moet hulle nie dieselfde historiese fout maak nie. Dit is nie
>>>> meer 'n saak van Apartheid nie. Dit is 'n saak van leef en oorleef.
>>>
>>> De Belgen hebben Kongo geplunderd de mensen in grote armoede en chaos
>>> achterlatend
>>> met een onstabiel regering..trouwens de militaire macht was nog lang
> onder
>>> Belgische leiding.
>>> Lumumba was een socialist en een gevaar voor de rijkdom die België nog
> had
>>> in de Kongo
>>> hij moest daarom vermoord worden een opdracht vanuit België
>>> Ze zeggen dat zelfs de koning Leopold wist dat Lumumba vermoord werd
en
>> hij
>>> heeft dat niet
>>> tegen willen houden ( misschien heeft hij wel opdracht gegeven maar die
>>> bewijzen zullen wel verdwenen zijn.)
>>> Lumumba was een idealist en je kan hem vergelijken met Mandela.
>>> Vertel me nu niet dat onze blanke beschaving gedeugd heeft hou dat
voor
>> ogen
>>> voordat je kritiek uit
>>> aan ander gekleurde.
>>> Wij zijn niet beter of slechter wij camoufleren het beter..
>>>
>>> grt emmy
>>>
>>
>
|
|
|
|
Bladsye (4): [ 2 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 28 07:44:15 UTC 2025
|